Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » onskuldig?
onskuldig? [boodskap #90537] Sa, 21 Februarie 2004 02:44 na volgende boodskap
Robert Mugabe  is tans af-lyn  Robert Mugabe
Boodskappe: 9
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
Is onvoldoende bewyse dieselfde as onskuldig? Is Pik se kleinseuns
onskuldig net omdat daar "onvoldoende" bewyse is?
Re: onskuldig? [boodskap #90541 is 'n antwoord op boodskap #90537] Sa, 21 Februarie 2004 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 21 Feb 2004 04:44:56 +0200, "Diek Henning"
wrote:

> Is onvoldoende bewyse dieselfde as onskuldig? Is Pik se kleinseuns
> onskuldig net omdat daar "onvoldoende" bewyse is?
>

Watter alternatief stel jy voor, Diek?

DD
Re: onskuldig? [boodskap #90550 is 'n antwoord op boodskap #90541] Sa, 21 Februarie 2004 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
DD skryf in boodskap news:...
> On Sat, 21 Feb 2004 04:44:56 +0200, "Diek Henning"
> wrote:
>
>> Is onvoldoende bewyse dieselfde as onskuldig? Is Pik se kleinseuns
>> onskuldig net omdat daar "onvoldoende" bewyse is?
>>
>
> Watter alternatief stel jy voor, Diek?
### Is 'Pik se kleinseuns' net skuldig omdat hulle 'Pik se kleinseuns'
is. Daar is sterk aantygings dat die vermeende slagoffer die saak self
opgemaak het. Sal sy nou vervolg word, soos bv ds. Beyl?

>
> DD
Re: onskuldig? [boodskap #90554 is 'n antwoord op boodskap #90537] So, 22 Februarie 2004 12:19 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
As daar nie voldoende bewyse is nie is jy bepaald onskuldig.
Maar meer belangrik - ek hoop dat daar 'n leker siviele sakie gaan wees en
dat die onskuldiges beloon sal word. (Sien my vorige skrywes ten tye van die
gebeure - haar oggend-, aand- en bedpraatjies het nie leker gerym nie.)
Persoonlik glo ek om onskuldig van verkragting aangekla te word is net so
erg soos 'n verkragting.
Vorige onderwerp: Jagvragie
Volgende onderwerp: Van by ons
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 08:23:15 MGT 2024