Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe vind die dokters uit?
Hoe vind die dokters uit? [boodskap #90557] Ma, 23 Februarie 2004 07:57 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is vanoggend berig dat al hoe meer Italiaanse mans voorgee hulle is
homoseksueel om militêre diensplig vry te spring. Hulle moet glo net 'n
doktersertifikaat verskaf ter bevestiging van hul homoseksualiteit.

--
Annette
Re: Hoe vind die dokters uit? [boodskap #90559 is 'n antwoord op boodskap #90557] Ma, 23 Februarie 2004 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bolander  is tans af-lyn  bolander
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hulle doen seker 'n toets vir prostraat probleme en kyk of die man
plesier kry of nie.

Annette wrote:
> Daar is vanoggend berig dat al hoe meer Italiaanse mans voorgee hulle is
> homoseksueel om militêre diensplig vry te spring. Hulle moet glo net 'n
> doktersertifikaat verskaf ter bevestiging van hul homoseksualiteit.
Re: Hoe vind die dokters uit? [boodskap #90560 is 'n antwoord op boodskap #90559] Ma, 23 Februarie 2004 10:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis definitief nie die tongtippie toets of die vingerlek lekker ene nie.

:-)

TJ

"bolander" skryf in boodskap news:4039C226.4060605@miami.net...
> Hulle doen seker 'n toets vir prostraat probleme en kyk of die man
> plesier kry of nie.
>
> Annette wrote:
>> Daar is vanoggend berig dat al hoe meer Italiaanse mans voorgee hulle is
>> homoseksueel om militêre diensplig vry te spring. Hulle moet glo net 'n
>> doktersertifikaat verskaf ter bevestiging van hul homoseksualiteit.
>
Re: Hoe vind die dokters uit? [boodskap #90562 is 'n antwoord op boodskap #90559] Ma, 23 Februarie 2004 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As die dokter 'n vrou is, sal daar natuurlik plesier wees:))
--
Annette

"bolander" skryf in boodskap news:4039C226.4060605@miami.net...
> Hulle doen seker 'n toets vir prostraat probleme en kyk of die man
> plesier kry of nie.
>
> Annette wrote:
>> Daar is vanoggend berig dat al hoe meer Italiaanse mans voorgee hulle is
>> homoseksueel om militêre diensplig vry te spring. Hulle moet glo net 'n
>> doktersertifikaat verskaf ter bevestiging van hul homoseksualiteit.
>
Re: Hoe vind die dokters uit? [boodskap #90563 is 'n antwoord op boodskap #90560] Ma, 23 Februarie 2004 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat van die hoestoetsie?:)))
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:c1cki7$g1s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis definitief nie die tongtippie toets of die vingerlek lekker ene nie.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "bolander" wrote in message
> news:4039C226.4060605@miami.net...
>> Hulle doen seker 'n toets vir prostraat probleme en kyk of die man
>> plesier kry of nie.
>>
>> Annette wrote:
>>> Daar is vanoggend berig dat al hoe meer Italiaanse mans voorgee hulle is
>>> homoseksueel om militêre diensplig vry te spring. Hulle moet glo net 'n
>>> doktersertifikaat verskaf ter bevestiging van hul homoseksualiteit.
>>
>
Re: Hoe vind die dokters uit? - APOLOGY [boodskap #90565 is 'n antwoord op boodskap #90557] Ma, 23 Februarie 2004 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Perhaps I should just aplogise to other members of this NG for Annettes ongoing tirade of
meaningless rubbish - mauch with a fixation on the anal antics of bum pirates. she just
doesn't stop - on and on ... babble waffle, crap. No wonder the men deserted her!!

