Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is dit waar?
Is dit waar? [boodskap #78020] Di, 20 Mei 2003 13:10 na volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
'Ontvoerde blanke jongen als slaaf misbruikt in sloppenwijk'

Uitgegeven: 20 mei 2003 15:00

JOHANNESBURG - De Zuid-Afrikaanse politie is op zoek naar de ouders van een
achttienjarige blanke jongen, die zegt dat hij twaalf jaar geleden is
ontvoerd en dat hij sinds die tijd als blanke slaaf heeft gewerkt in een
zwarte sloppenwijk. De jongen, die alleen de Afrikaanse taal Ndebele
spreekt, weet zich maar erg weinig te herinneren van zijn bestaan voor zijn
ontvoering. Hij kent ook zijn oorspronkelijke naam niet meer, alleen zijn
'zwarte' naam: Happy Sidane.

De jongen dook maandag op bij een politiebureau in Bronkhorstspruit bij
Pretoria, waar hij zijn bizarre geschiedenis vertelde. De afdeling vermiste
personen en de kinderbescherming zijn nu op zoek naar Happy Sidanes ouders.

De jongen wist alleen te vertellen dat hij op 4 mei 1985 was geboren en dat
hij als kind een hondje als huisdier had. Hij herinnerde zich de trouwfoto's
van zijn ouders. Verder wist hij dat hij ongeveer een jaar in de plaats
Verena had gewoond in het noorden van het land en dat hij op het moment van
zijn ontvoering met zijn ouders in Johannesburg woonde.

Boodschappen

De blonde jongen met de bruine ogen vertelde dat hij in 1991 door de
werkster van zijn ouders was meegenomen onder het voorwendsel dat zij
boodschappen zouden gaan doen. Zij droeg hem over aan een zwart echtpaar,
dat hem na drie dagen bij de politie wilde afleveren, kennelijk omdat het
niet wist wat het met hem aan moest. De jongen vertelde dat hij te bang was
om alleen op het politiebureau te blijven en dat hij uiteindelijk bij het
paar was gebleven.

Aanvankelijk bezocht hij een basisschool, waar hij werd gepest omdat hij
blank was. Een lerares en buren hadden hem een aantal keren aangeboden hem
te helpen, maar daar was niets van terechtgekomen omdat iedereen te bang was
voor de vader van de vrouw waar hij verbleef.

Slaan

Ergens tussen 1994 en 1999 zag de jongen zichzelf op de televisie. Toen hij
zijn 'moeder' vertelde dat hij zichzelf herkende, sloeg zij hem en verbood
zij hem ooit nog naar de tv te kijken.

Slaaf

Toen de vrouw overleed, begon haar vader de jongen als een slaaf te
behandelen. Hij moest van school en hij kreeg opdracht vee te hoeden en
allerlei minderwaardige klusjes te doen. Als hij iets fout deed, kreeg hij
klappen. Zijn 'grootvader' dreigde hem te vergiftigen. Daarom besloot hij na
geruime tijd te vluchten. Uiteindelijk bracht een bevriende vrouw hem naar
de politie.
Re: Is dit waar? [boodskap #78026 is 'n antwoord op boodskap #78020] Di, 20 Mei 2003 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 May 2003 15:10:16 +0200, "emmy" wrote:

> 'Ontvoerde blanke jongen als slaaf misbruikt in sloppenwijk'

Jeez..... nou het hy sommer 'n slaaf geword!
Nee. Hy was nie 'n slaaf nie, Hy het weggeraak en di mense het na hom
gekyk. Omdat hulle baie arm was, was hy saam met hulle baie arm.
Re: Is dit waar? [boodskap #78034 is 'n antwoord op boodskap #78026] Di, 20 Mei 2003 17:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotr  is tans af-lyn  Pijotr
Boodskappe: 17
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hulle het redelik lank na hom "gekyk" 13jaar, het hulle ten minste 'n
poging aangewend om hom by sy biologiese ouers te kry?? miskien aangegee by
die polisie?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ed23aaf.19628254@news.saix.co.za...
> On Tue, 20 May 2003 15:10:16 +0200, "emmy" wrote:
>
>
> Jeez..... nou het hy sommer 'n slaaf geword!
> Nee. Hy was nie 'n slaaf nie, Hy het weggeraak en di mense het na hom
> gekyk. Omdat hulle baie arm was, was hy saam met hulle baie arm.
>
Re: Is dit waar? [boodskap #78059 is 'n antwoord op boodskap #78034] Wo, 21 Mei 2003 04:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee hy was nie 'n slaaf nie - sy "stiefpa" het hom maar net mishandel.

