Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jagvragie
Jagvragie [boodskap #90526] Vr, 20 Februarie 2004 08:49 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons hoor toe vanoggend dat diegene wat meer as 4 vuurwapens wil registreer
aan 'n klub moet behoort.
Nou wil ek net weet - dra jagters verskeie gewere saam in 'n sak en besluit
op die tipe geweer om te gebruik afhangende van die wild in sig?:
Het hulle geweerjoggies?)

--
Annette
Re: Jags Vragie [boodskap #90528 is 'n antwoord op boodskap #90526] Vr, 20 Februarie 2004 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Don't you ever have anything intelligent to say Annette? Ag jissis, the same two liners
keep on coming. Reading Huisgenoot, Brande and now Jag... you just don't seem to get it do
you.

Free Tip: Stick to discussing things that you know *something* about like koeksusters and
moffies going to heaven.

Man sometimes I wonder if you'll every learn how things happen in the real world.
Re: Jags Vragie [boodskap #90532 is 'n antwoord op boodskap #90528] Vr, 20 Februarie 2004 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Puke Raider - is its truths 'bout your mother, Huh?
Re: Jagvragie [boodskap #90536 is 'n antwoord op boodskap #90526] Vr, 20 Februarie 2004 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Ons hoor toe vanoggend dat diegene wat meer as 4 vuurwapens wil registreer
> aan 'n klub moet behoort.
> Nou wil ek net weet - dra jagters verskeie gewere saam in 'n sak en besluit
> op die tipe geweer om te gebruik afhangende van die wild in sig?:
> Het hulle geweerjoggies?)
Ek sien in my geestesoopg die "Big White Bwana Hunter" met 6 draers
agter hom aan, ringe in die ore en neuse. Gewoonlik weet die jagter
vooraf watse wild hy gaan skiet en dus watse soort geweer / koeël /
lading hy gaan nodig hê. Meeste jagters (hierlangs in elk geval) dra
hul eie gewere. As hulle gevaarlike wild (olifante, renosters, buffels,
leeus, seekoeie) gaan jag, dra 'n handlanger dikwels 'n 'backup'. Hou
ook in gedagte dat sulke jagtogte gewoonlik deur n' PH (Professional
Hunter) gereël en gelei word, en hy sal ook sy eie geweer saamdra, vir
ingeval

Die nuwe wet is nog nie geïmplementeer nie, hulle is nog besig om die
regulasies te finaliseer. Tans word registrasie nog volgens die ou wet
gedoen en mag jy soveel wapens hê as wat jy wil en wat die registrateur
reken is ok. Die nuwe wet sal gewone burgers beperk tot 4 wapens,
waarvan net 1 vir selfverdediging geregistreer mag word. Vir die meeste
van ons is dit goed genoeg, want jy kan maklik aan jou eie beskerming-,
sport- en jagbehoeftes voorsien met 4 wapens. Vir ernstige jagters (die
wet praat van dedicated hunters) is dit egter te min, en hulle moet aan
'n geregistreerde jagklub of geweerklub of dergelike organisasie
behoort, wat kan sertifiseer dat hulle bona-fide jagters is, en dus
behoefte het aan meer as 4 wapens.

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Re: Jagvragie [boodskap #90539 is 'n antwoord op boodskap #90526] Sa, 21 Februarie 2004 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As dit 'n ernstige vraag is, dan verdien dit 'n ernstige antwoord. Enige
vorm van jag behoort ernstig benader te word deur die jagter en is sy eerste
prioriteit om die dier met die minste moontlike trauma vir die dier dood te
skiet. Omdat daar so 'n verskeidenheid van wild en die tipes veld is
waarin daar geskiet kan word, sal die meer ernstige jagter meer as een
geweer aanhou. Bv. jy kan heel rustig springbokke in die Kalahari skiet
met 'n klein kaliber soos 'n .243 op korter afstande soos 100-150m. Kom jy
egter in die Namib, moet jy op groter afstande skiet sê 250m+ dan werk die
piepie-koeëltjie van die 243 nie meer so lekker nie want die wind affekteer
dit te kwaai en alhoewel klein en vinnig en as hy raak skiet, maak hy groot
stukkend, het dit geen stopkrag nie. Hier sal jy dus begin kyk na iets
soos 'n 30-06 vir die langer afstande [wat ook werk vir groter wild soos
koedoes en gemsbokke] of meer ideaal, iets soos die Holland en Holland se
300 magnum wat jy kan aflaai om minder vleis te beskadig en op lang afstande
is hy onverbeterlik.
'n Jagter wat weet wat hy doen, bepaal die terrein en die tipe wild wat
hy gaan skiet en pas sy geweer EN patrone aan om daarby aan te
pas........sal sekerlik snaaks lyk om 'n ou in die veld te sien patrone
herlaai? Daar is meer aan ernstige jag as wat dit ooglopend lyk.
O, en ek jag nie! Ek skiet met die kamera.