Please get real Annette - please for everyones sake. Post something intelligent and of
value to others - not the bloody two liner moffie stuff, brand stuff and lonely hearts
stuff. It is BORING!!
Re: Hoe vind die dokters uit? - APOLOGY [boodskap #90566 is 'n antwoord op boodskap #90565] Ma, 23 Februarie 2004 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Loop speel met jou ratel in jou kot dingetjie, en los my uit.
Iemand soos jy wat nie eers kan snap dat ons Afrikaans hier met mekaar praat
nie, en volhou met "intelligente" on-Afrikaanse poswerk en hoofsaaklik
reaksie uitlok van jouself onder etlike skuilname ( sien ook Jonas se
standaard antwoord op jou poswerk) behoort te weet dat jy nie namens
iemand anders sonder uitdruklike versoek kan om verskoning vra nie, net vir
jouself.
--
Annette

"Nude Raider" skryf in boodskap news:L3PBTK1438040.2578356481@anonymous.poster...
> Perhaps I should just aplogise to other members of this NG for Annettes ongoing tirade of
> meaningless rubbish - mauch with a fixation on the anal antics of bum pirates. she just
> doesn't stop - on and on ... babble waffle, crap. No wonder the men deserted her!!
>
> Please get real Annette - please for everyones sake. Post something intelligent and of
> value to others - not the bloody two liner moffie stuff, brand stuff and lonely hearts
> stuff. It is BORING!!
>
Re: Hoe vind die dokters uit? [boodskap #90573 is 'n antwoord op boodskap #90562] Ma, 23 Februarie 2004 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Net vir sommige.

"Annette" skryf in boodskap news:c1cqee$it9$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> As die dokter 'n vrou is, sal daar natuurlik plesier wees:))
> --
> Annette
> "bolander" wrote in message
> news:4039C226.4060605@miami.net...
>> Hulle doen seker 'n toets vir prostraat probleme en kyk of die man
>> plesier kry of nie.
>>
>> Annette wrote:
>>> Daar is vanoggend berig dat al hoe meer Italiaanse mans voorgee hulle is
>>> homoseksueel om militêre diensplig vry te spring. Hulle moet glo net 'n
>>> doktersertifikaat verskaf ter bevestiging van hul homoseksualiteit.
>>
>
Re: Hoe vind die dokters uit? [boodskap #90574 is 'n antwoord op boodskap #90573] Ma, 23 Februarie 2004 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hang af:))
--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:c1d0ha$mk2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net vir sommige.
>
> "Annette" wrote in message
> news:c1cqee$it9$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As die dokter 'n vrou is, sal daar natuurlik plesier wees:))
>> --
>> Annette
>> "bolander" wrote in message
>> news:4039C226.4060605@miami.net...
>>> Hulle doen seker 'n toets vir prostraat probleme en kyk of die man
>>> plesier kry of nie.
>>>
>>> Annette wrote:
>>>> Daar is vanoggend berig dat al hoe meer Italiaanse mans voorgee
hulle
> is
>>>> homoseksueel om militêre diensplig vry te spring. Hulle moet glo net
> 'n
>>>> doktersertifikaat verskaf ter bevestiging van hul homoseksualiteit.
>>>
>>
>
Re: Hoe vind die dokters uit? - APOLOGY [boodskap #90578 is 'n antwoord op boodskap #90566] Ma, 23 Februarie 2004 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
What a hypochrite you are. You go to Australia where you speak English every day to the
people there, including the lonely hearts over 40's (your English is quite good actually
which is surprising). Then, mysteriously you get back to your stronghold in SAfrica where
yuu surround yourself with barrow-minded boers and then you revert to the persona of a
child like mole that continues to post puerile meaningless references in this NG. Maybe
it's just that the boers themselves like meaningless matters (remember skaapstories, jag
etc etc).

You must rate as being on the lowest rung on the boers scales cos you haven't said
ANYTHING intelligent anywhere you have posted (even the over 40's penpals). Yes, go and
read your mammies Huisgenoot (isn't that a bit silly for a 45 year old tannie) - that is
probably the most suitable material for your intellectual capacity.

--
Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
Re: Hoe vind die dokters uit? - APOLOGY [boodskap #90580 is 'n antwoord op boodskap #90566] Ma, 23 Februarie 2004 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ignoreer hom Annette. Mense soos die is soos rondloperhonde, hoe meer
aandag en kos jy hulle gee hoe meer soek hulle en hoe meer kom krap hulle
aan jou deur. Hy doen dit net om 'n reaksie uit jou te kry. Ons weet mos jy
dra by tot goeie intelligente gesprekke - dis mos al wat saak maak :)).

