Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Distrik 6
Distrik 6 [boodskap #90283] Do, 12 Februarie 2004 04:29 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister is die eerste paar mense weer terug hervestig in Distrik 6. Die huise
was gebou op persele wat leeg gestaan het al die jare nadat die vorige huise
met stootskrapers verwyder is.
--
Annette
Re: Distrik 6 [boodskap #90284 is 'n antwoord op boodskap #90283] Do, 12 Februarie 2004 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom was die mense verwyder destyds? Bloot politiek of was daar 'n
praktiese rede ook? Jare gelede in Windhoek het die ou Lokasie aan die
westekant van die stad al groter geword en die huise wat opgerig is deur die
mense was sinkpondokke. Misdaad en diefstal uit die gebied het al meer
geword en toe besluit die stadsvaders om 'n nuwe woongebied, Katutura verder
uit die stad aan die noord-westekant te begin en daar steenhuise op te rig
wat die mense vir 'n nominale maandelikse bedrag kon koop. Toe is vir die
bewoners van die Ou Lokasie 'n redelike tyd gegee om oor te trek en
uiteindelik is hulle gedwing op te skuif deur die mense se goed uit hulle
pondok te haal en met 'n kruiptrekker die pondok plat te stoot.
Hier het die eintlike protes teen die koloniale regering begin en nie by
die opstand in die Ou Lokasie waar so 'n paar mense deur soldate doodgeskiet
is soos wat Swapo graag propageer nie. Dáái fight was bloot omdat die
Munisipaliteit en die vrouens van die Lokasie in 'n dispuut was oor die
stook van 'tombo-bier' [ook !karrie genoem] en die verkoop daarvan teenoor
die bier wat in die Munisipaliteit se gemeenskapsaal plaasgevind het.
Bloot 'n dronknes en uiteindelik toe skiet hulle mekaar.

"Annette" skryf in boodskap news:c0f0so$bm3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister is die eerste paar mense weer terug hervestig in Distrik 6. Die huise
> was gebou op persele wat leeg gestaan het al die jare nadat die vorige huise
> met stootskrapers verwyder is.
> --
> Annette
>
Re: Distrik 6 [boodskap #90285 is 'n antwoord op boodskap #90284] Do, 12 Februarie 2004 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik is dit politiek - toe en nou weer.
Om 6 huise betyds klaar te hê net voor hierdie verkiesing, nadat die belofte
van Distrik 6 wat weer aan die mense terug gegee is net voor die vorige
verkiesing , is nie eers flinke politiekery nie.
Eiendomsagente het alreeds gekla oor die besondere hoë prys van eiendom in
distrik 6 nou, wat die terugkeer van die meeste ou inwoners onmoontlik maak.

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:402b16c0.0@news1.mweb.co.za...
> Hoekom was die mense verwyder destyds? Bloot politiek of was daar 'n
> praktiese rede ook? Jare gelede in Windhoek het die ou Lokasie aan die
> westekant van die stad al groter geword en die huise wat opgerig is deur die
> mense was sinkpondokke. Misdaad en diefstal uit die gebied het al meer
> geword en toe besluit die stadsvaders om 'n nuwe woongebied, Katutura verder
> uit die stad aan die noord-westekant te begin en daar steenhuise op te rig
> wat die mense vir 'n nominale maandelikse bedrag kon koop. Toe is vir die
> bewoners van die Ou Lokasie 'n redelike tyd gegee om oor te trek en
> uiteindelik is hulle gedwing op te skuif deur die mense se goed uit hulle
> pondok te haal en met 'n kruiptrekker die pondok plat te stoot.
> Hier het die eintlike protes teen die koloniale regering begin en nie by
> die opstand in die Ou Lokasie waar so 'n paar mense deur soldate doodgeskiet
> is soos wat Swapo graag propageer nie. Dáái fight was bloot omdat die
> Munisipaliteit en die vrouens van die Lokasie in 'n dispuut was oor die
> stook van 'tombo-bier' [ook !karrie genoem] en die verkoop daarvan teenoor
> die bier wat in die Munisipaliteit se gemeenskapsaal plaasgevind het.
> Bloot 'n dronknes en uiteindelik toe skiet hulle mekaar.
> "Annette" wrote in message
> news:c0f0so$bm3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gister is die eerste paar mense weer terug hervestig in Distrik 6. Die huise
>> was gebou op persele wat leeg gestaan het al die jare nadat die vorige huise
>> met stootskrapers verwyder is.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Distrik 6 [boodskap #90289 is 'n antwoord op boodskap #90284] Do, 12 Februarie 2004 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit word "apartheid" genoem.