"Annette" skryf in boodskap news:c14hq3$e9f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons hoor toe vanoggend dat diegene wat meer as 4 vuurwapens wil registreer
> aan 'n klub moet behoort.
> Nou wil ek net weet - dra jagters verskeie gewere saam in 'n sak en besluit
> op die tipe geweer om te gebruik afhangende van die wild in sig?:
> Het hulle geweerjoggies?)
>
>
>
> --
> Annette
>
Re: Jagvragie [boodskap #90543 is 'n antwoord op boodskap #90539] Sa, 21 Februarie 2004 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
In Belgie kan een jagter so baie gewere koop as hy maar wens;sommige mense
is ook versamelaar en jag nie.
Vir die jag is een kleinkaliber soos .22 verboden(in Belgie altans)maar word
wel gebruik deur stropers wat snags op pad gaan met maglight en knaldemper
op die long rifle en so baie diere kwets maar nie doodmaak nie,hulle sal dan
langsaam vrek.
Vir die antilope gebruik ek altyd een .270 Win. en rigkyker 6x42. ;.270 is
een kaliber wat vir alles gebruik kan word behalwe vir groot wild soos
buffel wat .375 H&H of nog swaarder verg.
Vir licensie te kry vir pistole en rewolver(max 10) is ons hier verplig lid
te wees van een skietvereniging.
Ek sien dat die wapenwet in RSA strenger is as in die meeste Europese Lande.

Wen guns are outlawed,only outlaws ....

"Suidwester" skryf in boodskap news:4036f621.0@news1.mweb.co.za...
> As dit 'n ernstige vraag is, dan verdien dit 'n ernstige antwoord. Enige
> vorm van jag behoort ernstig benader te word deur die jagter en is sy eerste
> prioriteit om die dier met die minste moontlike trauma vir die dier dood te
> skiet. Omdat daar so 'n verskeidenheid van wild en die tipes veld is
> waarin daar geskiet kan word, sal die meer ernstige jagter meer as een
> geweer aanhou. Bv. jy kan heel rustig springbokke in die Kalahari skiet
> met 'n klein kaliber soos 'n .243 op korter afstande soos 100-150m. Kom jy
> egter in die Namib, moet jy op groter afstande skiet sê 250m+ dan werk die
> piepie-koeëltjie van die 243 nie meer so lekker nie want die wind affekteer
> dit te kwaai en alhoewel klein en vinnig en as hy raak skiet, maak hy groot
> stukkend, het dit geen stopkrag nie. Hier sal jy dus begin kyk na iets
> soos 'n 30-06 vir die langer afstande [wat ook werk vir groter wild soos
> koedoes en gemsbokke] of meer ideaal, iets soos die Holland en Holland se
> 300 magnum wat jy kan aflaai om minder vleis te beskadig en op lang afstande
> is hy onverbeterlik.
> 'n Jagter wat weet wat hy doen, bepaal die terrein en die tipe wild wat
> hy gaan skiet en pas sy geweer EN patrone aan om daarby aan te
> pas........sal sekerlik snaaks lyk om 'n ou in die veld te sien patrone
> herlaai? Daar is meer aan ernstige jag as wat dit ooglopend lyk.
> O, en ek jag nie! Ek skiet met die kamera.
> "Annette" wrote in message
> news:c14hq3$e9f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons hoor toe vanoggend dat diegene wat meer as 4 vuurwapens wil registreer
>> aan 'n klub moet behoort.
>> Nou wil ek net weet - dra jagters verskeie gewere saam in 'n sak en besluit
>> op die tipe geweer om te gebruik afhangende van die wild in sig?:
>> Het hulle geweerjoggies?)
>>
>>
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Jagvragie [boodskap #90544 is 'n antwoord op boodskap #90543] Sa, 21 Februarie 2004 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die kleinste kaliber wat hier by ons toegelaat word, is die .303, alhoewel
die groot dop .22 kalibers soos die 22-250 en die 243 wel op kleinwild
toegelaat word. Net soos die 243, hou ek ook nie van die 270 nie want sy
trompsnelheid is te hoog en skiet net onnodig vleis stukkend. Dan eerder
iets soos die 30-06 met 'n 200g koeël of nog groter. Of die .308 met 'n
180g werk ook goed.