E

"Annette" skryf in boodskap news:c1crgh$jrd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Loop speel met jou ratel in jou kot dingetjie, en los my uit.
> Iemand soos jy wat nie eers kan snap dat ons Afrikaans hier met mekaar praat
> nie, en volhou met "intelligente" on-Afrikaanse poswerk en hoofsaaklik
> reaksie uitlok van jouself onder etlike skuilname ( sien ook Jonas se
> standaard antwoord op jou poswerk) behoort te weet dat jy nie namens
> iemand anders sonder uitdruklike versoek kan om verskoning vra nie, net vir
> jouself.
> --
> Annette
Re: Hoe vind die dokters uit? - APOLOGY [boodskap #90581 is 'n antwoord op boodskap #90580] Ma, 23 Februarie 2004 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja ek weet - maar die kind moet een of ander tyd wel beantwoord word - hy
sukkel al lank, en wag seker dat ek hom moet vloek en skel soos al die
ander.
Ek dink nie hy het die vermoë om te begryp ek het hom inderdaad sleg gesê
nie.
Moet hom tog nie verhef tot 'n goeie rondloperhond nie - ek hou van enige
hond. Mense soos hy kry die minimum aandag.

--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:c1dirl$336$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ignoreer hom Annette. Mense soos die is soos rondloperhonde, hoe meer
> aandag en kos jy hulle gee hoe meer soek hulle en hoe meer kom krap hulle
> aan jou deur. Hy doen dit net om 'n reaksie uit jou te kry. Ons weet mos jy
> dra by tot goeie intelligente gesprekke - dis mos al wat saak maak :)).
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:c1crgh$jrd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Loop speel met jou ratel in jou kot dingetjie, en los my uit.
>> Iemand soos jy wat nie eers kan snap dat ons Afrikaans hier met mekaar
> praat
>> nie, en volhou met "intelligente" on-Afrikaanse poswerk en hoofsaaklik
>> reaksie uitlok van jouself onder etlike skuilname ( sien ook Jonas se
>> standaard antwoord op jou poswerk) behoort te weet dat jy nie namens
>> iemand anders sonder uitdruklike versoek kan om verskoning vra nie, net
> vir
>> jouself.
>> --
>> Annette
>
Re: Hoe vind die dokters uit? - APOLOGY [boodskap #90587 is 'n antwoord op boodskap #90581] Di, 24 Februarie 2004 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja dis waar, ek het darem ook 'n sagte plekkie vir enige hond. Maar rotte
neem ook oor as jy vir hulle kos die hele wêreld vol los :))
Sorry as ek jou in die gesig gevat het, ek het nou regtig nie iets probeer
mik op jou nie. My ondervinding is maar net dat stilbly gewoonlik by ver
die beste antwoord is. Maar dan kan 'n mens seker ook net so lank stilbly?

E

"Annette" skryf in boodskap news:c1dksu$449$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja ek weet - maar die kind moet een of ander tyd wel beantwoord word - hy
> sukkel al lank, en wag seker dat ek hom moet vloek en skel soos al die
> ander.
> Ek dink nie hy het die vermoë om te begryp ek het hom inderdaad sleg gesê
> nie.
> Moet hom tog nie verhef tot 'n goeie rondloperhond nie - ek hou van enige
> hond. Mense soos hy kry die minimum aandag.
>
> --
> Annette
Re: Hoe vind die dokters uit? - APOLOGY [boodskap #90593 is 'n antwoord op boodskap #90587] Di, 24 Februarie 2004 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy het my glad nie in die gesig gevat nie. Ek stem ook meestal vir stilbly.
Maar Kaalholler het alle perke van ordentlikheid op 'n oop forum oorskry, en
ek het gereageer omdat dit nodig was.
Sal nie weer nie - al piepie hy hom ook papsopnat uit frustrasie.

