Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Menseregte eerste?
Menseregte eerste? [boodskap #90567] Ma, 23 Februarie 2004 12:23 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As iemand die land onwettig binnekom, en die persoon word mishandel of
misbruik - wat is belangriker - om die onwettige terug te stuur, of om die
misdadiger vas te keer?
--
Annette
Re: Menseregte eerste? [boodskap #90570 is 'n antwoord op boodskap #90567] Ma, 23 Februarie 2004 13:40 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Keer hom/haar vas en stuur terug.
Onlangs met ouens gepraat wat insae gehad het in die bewaking van die
Zim-grens. Dit is klaarblyklik 'n nagmerrie wanneer jy hoor hoeveel en hoe
maklik die ouens deurkom.
Op 'n ander nood (noot) - Pahad wil nou kapsie maak teen die muur daar in
Israel - pleks die Ismaeliet hom bepaal tot Zimbabwe.
Vorige onderwerp: Plaasbesettings word werklikheid in KZN
Volgende onderwerp: Lorinda! Zij is jarig!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 18:39:02 MGT 2024