"Pijotr" skryf in boodskap news:vcknt98gd1a667@corp.supernews.com...
> Hulle het redelik lank na hom "gekyk" 13jaar, het hulle ten minste 'n
> poging aangewend om hom by sy biologiese ouers te kry?? miskien aangegee by
> die polisie?
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3ed23aaf.19628254@news.saix.co.za...
>> On Tue, 20 May 2003 15:10:16 +0200, "emmy" wrote:
>>
>> >
>> Jeez..... nou het hy sommer 'n slaaf geword!
>> Nee. Hy was nie 'n slaaf nie, Hy het weggeraak en di mense het na hom
>> gekyk. Omdat hulle baie arm was, was hy saam met hulle baie arm.
>>
>
Re: Is dit waar? [boodskap #78063 is 'n antwoord op boodskap #78059] Wo, 21 Mei 2003 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas"
> Nee hy was nie 'n slaaf nie - sy "stiefpa" het hom maar net mishandel.

Dan ben je toch slaaf ;-))

grt emmy

> "Pijotr" wrote in message
>> Hulle het redelik lank na hom "gekyk" 13jaar, het hulle ten minste 'n
>> poging aangewend om hom by sy biologiese ouers te kry?? miskien aangegee by
>> die polisie?

>>
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message

>>> Jeez..... nou het hy sommer 'n slaaf geword!
>>> Nee. Hy was nie 'n slaaf nie, Hy het weggeraak en di mense het na hom
>>> gekyk. Omdat hulle baie arm was, was hy saam met hulle baie arm.
Re: Is dit waar? [boodskap #78064 is 'n antwoord op boodskap #78059] Wo, 21 Mei 2003 06:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar word ietwat getwyfel oor sy storie, hoofsaaklik omdat hy eers as
8-jarige ontvoer is, en behoort te kan onthou wat sy naam is, en wat sy
adres was.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3ecb07b4$0$229@hades.is.co.za...
> Nee hy was nie 'n slaaf nie - sy "stiefpa" het hom maar net mishandel.
> "Pijotr" wrote in message
> news:vcknt98gd1a667@corp.supernews.com...
>> Hulle het redelik lank na hom "gekyk" 13jaar, het hulle ten minste 'n
>> poging aangewend om hom by sy biologiese ouers te kry?? miskien aangegee by
>> die polisie?
>>
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3ed23aaf.19628254@news.saix.co.za...
>>> On Tue, 20 May 2003 15:10:16 +0200, "emmy" wrote:
>>>
>>> >>
>>> Jeez..... nou het hy sommer 'n slaaf geword!
>>> Nee. Hy was nie 'n slaaf nie, Hy het weggeraak en di mense het na hom
>>> gekyk. Omdat hulle baie arm was, was hy saam met hulle baie arm.
>>>
>>
>
Re: Is dit waar? [boodskap #78065 is 'n antwoord op boodskap #78063] Wo, 21 Mei 2003 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Interessant dat jy slawerny en mishandeling as een ding sien Emmy.
Annette

"emmy" skryf in boodskap news:3ecb186c$0$76751$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
>
> "Jonas"
>> Nee hy was nie 'n slaaf nie - sy "stiefpa" het hom maar net mishandel.
>
> Dan ben je toch slaaf ;-))
>
> grt emmy
>
>> "Pijotr" wrote in message
>>> Hulle het redelik lank na hom "gekyk" 13jaar, het hulle ten minste 'n
>>> poging aangewend om hom by sy biologiese ouers te kry?? miskien aangegee by
>>> die polisie?
>
>
>
>>>
>>>
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>
>>>> Jeez..... nou het hy sommer 'n slaaf geword!
>>>> Nee. Hy was nie 'n slaaf nie, Hy het weggeraak en di mense het na hom
>>>> gekyk. Omdat hulle baie arm was, was hy saam met hulle baie arm.
>
Re: Is dit waar? [boodskap #78070 is 'n antwoord op boodskap #78065] Wo, 21 Mei 2003 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" Interessant dat jy slawerny en mishandeling as een ding sien Emmy.[/color]