--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:c1fcvd$1kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja dis waar, ek het darem ook 'n sagte plekkie vir enige hond. Maar rotte
> neem ook oor as jy vir hulle kos die hele wêreld vol los :))
> Sorry as ek jou in die gesig gevat het, ek het nou regtig nie iets probeer
> mik op jou nie. My ondervinding is maar net dat stilbly gewoonlik by ver
> die beste antwoord is. Maar dan kan 'n mens seker ook net so lank stilbly?
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:c1dksu$449$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja ek weet - maar die kind moet een of ander tyd wel beantwoord word - hy
>> sukkel al lank, en wag seker dat ek hom moet vloek en skel soos al die
>> ander.
>> Ek dink nie hy het die vermoë om te begryp ek het hom inderdaad sleg gesê
>> nie.
>> Moet hom tog nie verhef tot 'n goeie rondloperhond nie - ek hou van enige
>> hond. Mense soos hy kry die minimum aandag.
>>
>> --
>> Annette
>
Re: Hoe vind die dokters uit? - APOLOGY [boodskap #90602 is 'n antwoord op boodskap #90566] Di, 24 Februarie 2004 22:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
As jy nie geantwoord het nie sou ek nie eers geweet hrt die moroon het iets
te sê gahad nie. Maak soos 90% van die groep en plaas hom op jou "Block
Sender" lysie. Dan kan hy kerm so veel soos hy wil, niemand sal dit eers
weet nie.

"Annette" skryf in boodskap news:c1crgh$jrd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Loop speel met jou ratel in jou kot dingetjie, en los my uit.
> Iemand soos jy wat nie eers kan snap dat ons Afrikaans hier met mekaar praat
> nie, en volhou met "intelligente" on-Afrikaanse poswerk en hoofsaaklik
> reaksie uitlok van jouself onder etlike skuilname ( sien ook Jonas se
> standaard antwoord op jou poswerk) behoort te weet dat jy nie namens
> iemand anders sonder uitdruklike versoek kan om verskoning vra nie, net vir
> jouself.
> --
> Annette
> "Nude Raider" wrote in message
> news:L3PBTK1438040.2578356481@anonymous.poster...
>> Perhaps I should just aplogise to other members of this NG for Annettes
> ongoing tirade of
>> meaningless rubbish - mauch with a fixation on the anal antics of bum
> pirates. she just
>> doesn't stop - on and on ... babble waffle, crap. No wonder the men
> deserted her!!
>>
>> Please get real Annette - please for everyones sake. Post something
> intelligent and of
>> value to others - not the bloody two liner moffie stuff, brand stuff and
> lonely hearts
>> stuff. It is BORING!!
>>
>
Dingetjie [boodskap #90605 is 'n antwoord op boodskap #90602] Wo, 25 Februarie 2004 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wil nie - te nuuskierig om te weet wanneer hy sy verstand gaan kry

--
Annette
> As jy nie geantwoord het nie sou ek nie eers geweet hrt die moroon het iets
> te sê gahad nie. Maak soos 90% van die groep en plaas hom op jou "Block
> Sender" lysie. Dan kan hy kerm so veel soos hy wil, niemand sal dit eers
> weet nie.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c1crgh$jrd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Loop speel met jou ratel in jou kot dingetjie, en los my uit.
>> Iemand soos jy wat nie eers kan snap dat ons Afrikaans hier met mekaar
> praat
>> nie, en volhou met "intelligente" on-Afrikaanse poswerk en hoofsaaklik
>> reaksie uitlok van jouself onder etlike skuilname ( sien ook Jonas se
>> standaard antwoord op jou poswerk) behoort te weet dat jy nie namens
>> iemand anders sonder uitdruklike versoek kan om verskoning vra nie, net
> vir
>> jouself.
>> --
>> Annette
>> "Nude Raider" wrote in message
>> news:L3PBTK1438040.2578356481@anonymous.poster...
>>> Perhaps I should just aplogise to other members of this NG for
Annettes
>> ongoing tirade of
>>> meaningless rubbish - mauch with a fixation on the anal antics of bum
>> pirates. she just
>>> doesn't stop - on and on ... babble waffle, crap. No wonder the men
>> deserted her!!
>>>
>>> Please get real Annette - please for everyones sake. Post something
>> intelligent and of
>>> value to others - not the bloody two liner moffie stuff, brand stuff
and
>> lonely hearts
>>> stuff. It is BORING!!
>>>
>>
>
Re: Hoe vind die dokters uit? - APOLOGY [boodskap #90606 is 'n antwoord op boodskap #90602] Wo, 25 Februarie 2004 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek plaas niemand in 'n kill file nie, maar om een of ander rede sien ek ook
nie die ou se oorspronklike plasing nie.