Max____________________________

"Suidwester"
> Hoekom was die mense verwyder destyds?
Re: Distrik 6 [boodskap #90290 is 'n antwoord op boodskap #90289] Do, 12 Februarie 2004 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek neem aan jy's reg en ek stry nie, maar was dit bloot net oor apartheid of
was dit 'n 'slum'-area ook wat in die stadsgebied buite beheer geraak het?
Ek ken nie eintlik van die Kaap nie....

"Max" skryf in boodskap news:402b3996$0$569$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dit word "apartheid" genoem.
>
> Max____________________________
>
> "Suidwester"
>> Hoekom was die mense verwyder destyds?
>
Re: Distrik 6 [boodskap #90294 is 'n antwoord op boodskap #90289] Do, 12 Februarie 2004 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Eintlik was dit gedeeltelik apartheid, en andersins om die seer oog in die
middel van Kaapstad uit te haal.
Die area het regtig vervalle geraak, inwoners het nie belang gestel om na
hul eiendom om te sien nie, en die skollie-element het daar begin hoogty
gevier en oorgespoel na die omliggende areas.
Toe word alles platgestoot, behalwe die kerkie, en die groot fout wat gemaak
is, is om die area "wit" te verklaar.
Niemand het belang gestel om privaatwonings daar op te rig nie - en 'n groot
vaal kol was sigbaar vanaf Tafelberg.
Die Kaapse Technikon het daar 'n kampus opgerig, en nader aan die stad is 4
woonstelblokke opgerig, meestal om studente te huisves.
Sedert 1986 is 'n paar skakelhuisontwikkelings gedoen, maar die oorgrote
area het onbenut gebly - so te sê in die middel van Kaapstad - ek dink nie
so iets het in enige ander stad ter wêreld bestaan nie.

--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:402b3996$0$569$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dit word "apartheid" genoem.
>
> Max____________________________
>
> "Suidwester"
>> Hoekom was die mense verwyder destyds?
>
Re: Distrik 6 [boodskap #90299 is 'n antwoord op boodskap #90294] Do, 12 Februarie 2004 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis amper dieselfde as met Windhoek destyds. Die Ou Lokasie was basies 'n
blikkiesdorp wat ontstellend gegroei het en dit het die waarde van eiendomme
in daardie omgewing laat val want niemand wou daar koop nie. Baie keer is
dit verkeerde beplanning in die verlede wat met die ontwikkeling van die
hede 'n gemors geraak het en dit moet op 'n manier probeer reggemaak word.
Ongelukkig het die politiek sy kop uitgesteek en sake lelik gemaak. Die
oplossing was eintlik voor die hand liggend. Hulle moes die erwe in die
Lokasie eenvoudig gewaardeer het teen die bestaande waarde van grond van
Windhoek en dan die mense toegelaat het om hul erwe te koop soos elke ander
woonerf in die res van die stad. Op die erwe moet dan huise opgerig word
volgens die munisipale regulasies wat oorals in die stad gegeld het. Bv.
as jy 'n erf van 1000vk m het, dan moet jy 'n huis van sê R150 000 minimum
daarop bou. Of, jy kan skuif na 'n ekonomiese gebied toe wat baie goedkoper
is.........geen politiek nie, net realiteit.

"Annette" skryf in boodskap news:c0futj$ovk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Eintlik was dit gedeeltelik apartheid, en andersins om die seer oog in die
> middel van Kaapstad uit te haal.
> Die area het regtig vervalle geraak, inwoners het nie belang gestel om na
> hul eiendom om te sien nie, en die skollie-element het daar begin hoogty
> gevier en oorgespoel na die omliggende areas.
> Toe word alles platgestoot, behalwe die kerkie, en die groot fout wat gemaak
> is, is om die area "wit" te verklaar.
> Niemand het belang gestel om privaatwonings daar op te rig nie - en 'n groot
> vaal kol was sigbaar vanaf Tafelberg.
> Die Kaapse Technikon het daar 'n kampus opgerig, en nader aan die stad is 4
> woonstelblokke opgerig, meestal om studente te huisves.
> Sedert 1986 is 'n paar skakelhuisontwikkelings gedoen, maar die oorgrote
> area het onbenut gebly - so te sê in die middel van Kaapstad - ek dink nie
> so iets het in enige ander stad ter wêreld bestaan nie.
>
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:402b3996$0$569$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Dit word "apartheid" genoem.
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Suidwester"
>>> Hoekom was die mense verwyder destyds?
>>
>
Re: Distrik 6 [boodskap #90314 is 'n antwoord op boodskap #90294] Vr, 13 Februarie 2004 00:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote

> Eintlik was dit gedeeltelik apartheid, en andersins om die seer oog in die
> middel van Kaapstad uit te haal.
> Die area het regtig vervalle geraak, inwoners het nie belang gestel om na
> hul eiendom om te sien nie, en die skollie-element het daar begin hoogty
> gevier en oorgespoel na die omliggende areas.
> Toe word alles platgestoot, behalwe die kerkie, en die groot fout wat gemaak
> is, is om die area "wit" te verklaar.