Iemand die mishandeld wordt gaat zich slaafs gedragen ( onderdanig en
gehoorzaam )
vooral in een afhankelijke positie.. misschien is het een NL uitdrukking en
geen Za uiitdrukking en heeft en heet slaafs zijn meer een economische
context in ZA

grt emmy

> Annette
>
>
> "emmy" wrote in message
> news:3ecb186c$0$76751$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
>>
>> "Jonas"
>>> Nee hy was nie 'n slaaf nie - sy "stiefpa" het hom maar net mishandel.
>>
>> Dan ben je toch slaaf ;-))
>>
>> grt emmy
>>
>>> "Pijotr" wrote in message
>>>> Hulle het redelik lank na hom "gekyk" 13jaar, het hulle ten minste 'n
>>>> poging aangewend om hom by sy biologiese ouers te kry?? miskien aangegee by
>>>> die polisie?
>>
>>
>>
>>>>
>>>>
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>
>>>> > Jeez..... nou het hy sommer 'n slaaf geword!
>>>> > Nee. Hy was nie 'n slaaf nie, Hy het weggeraak en di mense het na hom
>>>> > gekyk. Omdat hulle baie arm was, was hy saam met hulle baie arm.
>>
>
Re: Is dit waar? [boodskap #78072 is 'n antwoord op boodskap #78070] Wo, 21 Mei 2003 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee nie eintlik nie.
Ons praat van slaafse navolging - waar mishandeling nooit eintlik van ter
sprake kom nie.
Dan is daar natuurlik mense wat vir mense werk teen minimale vergoeding, en
hulle voel hulle word soos slawe behandel.
In die pornografiese bedryf is daar wel mense wat gekoop word en dan moet
werk sonder enige noemenswaardige vergoeding.
Hulle word ook dikwels mishandel - en is dus slawe in die ware sin van die
woord, maar hulle noem hulself nooit slawe nie.

Annette

"emmy" skryf in boodskap news:3ecb25e4$0$76757$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
>
> "Annette" > Interessant dat jy slawerny en mishandeling as een ding sien Emmy.
>
> Iemand die mishandeld wordt gaat zich slaafs gedragen ( onderdanig en
> gehoorzaam )
> vooral in een afhankelijke positie.. misschien is het een NL uitdrukking en
> geen Za uiitdrukking en heeft en heet slaafs zijn meer een economische
> context in ZA
>
> grt emmy
>
>> Annette
>>
>>
>> "emmy" wrote in message
>> news:3ecb186c$0$76751$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
>>>
>>> "Jonas"
>>>> Nee hy was nie 'n slaaf nie - sy "stiefpa" het hom maar net mishandel.
>>>
>>> Dan ben je toch slaaf ;-))
>>>
>>> grt emmy
>>>
>>>> "Pijotr" wrote in message
>>>> > Hulle het redelik lank na hom "gekyk" 13jaar, het hulle ten minste 'n
>>>> > poging aangewend om hom by sy biologiese ouers te kry?? miskien aangegee by
>>>> > die polisie?
>>>
>>>> >
>>>> > "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>
>>>> > > Jeez..... nou het hy sommer 'n slaaf geword!
>>>> > > Nee. Hy was nie 'n slaaf nie, Hy het weggeraak en di mense het na hom
>>>> > > gekyk. Omdat hulle baie arm was, was hy saam met hulle baie arm.
>>>
>>
>
Re: Is dit waar? [boodskap #78073 is 'n antwoord op boodskap #78072] Wo, 21 Mei 2003 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:baf9g8$sn34s$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee nie eintlik nie.
> Ons praat van slaafse navolging - waar mishandeling nooit eintlik van ter
> sprake kom nie.
> Dan is daar natuurlik mense wat vir mense werk teen minimale vergoeding, en
> hulle voel hulle word soos slawe behandel.
> In die pornografiese bedryf is daar wel mense wat gekoop word en dan moet
> werk sonder enige noemenswaardige vergoeding.
> Hulle word ook dikwels mishandel - en is dus slawe in die ware sin van die
> woord, maar hulle noem hulself nooit slawe nie.