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:JiFZb.8478$Od1.427062@phobos.telenet-ops.be...
> In Belgie kan een jagter so baie gewere koop as hy maar wens;sommige mense
> is ook versamelaar en jag nie.
> Vir die jag is een kleinkaliber soos .22 verboden(in Belgie altans)maar word
> wel gebruik deur stropers wat snags op pad gaan met maglight en knaldemper
> op die long rifle en so baie diere kwets maar nie doodmaak nie,hulle sal dan
> langsaam vrek.
> Vir die antilope gebruik ek altyd een .270 Win. en rigkyker 6x42. ;.270 is
> een kaliber wat vir alles gebruik kan word behalwe vir groot wild soos
> buffel wat .375 H&H of nog swaarder verg.
> Vir licensie te kry vir pistole en rewolver(max 10) is ons hier verplig lid
> te wees van een skietvereniging.
> Ek sien dat die wapenwet in RSA strenger is as in die meeste Europese Lande.
>
> Wen guns are outlawed,only outlaws ....
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:4036f621.0@news1.mweb.co.za...
>> As dit 'n ernstige vraag is, dan verdien dit 'n ernstige antwoord. Enige
>> vorm van jag behoort ernstig benader te word deur die jagter en is sy eerste
>> prioriteit om die dier met die minste moontlike trauma vir die dier dood te
>> skiet. Omdat daar so 'n verskeidenheid van wild en die tipes veld is
>> waarin daar geskiet kan word, sal die meer ernstige jagter meer as een
>> geweer aanhou. Bv. jy kan heel rustig springbokke in die Kalahari skiet
>> met 'n klein kaliber soos 'n .243 op korter afstande soos 100-150m. Kom jy
>> egter in die Namib, moet jy op groter afstande skiet sê 250m+ dan werk die
>> piepie-koeëltjie van die 243 nie meer so lekker nie want die wind affekteer
>> dit te kwaai en alhoewel klein en vinnig en as hy raak skiet, maak hy groot
>> stukkend, het dit geen stopkrag nie. Hier sal jy dus begin kyk na iets
>> soos 'n 30-06 vir die langer afstande [wat ook werk vir groter wild soos
>> koedoes en gemsbokke] of meer ideaal, iets soos die Holland en Holland se
>> 300 magnum wat jy kan aflaai om minder vleis te beskadig en op lang afstande
>> is hy onverbeterlik.
>> 'n Jagter wat weet wat hy doen, bepaal die terrein en die tipe wild wat
>> hy gaan skiet en pas sy geweer EN patrone aan om daarby aan te
>> pas........sal sekerlik snaaks lyk om 'n ou in die veld te sien patrone
>> herlaai? Daar is meer aan ernstige jag as wat dit ooglopend lyk.
>> O, en ek jag nie! Ek skiet met die kamera.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c14hq3$e9f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ons hoor toe vanoggend dat diegene wat meer as 4 vuurwapens wil registreer
>>> aan 'n klub moet behoort.
>>> Nou wil ek net weet - dra jagters verskeie gewere saam in 'n sak en besluit
>>> op die tipe geweer om te gebruik afhangende van die wild in sig?:
>>> Het hulle geweerjoggies?)
>>>
>>>
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Jagvragie [boodskap #90545 is 'n antwoord op boodskap #90544] Sa, 21 Februarie 2004 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Met die PMP Pro-Am het ek een sebra geskiet,net twee klein gaatjies;ek dink
om nie vleis kapot te skiet nie moet jy een harde punt he soos die Pro-Am
150 grains,viral die sagte koels maak vleis kapot.
Vir vos gebruik ek .222 en vir reebok .243.
"Suidwester" skryf in boodskap news:40372c60.0@news1.mweb.co.za...
> Die kleinste kaliber wat hier by ons toegelaat word, is die .303, alhoewel
> die groot dop .22 kalibers soos die 22-250 en die 243 wel op kleinwild
> toegelaat word. Net soos die 243, hou ek ook nie van die 270 nie want sy