Ja, dit het glo R55 miljoen geneem om vir Distrik
Ses "skoon te maak" en "wit te verklaar." En vir
wat? Sodat dit braak kan lê. Al die miljoene der
miljoene wat spandeer was om "apartheid te
bewerkstellig" - veral in die dae toe die prys van
goud baie hoog was, maar die apartheidsregering
baie min daarvan in die sakke van besighede laat
kom het, want hulle was te besig om hulle wolhaar-
planne te finansieer. Dis soos een van daardie
vyfjaarplanne van Stalin wat massas mense van
hier na daar verskuif het, en alles om 'n plan uit
te voer, wat uiteindelik tog ook maar op die
ashoop van die geskiedenis beland het.

Gloudina
Re: Distrik 6 [boodskap #90315 is 'n antwoord op boodskap #90314] Vr, 13 Februarie 2004 05:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja ou antie, so gaan die geskiedenis hom maar herhaal. Daar is nie 'n kat
se kans dat die hoofsaaklik swart bewind van vadag in Afrika, nog 'n eeu sal
oorleef nie. Die gewone man op straat raak al hoe meer ingelig en die swak
bestuur van die huidige regerings sal nie meer lank verdra word nie, dan
stem die publiek hulle uit. Hulle sal moet, want die Westerse lande raak
al taaier om die fondse te skenk waarmee die swart regerings hul begrotings
mee balanseer......dalk juis omdat die Afrikalande al hoe minder minerale en
transaksies het om terug te gee. Net soos Zim gaan elke ander Afrikaland
in 'n totale gemors eindig todat hul diktator gevrek het en dan sal die
mense dalk weer kan begin lewe.
Ek weet nie wat presies in Distrik 6 gebeur het nie, maar ek kan my
indink dat in die vroeë dae van Kaapstad was die gebied verder weg van die
middestad af en het dit nie gepla nie. Toe die stad begin groei, toe kom
die gebied 'al nader'? Tot dit op die ou end 'n verleentheid word vir die
hele stad en sy mense? Eintlik het dit boggerall te doen met politiek.
"@rogers.com" wrote in message
news:98VWb.37814$TPZ.4440@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
> Ja, dit het glo R55 miljoen geneem om vir Distrik
> Ses "skoon te maak" en "wit te verklaar." En vir
> wat? Sodat dit braak kan lê. Al die miljoene der
> miljoene wat spandeer was om "apartheid te
> bewerkstellig" - veral in die dae toe die prys van
> goud baie hoog was, maar die apartheidsregering
> baie min daarvan in die sakke van besighede laat
> kom het, want hulle was te besig om hulle wolhaar-
> planne te finansieer. Dis soos een van daardie
> vyfjaarplanne van Stalin wat massas mense van
> hier na daar verskuif het, en alles om 'n plan uit
> te voer, wat uiteindelik tog ook maar op die
> ashoop van die geskiedenis beland het.
>
> Gloudina
>
Re: Distrik 6 [boodskap #90316 is 'n antwoord op boodskap #90315] Vr, 13 Februarie 2004 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Suidwester - eintlik is distrik 6 skaars 'n klipgooi weg van die parade.

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:402c6293.0@news1.mweb.co.za...
> Ja ou antie, so gaan die geskiedenis hom maar herhaal. Daar is nie 'n kat
> se kans dat die hoofsaaklik swart bewind van vadag in Afrika, nog 'n eeu sal
> oorleef nie. Die gewone man op straat raak al hoe meer ingelig en die swak
> bestuur van die huidige regerings sal nie meer lank verdra word nie, dan
> stem die publiek hulle uit. Hulle sal moet, want die Westerse lande raak
> al taaier om die fondse te skenk waarmee die swart regerings hul begrotings
> mee balanseer......dalk juis omdat die Afrikalande al hoe minder minerale en
> transaksies het om terug te gee. Net soos Zim gaan elke ander Afrikaland
> in 'n totale gemors eindig todat hul diktator gevrek het en dan sal die
> mense dalk weer kan begin lewe.
> Ek weet nie wat presies in Distrik 6 gebeur het nie, maar ek kan my
> indink dat in die vroeë dae van Kaapstad was die gebied verder weg van die
> middestad af en het dit nie gepla nie. Toe die stad begin groei, toe kom
> die gebied 'al nader'? Tot dit op die ou end 'n verleentheid word vir die
> hele stad en sy mense? Eintlik het dit boggerall te doen met politiek.
> "@rogers.com" wrote in message
> news:98VWb.37814$TPZ.4440@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>> Ja, dit het glo R55 miljoen geneem om vir Distrik
>> Ses "skoon te maak" en "wit te verklaar." En vir
>> wat? Sodat dit braak kan lê. Al die miljoene der
>> miljoene wat spandeer was om "apartheid te
>> bewerkstellig" - veral in die dae toe die prys van
>> goud baie hoog was, maar die apartheidsregering
>> baie min daarvan in die sakke van besighede laat
>> kom het, want hulle was te besig om hulle wolhaar-
>> planne te finansieer. Dis soos een van daardie
>> vyfjaarplanne van Stalin wat massas mense van
>> hier na daar verskuif het, en alles om 'n plan uit
>> te voer, wat uiteindelik tog ook maar op die
>> ashoop van die geskiedenis beland het.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Distrik 6 [boodskap #90320 is 'n antwoord op boodskap #90316] Vr, 13 Februarie 2004 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
OK. Ek het gesê ek weet nie eintlik waar dit is nie. Ek was al 'n paar
keer in die Kaap, maar dis vir my 'n deurmekaarplek. Die uitleg van die
strate maak nie vir my sin nie. Seker maar omdat hulle die maksimum
probeer indruk so naby aan die berg as moontlik?