Ik denk dat hier een cultuurverschil is ;-)) slaafs gedragen slaaf voelen en
slaaf zijn...
als men mishandeld dan wil men macht over die persoon..men kan ook
emotionele economische afhankelijkheid zijn en dus macht inzetten en
misbruiken ..
Kinderen zijn bijvoorbeeld emotioneel/economisch afhankelijk van de ouders
.een werknemer/huishulp van zijn baas.. dezen hoeven niet perse lichamelijk
te mishandelen .. mishandeling kan ook geestelijk mishandeling zijn..
Zo maak je slaven van ze..

grt emmy

>
> Annette
>
> "emmy" wrote in message
> news:3ecb25e4$0$76757$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
>>
>> "Annette" >> Interessant dat jy slawerny en mishandeling as een ding sien Emmy.
>>
>> Iemand die mishandeld wordt gaat zich slaafs gedragen ( onderdanig en
>> gehoorzaam )
>> vooral in een afhankelijke positie.. misschien is het een NL uitdrukking en
>> geen Za uiitdrukking en heeft en heet slaafs zijn meer een economische
>> context in ZA
>>
>> grt emmy
>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "emmy" wrote in message
>>> news:3ecb186c$0$76751$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
>>>>
>>>> "Jonas"
>>>> > Nee hy was nie 'n slaaf nie - sy "stiefpa" het hom maar net mishandel.
>>>>
>>>> Dan ben je toch slaaf ;-))
>>>>
>>>> grt emmy
>>>>
>>>> > "Pijotr" wrote in message
>>>> > > Hulle het redelik lank na hom "gekyk" 13jaar, het hulle ten minste 'n
>>>> > > poging aangewend om hom by sy biologiese ouers te kry?? miskien aangegee by
>>>> > > die polisie?
>>>>
>>>> > >
>>>> > > "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>>
>>>> > > > Jeez..... nou het hy sommer 'n slaaf geword!
>>>> > > > Nee. Hy was nie 'n slaaf nie, Hy het weggeraak en di mense het na hom
>>>> > > > gekyk. Omdat hulle baie arm was, was hy saam met hulle baie arm.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Is dit waar? [boodskap #78297 is 'n antwoord op boodskap #78065] Ma, 26 Mei 2003 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pi...  is tans af-lyn  pi...
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
miskien sal dit almal goed doen om hulle bene te rek
Re: Is dit waar? [boodskap #90258 is 'n antwoord op boodskap #78020] Wo, 11 Februarie 2004 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Emmy"
> Paul de Dilbeek wrote:
>
>> Met die droogte sterf al die rooibokke,koedoes,sebras en die leeuwe moet tog
>> vars vleis kry,anders sterf hulle terwyl mense wat nie werk vind nie daar
>> tog maar loop .So los hulle twee probleme tegelyk op.
>
> Nou ... de kannibaal van Berlijn dan....
> grt emmy

Bedoel jy ons moet die swartes eerder vir hom voer? :-)

Max____________________________
Re: Is dit waar? [boodskap #90263 is 'n antwoord op boodskap #90258] Wo, 11 Februarie 2004 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit hang af van die leeue sy voorkeur vir swart of wit of vet vleis;of jong
of ou ,man of vrou
Wat dink jy wat sal hom verkies?

"Max" skryf in boodskap news:402a3f1d$0$559$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> "Emmy"
>> Paul de Dilbeek wrote:
>>
>>> Met die droogte sterf al die rooibokke,koedoes,sebras en die leeuwe moet tog
>>> vars vleis kry,anders sterf hulle terwyl mense wat nie werk vind nie daar
>>> tog maar loop .So los hulle twee probleme tegelyk op.
>>
>> Nou ... de kannibaal van Berlijn dan....
>> grt emmy
>
> Bedoel jy ons moet die swartes eerder vir hom voer? :-)
>
> Max____________________________
>
Re: Is dit waar? [boodskap #90269 is 'n antwoord op boodskap #90263] Wo, 11 Februarie 2004 17:38 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Feb 2004 15:19:48 GMT, "Paul de Dilbeek"
wrote:

> Dit hang af van die leeue sy voorkeur vir swart of wit of vet vleis;of jong
> of ou ,man of vrou
> Wat dink jy wat sal hom verkies?

Ek dink 'n leeu sal jou nie wil opeet as jy nie eers 'n bietjie gekook
word nie, Paul. Jy sal anders te taai wees vir hom.

Norbert
Vorige onderwerp: Brian sit die manne koud
Volgende onderwerp: Two Talks on Poetry and Society (1936) (Vir Roely en Lorinda)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 23:24:44 MGT 2024