Glucklich skryf in boodskap news:sbQ_b.182$GA5.60@bignews5.bellsouth.net...
> As jy nie geantwoord het nie sou ek nie eers geweet hrt die moroon het iets
> te sê gahad nie. Maak soos 90% van die groep en plaas hom op jou "Block
> Sender" lysie. Dan kan hy kerm so veel soos hy wil, niemand sal dit eers
> weet nie.
Re: Hoe vind die dokters uit? - APOLOGY [boodskap #90609 is 'n antwoord op boodskap #90593] Wo, 25 Februarie 2004 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, kyk ek het bietjie deur die postings gegaan en gesien hy target jou vir
sy flames. Dis reg so, sit die man op sy plek. Ek ondersteun jou 100% :)))
Ek het juis 'n paar nuwe beledigings gehoor wat ek op iemand wil uittoets.

E

"Annette" skryf in boodskap news:c1fhhs$3v3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy het my glad nie in die gesig gevat nie. Ek stem ook meestal vir stilbly.
> Maar Kaalholler het alle perke van ordentlikheid op 'n oop forum oorskry, en
> ek het gereageer omdat dit nodig was.
> Sal nie weer nie - al piepie hy hom ook papsopnat uit frustrasie.
>
> --
> Annette
Re: Hoe vind die dokters uit? - APOLOGY [boodskap #90613 is 'n antwoord op boodskap #90593] Wo, 25 Februarie 2004 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat ek eintlik wil weet, Annette, is wat jy heel aan die begin vir hom gesê
het. Jy moes een of ander sensitiewe snaar geraak het, want hy pik geweldig
op jou. Of sou dit die anner Annette gewees het, jy het tog nog nooit in
Australië gewoon nie, of wel?

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:c1fhhs$3v3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy het my glad nie in die gesig gevat nie. Ek stem ook meestal vir stilbly.
> Maar Kaalholler het alle perke van ordentlikheid op 'n oop forum oorskry, en
> ek het gereageer omdat dit nodig was.
> Sal nie weer nie - al piepie hy hom ook papsopnat uit frustrasie.
Re: Hoe vind die dokters uit? - APOLOGY [boodskap #90617 is 'n antwoord op boodskap #90613] Wo, 25 Februarie 2004 15:03 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het vir hom gesê hy skryf 'n snaakse Afrikaans wat ek nie verstaan nie:))
--
Annette
> Wat ek eintlik wil weet, Annette, is wat jy heel aan die begin vir hom gesê
> het. Jy moes een of ander sensitiewe snaar geraak het, want hy pik geweldig
> op jou. Of sou dit die anner Annette gewees het, jy het tog nog nooit in
> Australië gewoon nie, of wel?
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:c1fhhs$3v3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy het my glad nie in die gesig gevat nie. Ek stem ook meestal vir
> stilbly.
>> Maar Kaalholler het alle perke van ordentlikheid op 'n oop forum
oorskry,
> en
>> ek het gereageer omdat dit nodig was.
>> Sal nie weer nie - al piepie hy hom ook papsopnat uit frustrasie.
>
Vorige onderwerp: Afrikaans.be
Volgende onderwerp: Re: Where is Koot?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:11:23 MGT 2024