"Annette" skryf in boodskap news:c0hq71$rn2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee Suidwester - eintlik is distrik 6 skaars 'n klipgooi weg van die parade.
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:402c6293.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja ou antie, so gaan die geskiedenis hom maar herhaal. Daar is nie 'n kat
>> se kans dat die hoofsaaklik swart bewind van vadag in Afrika, nog 'n eeu sal
>> oorleef nie. Die gewone man op straat raak al hoe meer ingelig en die swak
>> bestuur van die huidige regerings sal nie meer lank verdra word nie, dan
>> stem die publiek hulle uit. Hulle sal moet, want die Westerse lande raak
>> al taaier om die fondse te skenk waarmee die swart regerings hul begrotings
>> mee balanseer......dalk juis omdat die Afrikalande al hoe minder minerale en
>> transaksies het om terug te gee. Net soos Zim gaan elke ander Afrikaland
>> in 'n totale gemors eindig todat hul diktator gevrek het en dan sal die
>> mense dalk weer kan begin lewe.
>> Ek weet nie wat presies in Distrik 6 gebeur het nie, maar ek kan my
>> indink dat in die vroeë dae van Kaapstad was die gebied verder weg van die
>> middestad af en het dit nie gepla nie. Toe die stad begin groei, toe kom
>> die gebied 'al nader'? Tot dit op die ou end 'n verleentheid word vir die
>> hele stad en sy mense? Eintlik het dit boggerall te doen met politiek.
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:98VWb.37814$TPZ.4440@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>> Ja, dit het glo R55 miljoen geneem om vir Distrik
>>> Ses "skoon te maak" en "wit te verklaar." En vir
>>> wat? Sodat dit braak kan lê. Al die miljoene der
>>> miljoene wat spandeer was om "apartheid te
>>> bewerkstellig" - veral in die dae toe die prys van
>>> goud baie hoog was, maar die apartheidsregering
>>> baie min daarvan in die sakke van besighede laat
>>> kom het, want hulle was te besig om hulle wolhaar-
>>> planne te finansieer. Dis soos een van daardie
>>> vyfjaarplanne van Stalin wat massas mense van
>>> hier na daar verskuif het, en alles om 'n plan uit
>>> te voer, wat uiteindelik tog ook maar op die
>>> ashoop van die geskiedenis beland het.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Distrik 6 [boodskap #90321 is 'n antwoord op boodskap #90320] Vr, 13 Februarie 2004 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai nooit!! Al die strate loop of op van die see na die berg toe of dwars
parralel met die berg.
Jy moenie so baie vaaljapie drink as jy hier kom nie;))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:402c75f4.0@news1.mweb.co.za...
> OK. Ek het gesê ek weet nie eintlik waar dit is nie. Ek was al 'n paar
> keer in die Kaap, maar dis vir my 'n deurmekaarplek. Die uitleg van die
> strate maak nie vir my sin nie. Seker maar omdat hulle die maksimum
> probeer indruk so naby aan die berg as moontlik?
> "Annette" wrote in message
> news:c0hq71$rn2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee Suidwester - eintlik is distrik 6 skaars 'n klipgooi weg van die parade.
>>
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:402c6293.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ja ou antie, so gaan die geskiedenis hom maar herhaal. Daar is nie 'n kat
>>> se kans dat die hoofsaaklik swart bewind van vadag in Afrika, nog 'n eeu sal
>>> oorleef nie. Die gewone man op straat raak al hoe meer ingelig en die swak
>>> bestuur van die huidige regerings sal nie meer lank verdra word nie, dan
>>> stem die publiek hulle uit. Hulle sal moet, want die Westerse lande raak
>>> al taaier om die fondse te skenk waarmee die swart regerings hul begrotings
>>> mee balanseer......dalk juis omdat die Afrikalande al hoe minder minerale en
>>> transaksies het om terug te gee. Net soos Zim gaan elke ander Afrikaland
>>> in 'n totale gemors eindig todat hul diktator gevrek het en dan sal die
>>> mense dalk weer kan begin lewe.
>>> Ek weet nie wat presies in Distrik 6 gebeur het nie, maar ek kan my
>>> indink dat in die vroeë dae van Kaapstad was die gebied verder weg van die[
>>> middestad af en het dit nie gepla nie. Toe die stad begin groei, toe kom
>>> die gebied 'al nader'? Tot dit op die ou end 'n verleentheid word vir die
>>> hele stad en sy mense? Eintlik het dit boggerall te doen met politiek.
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:98VWb.37814$TPZ.4440@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>>> Ja, dit het glo R55 miljoen geneem om vir Distrik
>>>> Ses "skoon te maak" en "wit te verklaar." En vir
>>>> wat? Sodat dit braak kan lê. Al die miljoene der
>>>> miljoene wat spandeer was om "apartheid te
>>>> bewerkstellig" - veral in die dae toe die prys van
>>>> goud baie hoog was, maar die apartheidsregering
>>>> baie min daarvan in die sakke van besighede laat
>>>> kom het, want hulle was te besig om hulle wolhaar-
>>>> planne te finansieer. Dis soos een van daardie
>>>> vyfjaarplanne van Stalin wat massas mense van
>>>> hier na daar verskuif het, en alles om 'n plan uit
>>>> te voer, wat uiteindelik tog ook maar op die
>>>> ashoop van die geskiedenis beland het.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
Re: Distrik 6 [boodskap #90323 is 'n antwoord op boodskap #90321] Vr, 13 Februarie 2004 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink dit is in Witbank waar al die paaie wat van bo na onder loop lane
genoem word en al die paaie wat dit kruis strate genoem word.
Nou die dag ry ek op in Langstraat - en by baie van die groot kruisings is
daar nie 'n straatnaam in sig nie. Ek kry die vreemdes wat hier moet ry
jammer.
Daar was naamborde - maar ek neem aan dit word so gereeld gesteel, dat die
stadsraad nie kan voorbly nie.
--
Annette

