Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skeisaak
Skeisaak [boodskap #90328] Vr, 13 Februarie 2004 09:00 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Barbie en Ken skei!

Is dit 'n reklamefoefie om vir Barbie ander mans te verkoop (en vroue vir
Ken)? Ek dink die grootmense moet hulle probleme vir hulleself hou en nie
die kinders daarby betrek nie.

Ek vind dit skandalig!

Max____________________________
Re: Skeisaak [boodskap #90333 is 'n antwoord op boodskap #90328] Vr, 13 Februarie 2004 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Teken van die tyd. Die kanse is seker goed dat 60% van die dogtertjies wat
Barbie poppe het nie meer Pappies by die huis het nie - so hulle weet nie
eers wat die getroude Barbie veronderstel is om te doen nie.
Was daar al 'n Kook Barbie, 'n Bak Barbie, 'n Afstof Barbie en 'n Besem
Barbie?
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:402c92df$0$570$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Barbie en Ken skei!
>
> Is dit 'n reklamefoefie om vir Barbie ander mans te verkoop (en vroue vir
> Ken)? Ek dink die grootmense moet hulle probleme vir hulleself hou en nie
> die kinders daarby betrek nie.
>
> Ek vind dit skandalig!
>
> Max____________________________
>
Re: Skeisaak [boodskap #90336 is 'n antwoord op boodskap #90333] Vr, 13 Februarie 2004 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, marknavorsing het getoon dat swart poppe nie so goed verkoop nie!

Max____________________________

"Annette"
> Was daar al 'n Kook Barbie, 'n Bak Barbie, 'n Afstof Barbie en 'n Besem
> Barbie?
Re: Skeisaak [boodskap #90337 is 'n antwoord op boodskap #90336] Vr, 13 Februarie 2004 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai oe!!:))
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:402ca926$0$575$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Nee, marknavorsing het getoon dat swart poppe nie so goed verkoop nie!
>
> Max____________________________
>
> "Annette"
>> Was daar al 'n Kook Barbie, 'n Bak Barbie, 'n Afstof Barbie en 'n Besem
>> Barbie?
>
Re: Skeisaak [boodskap #90343 is 'n antwoord op boodskap #90336] Vr, 13 Februarie 2004 12:13 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
10/10!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

"Max" skryf in boodskap news:402ca926$0$575$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Nee, marknavorsing het getoon dat swart poppe nie so goed verkoop nie!
>
> Max____________________________
>
> "Annette"
>> Was daar al 'n Kook Barbie, 'n Bak Barbie, 'n Afstof Barbie en 'n Besem
>> Barbie?
>
Vorige onderwerp: Distrik 6
Volgende onderwerp: Is dit waar?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 21:21:46 MGT 2024