> trompsnelheid is te hoog en skiet net onnodig vleis stukkend. Dan eerder
> iets soos die 30-06 met 'n 200g koeël of nog groter. Of die .308 met 'n
> 180g werk ook goed.
> "Paul de Dilbeek" wrote in message
> news:JiFZb.8478$Od1.427062@phobos.telenet-ops.be...
>> In Belgie kan een jagter so baie gewere koop as hy maar wens;sommige mense
>> is ook versamelaar en jag nie.
>> Vir die jag is een kleinkaliber soos .22 verboden(in Belgie altans)maar word
>> wel gebruik deur stropers wat snags op pad gaan met maglight en knaldemper
>> op die long rifle en so baie diere kwets maar nie doodmaak nie,hulle sal dan
>> langsaam vrek.
>> Vir die antilope gebruik ek altyd een .270 Win. en rigkyker 6x42. ;.270 is
>> een kaliber wat vir alles gebruik kan word behalwe vir groot wild soos
>> buffel wat .375 H&H of nog swaarder verg.
>> Vir licensie te kry vir pistole en rewolver(max 10) is ons hier verplig lid
>> te wees van een skietvereniging.
>> Ek sien dat die wapenwet in RSA strenger is as in die meeste Europese Lande.
>>
>> Wen guns are outlawed,only outlaws ....
>>
>> "Suidwester" schreef in bericht
>> news:4036f621.0@news1.mweb.co.za...
>>> As dit 'n ernstige vraag is, dan verdien dit 'n ernstige antwoord. Enige
>>> vorm van jag behoort ernstig benader te word deur die jagter en is sy eerste
>>> prioriteit om die dier met die minste moontlike trauma vir die dier dood te
>>> skiet. Omdat daar so 'n verskeidenheid van wild en die tipes veld is
>>> waarin daar geskiet kan word, sal die meer ernstige jagter meer as een
>>> geweer aanhou. Bv. jy kan heel rustig springbokke in die Kalahari skiet
>>> met 'n klein kaliber soos 'n .243 op korter afstande soos 100-150m. Kom jy
>>> egter in die Namib, moet jy op groter afstande skiet sê 250m+ dan werk die
>>> piepie-koeëltjie van die 243 nie meer so lekker nie want die wind affekteer
>>> dit te kwaai en alhoewel klein en vinnig en as hy raak skiet, maak hy groot
>>> stukkend, het dit geen stopkrag nie. Hier sal jy dus begin kyk na iets
>>> soos 'n 30-06 vir die langer afstande [wat ook werk vir groter wild soos
>>> koedoes en gemsbokke] of meer ideaal, iets soos die Holland en Holland se
>>> 300 magnum wat jy kan aflaai om minder vleis te beskadig en op lang afstande
>>> is hy onverbeterlik.
>>> 'n Jagter wat weet wat hy doen, bepaal die terrein en die tipe wild wat
>>> hy gaan skiet en pas sy geweer EN patrone aan om daarby aan te
>>> pas........sal sekerlik snaaks lyk om 'n ou in die veld te sien patrone
>>> herlaai? Daar is meer aan ernstige jag as wat dit ooglopend lyk.
>>> O, en ek jag nie! Ek skiet met die kamera.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c14hq3$e9f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ons hoor toe vanoggend dat diegene wat meer as 4 vuurwapens wil registreer
>>>> aan 'n klub moet behoort.
>>>> Nou wil ek net weet - dra jagters verskeie gewere saam in 'n sak en besluit
>>>> op die tipe geweer om te gebruik afhangende van die wild in sig?:
>>>> Het hulle geweerjoggies?)
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Jagvragie [boodskap #90552 is 'n antwoord op boodskap #90545] So, 22 Februarie 2004 06:19 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net een probleem met 'n klein harde koeël, en dit is dat jy 'n perfekte
skoot moet skiet anders kwes jy maklik. In ons land is 'n soliedepunt
koeël vir jag nie meer toegelaat nie. Steeds die beste.....'n groot en
stadiger koeël maak vinniger dood en beskadig nie vleis nie.