"Annette" skryf in boodskap news:c0hvl0$qu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Haai nooit!! Al die strate loop of op van die see na die berg toe of dwars
> parralel met die berg.
> Jy moenie so baie vaaljapie drink as jy hier kom nie;))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:402c75f4.0@news1.mweb.co.za...
>> OK. Ek het gesê ek weet nie eintlik waar dit is nie. Ek was al 'n paar
>> keer in die Kaap, maar dis vir my 'n deurmekaarplek. Die uitleg van die
>> strate maak nie vir my sin nie. Seker maar omdat hulle die maksimum
>> probeer indruk so naby aan die berg as moontlik?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c0hq71$rn2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee Suidwester - eintlik is distrik 6 skaars 'n klipgooi weg van die
>> parade.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:402c6293.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ja ou antie, so gaan die geskiedenis hom maar herhaal. Daar is nie 'n kat
>>>> se kans dat die hoofsaaklik swart bewind van vadag in Afrika, nog 'n eeu sal
>>>> oorleef nie. Die gewone man op straat raak al hoe meer ingelig en die swak
>>>> bestuur van die huidige regerings sal nie meer lank verdra word nie, dan
>>>> stem die publiek hulle uit. Hulle sal moet, want die Westerse lande raak
>>>> al taaier om die fondse te skenk waarmee die swart regerings hul begrotings
>>>> mee balanseer......dalk juis omdat die Afrikalande al hoe minder minerale en
>>>> transaksies het om terug te gee. Net soos Zim gaan elke ander Afrikaland
>>>> in 'n totale gemors eindig todat hul diktator gevrek het en dan sal die
>>>> mense dalk weer kan begin lewe.
>>>> Ek weet nie wat presies in Distrik 6 gebeur het nie, maar ek kan my
>>>> indink dat in die vroeë dae van Kaapstad was die gebied verder weg van die
>>>> middestad af en het dit nie gepla nie. Toe die stad begin groei, toe kom
>>>> die gebied 'al nader'? Tot dit op die ou end 'n verleentheid word vir die
>>>> hele stad en sy mense? Eintlik het dit boggerall te doen met politiek.
>>>> "@rogers.com" wrote in message
>>>> news:98VWb.37814$TPZ.4440@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>>> > Ja, dit het glo R55 miljoen geneem om vir Distrik
>>>> > Ses "skoon te maak" en "wit te verklaar." En vir
>>>> > wat? Sodat dit braak kan lê. Al die miljoene der
>>>> > miljoene wat spandeer was om "apartheid te
>>>> > bewerkstellig" - veral in die dae toe die prys van
>>>> > goud baie hoog was, maar die apartheidsregering
>>>> > baie min daarvan in die sakke van besighede laat
>>>> > kom het, want hulle was te besig om hulle wolhaar-
>>>> > planne te finansieer. Dis soos een van daardie
>>>> > vyfjaarplanne van Stalin wat massas mense van
>>>> > hier na daar verskuif het, en alles om 'n plan uit
>>>> > te voer, wat uiteindelik tog ook maar op die
>>>> > ashoop van die geskiedenis beland het.
>>>> >
>>>> > Gloudina
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Distrik 6 [boodskap #90325 is 'n antwoord op boodskap #90321] Vr, 13 Februarie 2004 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As dit nou maar die drank was, maar ek drink nie eintlik nie! As dit darem
nie daai berg was vir 'n baken nie..... Maar die Kaap is niks teen
Kimberley en Bloemfontein nie! O sjit, en moet Welkom nie vergeet nie.
Al die Vrystaantse dinge loop mos in kringe......seker plat vlakte siekte?

"Annette" skryf in boodskap news:c0hvl0$qu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Haai nooit!! Al die strate loop of op van die see na die berg toe of dwars
> parralel met die berg.
> Jy moenie so baie vaaljapie drink as jy hier kom nie;))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:402c75f4.0@news1.mweb.co.za...
>> OK. Ek het gesê ek weet nie eintlik waar dit is nie. Ek was al 'n paar
>> keer in die Kaap, maar dis vir my 'n deurmekaarplek. Die uitleg van die
>> strate maak nie vir my sin nie. Seker maar omdat hulle die maksimum
>> probeer indruk so naby aan die berg as moontlik?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c0hq71$rn2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee Suidwester - eintlik is distrik 6 skaars 'n klipgooi weg van die
>> parade.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:402c6293.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ja ou antie, so gaan die geskiedenis hom maar herhaal. Daar is nie
> 'n
>>> kat
>>>> se kans dat die hoofsaaklik swart bewind van vadag in Afrika, nog 'n
> eeu
>>> sal
>>>> oorleef nie. Die gewone man op straat raak al hoe meer ingelig en
> die
>>> swak
>>>> bestuur van die huidige regerings sal nie meer lank verdra word nie,
> dan
>>>> stem die publiek hulle uit. Hulle sal moet, want die Westerse
lande
>> raak
>>>> al taaier om die fondse te skenk waarmee die swart regerings hul
>>> begrotings
>>>> mee balanseer......dalk juis omdat die Afrikalande al hoe minder
>> minerale
>>> en
>>>> transaksies het om terug te gee. Net soos Zim gaan elke ander
>> Afrikaland
>>>> in 'n totale gemors eindig todat hul diktator gevrek het en dan sal
> die
>>>> mense dalk weer kan begin lewe.
>>>> Ek weet nie wat presies in Distrik 6 gebeur het nie, maar ek kan
> my
>>>> indink dat in die vroeë dae van Kaapstad was die gebied verder weg
van
>> die
>>>> middestad af en het dit nie gepla nie. Toe die stad begin groei,
toe
>> kom
>>>> die gebied 'al nader'? Tot dit op die ou end 'n verleentheid word
> vir
>>> die
>>>> hele stad en sy mense? Eintlik het dit boggerall te doen met
> politiek.
>>>> "@rogers.com" wrote in message
>>>> news:98VWb.37814$TPZ.4440@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>>> > Ja, dit het glo R55 miljoen geneem om vir Distrik
>>>> > Ses "skoon te maak" en "wit te verklaar." En vir
>>>> > wat? Sodat dit braak kan lê. Al die miljoene der
>>>> > miljoene wat spandeer was om "apartheid te
>>>> > bewerkstellig" - veral in die dae toe die prys van
>>>> > goud baie hoog was, maar die apartheidsregering
>>>> > baie min daarvan in die sakke van besighede laat
>>>> > kom het, want hulle was te besig om hulle wolhaar-
>>>> > planne te finansieer. Dis soos een van daardie
>>>> > vyfjaarplanne van Stalin wat massas mense van
>>>> > hier na daar verskuif het, en alles om 'n plan uit
>>>> > te voer, wat uiteindelik tog ook maar op die
>>>> > ashoop van die geskiedenis beland het.
>>>> >
>>>> > Gloudina
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Distrik 6 [boodskap #90331 is 'n antwoord op boodskap #90325] Vr, 13 Februarie 2004 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bloemfontein is mos nie 'n probleem nie, behalwe vir die eenrigtingstrate.
Welkom se verkeersirkels het goed gewerk solank daar mense was wat weet hoe
om in 'n sirkel te bestuur.
Nou het hulle glo ook 'n verkeerslig gekry.
Wat my altyd tiekel is as mens deur 'n kleinerige plekkie ry, en daar is net
een verkeerslig - so 'n tipe van 'n status simbool wat hulle 'n trappie hoër
plaas as die sonder enige verkeersligte.