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:ryGZb.8580$Z52.491642@phobos.telenet-ops.be...
> Met die PMP Pro-Am het ek een sebra geskiet,net twee klein gaatjies;ek dink
> om nie vleis kapot te skiet nie moet jy een harde punt he soos die Pro-Am
> 150 grains,viral die sagte koels maak vleis kapot.
> Vir vos gebruik ek .222 en vir reebok .243.
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:40372c60.0@news1.mweb.co.za...
>> Die kleinste kaliber wat hier by ons toegelaat word, is die .303, alhoewel
>> die groot dop .22 kalibers soos die 22-250 en die 243 wel op kleinwild
>> toegelaat word. Net soos die 243, hou ek ook nie van die 270 nie want sy
>> trompsnelheid is te hoog en skiet net onnodig vleis stukkend. Dan eerder
>> iets soos die 30-06 met 'n 200g koeël of nog groter. Of die .308 met 'n
>> 180g werk ook goed.
>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>> news:JiFZb.8478$Od1.427062@phobos.telenet-ops.be...
>>> In Belgie kan een jagter so baie gewere koop as hy maar wens;sommige mense
>>> is ook versamelaar en jag nie.
>>> Vir die jag is een kleinkaliber soos .22 verboden(in Belgie altans)maar word
>>> wel gebruik deur stropers wat snags op pad gaan met maglight en knaldemper
>>> op die long rifle en so baie diere kwets maar nie doodmaak nie,hulle sal dan
>>> langsaam vrek.
>>> Vir die antilope gebruik ek altyd een .270 Win. en rigkyker 6x42. ;.270 is
>>> een kaliber wat vir alles gebruik kan word behalwe vir groot wild soos
>>> buffel wat .375 H&H of nog swaarder verg.
>>> Vir licensie te kry vir pistole en rewolver(max 10) is ons hier verplig lid
>>> te wees van een skietvereniging.
>>> Ek sien dat die wapenwet in RSA strenger is as in die meeste Europese Lande.
>>>
>>> Wen guns are outlawed,only outlaws ....
>>>
>>> "Suidwester" schreef in bericht
>>> news:4036f621.0@news1.mweb.co.za...
>>>> As dit 'n ernstige vraag is, dan verdien dit 'n ernstige antwoord. Enige
>>>> vorm van jag behoort ernstig benader te word deur die jagter en is sy eerste
>>>> prioriteit om die dier met die minste moontlike trauma vir die dier dood te
>>>> skiet. Omdat daar so 'n verskeidenheid van wild en die tipes veld is
>>>> waarin daar geskiet kan word, sal die meer ernstige jagter meer as een
>>>> geweer aanhou. Bv. jy kan heel rustig springbokke in die Kalahari skiet
>>>> met 'n klein kaliber soos 'n .243 op korter afstande soos 100-150m. Kom jy
>>>> egter in die Namib, moet jy op groter afstande skiet sê 250m+ dan werk die
>>>> piepie-koeëltjie van die 243 nie meer so lekker nie want die wind affekteer
>>>> dit te kwaai en alhoewel klein en vinnig en as hy raak skiet, maak hy groot
>>>> stukkend, het dit geen stopkrag nie. Hier sal jy dus begin kyk na iets
>>>> soos 'n 30-06 vir die langer afstande [wat ook werk vir groter wild soos
>>>> koedoes en gemsbokke] of meer ideaal, iets soos die Holland en Holland se
>>>> 300 magnum wat jy kan aflaai om minder vleis te beskadig en op lang afstande
>>>> is hy onverbeterlik.
>>>> 'n Jagter wat weet wat hy doen, bepaal die terrein en die tipe wild wat
>>>> hy gaan skiet en pas sy geweer EN patrone aan om daarby aan te
>>>> pas........sal sekerlik snaaks lyk om 'n ou in die veld te sien patrone
>>>> herlaai? Daar is meer aan ernstige jag as wat dit ooglopend lyk.
>>>> O, en ek jag nie! Ek skiet met die kamera.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c14hq3$e9f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ons hoor toe vanoggend dat diegene wat meer as 4 vuurwapens wil registreer
>>>> > aan 'n klub moet behoort.
>>>> > Nou wil ek net weet - dra jagters verskeie gewere saam in 'n sak en besluit
>>>> > op die tipe geweer om te gebruik afhangende van die wild in sig?:
>>>> > Het hulle geweerjoggies?)
>>>> >
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Danie se onderhoud
Volgende onderwerp: onskuldig?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 17:44:57 MGT 2024