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:402c8da7.0@news1.mweb.co.za...
> As dit nou maar die drank was, maar ek drink nie eintlik nie! As dit darem
> nie daai berg was vir 'n baken nie..... Maar die Kaap is niks teen
> Kimberley en Bloemfontein nie! O sjit, en moet Welkom nie vergeet nie.
> Al die Vrystaantse dinge loop mos in kringe......seker plat vlakte siekte?
> "Annette" wrote in message
> news:c0hvl0$qu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Haai nooit!! Al die strate loop of op van die see na die berg toe of dwars
>> parralel met die berg.
>> Jy moenie so baie vaaljapie drink as jy hier kom nie;))
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:402c75f4.0@news1.mweb.co.za...
>>> OK. Ek het gesê ek weet nie eintlik waar dit is nie. Ek was al 'n
> paar
>>> keer in die Kaap, maar dis vir my 'n deurmekaarplek. Die uitleg van
> die
>>> strate maak nie vir my sin nie. Seker maar omdat hulle die maksimum
>>> probeer indruk so naby aan die berg as moontlik?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c0hq71$rn2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Nee Suidwester - eintlik is distrik 6 skaars 'n klipgooi weg van die
>>> parade.
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:402c6293.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ja ou antie, so gaan die geskiedenis hom maar herhaal. Daar is
nie
>> 'n
>>>> kat
>>>> > se kans dat die hoofsaaklik swart bewind van vadag in Afrika, nog
'n
>> eeu
>>>> sal
>>>> > oorleef nie. Die gewone man op straat raak al hoe meer ingelig
en
>> die
>>>> swak
>>>> > bestuur van die huidige regerings sal nie meer lank verdra word
nie,
>> dan
>>>> > stem die publiek hulle uit. Hulle sal moet, want die Westerse
> lande
>>> raak
>>>> > al taaier om die fondse te skenk waarmee die swart regerings hul
>>>> begrotings
>>>> > mee balanseer......dalk juis omdat die Afrikalande al hoe minder
>>> minerale
>>>> en
>>>> > transaksies het om terug te gee. Net soos Zim gaan elke ander
>>> Afrikaland
>>>> > in 'n totale gemors eindig todat hul diktator gevrek het en dan
sal
>> die
>>>> > mense dalk weer kan begin lewe.
>>>> > Ek weet nie wat presies in Distrik 6 gebeur het nie, maar ek
kan
>> my
>>>> > indink dat in die vroeë dae van Kaapstad was die gebied verder weg
> van
>>> die
>>>> > middestad af en het dit nie gepla nie. Toe die stad begin groei,
> toe
>>> kom
>>>> > die gebied 'al nader'? Tot dit op die ou end 'n verleentheid
word
>> vir
>>>> die
>>>> > hele stad en sy mense? Eintlik het dit boggerall te doen met
>> politiek.
>>>> > "@rogers.com" wrote in message
>>>> > news:98VWb.37814$TPZ.4440@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>>> > > Ja, dit het glo R55 miljoen geneem om vir Distrik
>>>> > > Ses "skoon te maak" en "wit te verklaar." En vir
>>>> > > wat? Sodat dit braak kan lê. Al die miljoene der
>>>> > > miljoene wat spandeer was om "apartheid te
>>>> > > bewerkstellig" - veral in die dae toe die prys van
>>>> > > goud baie hoog was, maar die apartheidsregering
>>>> > > baie min daarvan in die sakke van besighede laat
>>>> > > kom het, want hulle was te besig om hulle wolhaar-
>>>> > > planne te finansieer. Dis soos een van daardie
>>>> > > vyfjaarplanne van Stalin wat massas mense van
>>>> > > hier na daar verskuif het, en alles om 'n plan uit
>>>> > > te voer, wat uiteindelik tog ook maar op die
>>>> > > ashoop van die geskiedenis beland het.
>>>> > >
>>>> > > Gloudina
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Distrik 6 [boodskap #90335 is 'n antwoord op boodskap #90331] Vr, 13 Februarie 2004 09:53 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en elke donner wat van die stede af kom se IK click tot 'n suiwer nul af
en dink hulle kan daai een robot ignoreer soos enige stopstraat!!!

"Annette" skryf in boodskap news:c0i455$2sf$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Bloemfontein is mos nie 'n probleem nie, behalwe vir die eenrigtingstrate.
> Welkom se verkeersirkels het goed gewerk solank daar mense was wat weet hoe
> om in 'n sirkel te bestuur.
> Nou het hulle glo ook 'n verkeerslig gekry.
> Wat my altyd tiekel is as mens deur 'n kleinerige plekkie ry, en daar is net
> een verkeerslig - so 'n tipe van 'n status simbool wat hulle 'n trappie hoër
> plaas as die sonder enige verkeersligte.
>
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:402c8da7.0@news1.mweb.co.za...
>> As dit nou maar die drank was, maar ek drink nie eintlik nie! As dit
> darem
>> nie daai berg was vir 'n baken nie..... Maar die Kaap is niks teen
>> Kimberley en Bloemfontein nie! O sjit, en moet Welkom nie vergeet nie.
>> Al die Vrystaantse dinge loop mos in kringe......seker plat vlakte siekte?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c0hvl0$qu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Haai nooit!! Al die strate loop of op van die see na die berg toe of
> dwars
>>> parralel met die berg.
>>> Jy moenie so baie vaaljapie drink as jy hier kom nie;))
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:402c75f4.0@news1.mweb.co.za...
>>>> OK. Ek het gesê ek weet nie eintlik waar dit is nie. Ek was al
'n
>> paar
>>>> keer in die Kaap, maar dis vir my 'n deurmekaarplek. Die uitleg
van
>> die
>>>> strate maak nie vir my sin nie. Seker maar omdat hulle die maksimum
>>>> probeer indruk so naby aan die berg as moontlik?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c0hq71$rn2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Nee Suidwester - eintlik is distrik 6 skaars 'n klipgooi weg van die
>>>> parade.
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:402c6293.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Ja ou antie, so gaan die geskiedenis hom maar herhaal. Daar is
> nie
>>> 'n
>>>> > kat
>>>> > > se kans dat die hoofsaaklik swart bewind van vadag in Afrika,
nog
> 'n
>>> eeu
>>>> > sal
>>>> > > oorleef nie. Die gewone man op straat raak al hoe meer ingelig
> en
>>> die
>>>> > swak
>>>> > > bestuur van die huidige regerings sal nie meer lank verdra word
> nie,
>>> dan
>>>> > > stem die publiek hulle uit. Hulle sal moet, want die Westerse
>> lande
>>>> raak
>>>> > > al taaier om die fondse te skenk waarmee die swart regerings hul
>>>> > begrotings
>>>> > > mee balanseer......dalk juis omdat die Afrikalande al hoe minder
>>>> minerale
>>>> > en
>>>> > > transaksies het om terug te gee. Net soos Zim gaan elke ander
>>>> Afrikaland
>>>> > > in 'n totale gemors eindig todat hul diktator gevrek het en dan
> sal
>>> die
>>>> > > mense dalk weer kan begin lewe.
>>>> > > Ek weet nie wat presies in Distrik 6 gebeur het nie, maar ek
> kan
>>> my
>>>> > > indink dat in die vroeë dae van Kaapstad was die gebied verder
weg
>> van
>>>> die
>>>> > > middestad af en het dit nie gepla nie. Toe die stad begin
groei,
>> toe
>>>> kom
>>>> > > die gebied 'al nader'? Tot dit op die ou end 'n verleentheid
> word
>>> vir
>>>> > die
>>>> > > hele stad en sy mense? Eintlik het dit boggerall te doen met
>>> politiek.
>>>> > > "@rogers.com" wrote in message
>>>> > >
> news:98VWb.37814$TPZ.4440@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>>> > > > Ja, dit het glo R55 miljoen geneem om vir Distrik
>>>> > > > Ses "skoon te maak" en "wit te verklaar." En vir
>>>> > > > wat? Sodat dit braak kan lê. Al die miljoene der
>>>> > > > miljoene wat spandeer was om "apartheid te
>>>> > > > bewerkstellig" - veral in die dae toe die prys van
>>>> > > > goud baie hoog was, maar die apartheidsregering
>>>> > > > baie min daarvan in die sakke van besighede laat
>>>> > > > kom het, want hulle was te besig om hulle wolhaar-
>>>> > > > planne te finansieer. Dis soos een van daardie
>>>> > > > vyfjaarplanne van Stalin wat massas mense van
>>>> > > > hier na daar verskuif het, en alles om 'n plan uit
>>>> > > > te voer, wat uiteindelik tog ook maar op die
>>>> > > > ashoop van die geskiedenis beland het.
>>>> > > >
>>>> > > > Gloudina
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Gershwin
Volgende onderwerp: Skeisaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 18:58:23 MGT 2024