Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Brian sit die manne koud
Brian sit die manne koud [boodskap #90232] Wo, 11 Februarie 2004 06:39 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien toe mos vanoggend gisteraand se program van Supersport, waarin Dan
Retief, John Robbie, Naas Botha en Darrin Scott toe vir Brian van Rooyen
aanvat.
En toe sit die man hulle soort van koud - want hy sit daar met die
konstitusie van Sarvu, en bewys dat hy nog niks onkonstitusioneel gedoen het
nie - want wat wel gebeur het is dat SA rugby sedert 2001 vanself sekere
take op hulle geneem het - en die take word nou weer deur Sarvu gedoen ,
volgens die konstitusie.
Hy sal egter vir hom iemand moet kry om hom te help met sy klere.

--
Annette
Re: Brian sit die manne koud [boodskap #90235 is 'n antwoord op boodskap #90232] Wo, 11 Februarie 2004 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gee die man 'n kans! Ek wonder baie of die bedankendes en protesteerders
nie juis die manne is wie se sousie nou afgesny gaan word nie?

"Annette" skryf in boodskap news:c0ciq2$nbg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien toe mos vanoggend gisteraand se program van Supersport, waarin Dan
> Retief, John Robbie, Naas Botha en Darrin Scott toe vir Brian van Rooyen
> aanvat.
> En toe sit die man hulle soort van koud - want hy sit daar met die
> konstitusie van Sarvu, en bewys dat hy nog niks onkonstitusioneel gedoen het
> nie - want wat wel gebeur het is dat SA rugby sedert 2001 vanself sekere
> take op hulle geneem het - en die take word nou weer deur Sarvu gedoen ,
> volgens die konstitusie.
> Hy sal egter vir hom iemand moet kry om hom te help met sy klere.
>
>
> --
> Annette
>
Re: Brian sit die manne koud [boodskap #90238 is 'n antwoord op boodskap #90235] Wo, 11 Februarie 2004 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Juis, juis!! Dis wat ek ook sê - Silent Silas het stilweg sy gang gegaan vir
8 jaar, en niemand het iets oor dit te sê gehad nie, behalwe dat die Bokke
al hoe swakker speel.
Ek dink Morné du Plessis kon net nie Brian se manier van doen hanteer nie -
maar dat hy weet wat hy wil doen, is daar geen twyfel aan nie.
Of wat hy wil doen altyd aanvaarbaar is deur sommige, en of dit die
verlangde resultate sal kry sal net die tyd ons leer.
Die feit dat hy daar gesit het met die konstitusie, en uit dit kon aanhaal,
het die geselsers bietjie verstom - niemand van Sarvu of SA Rugby wat
onderhoude mee gevoer is het al daardie triek uitgehaal nie
Miskien moet alle rugbykommentators in die media 'n eksamen aflê sodat ons
gewones kan weet of hulle darem weet wat in die konstitusie staan voordat
hulle hul opinie lug.
Morné is juis weg omdat SA Rugby nie 'n sê in die span sou hê nie, wat in
die eerste plek nie 'n funksie van SA Rugby is of was nie.

--
Annette
.co.za...
> Gee die man 'n kans! Ek wonder baie of die bedankendes en protesteerders
> nie juis die manne is wie se sousie nou afgesny gaan word nie?
> "Annette" wrote in message
> news:c0ciq2$nbg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sien toe mos vanoggend gisteraand se program van Supersport, waarin Dan
>> Retief, John Robbie, Naas Botha en Darrin Scott toe vir Brian van Rooyen
>> aanvat.
>> En toe sit die man hulle soort van koud - want hy sit daar met die
>> konstitusie van Sarvu, en bewys dat hy nog niks onkonstitusioneel gedoen het
>> nie - want wat wel gebeur het is dat SA rugby sedert 2001 vanself sekere
>> take op hulle geneem het - en die take word nou weer deur Sarvu gedoen ,
>> volgens die konstitusie.
>> Hy sal egter vir hom iemand moet kry om hom te help met sy klere.
>>
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Brian sit die manne koud [boodskap #90239 is 'n antwoord op boodskap #90238] Wo, 11 Februarie 2004 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos ek die ding verstaan was SA rugby 'n soort van 'n filiaal van SARFU wat
uiteindelik die hele storie beheer het. Nou het hy die mag teruggebring
SARFU toe. Daar's pro's en con's. SA rugby was besigheidgeoriënteerd en
SARFU is mos maar die presidente van die 14 verenigings. Mens sou dink dat
sakemanne die ding beter sou kon doen en ek wonder of hier presidente ooit
die vaardighede het om die klas besluite te kan neem, maar mens kan hoop!

"Annette" skryf in boodskap news:c0crrp$r4g$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Juis, juis!! Dis wat ek ook sê - Silent Silas het stilweg sy gang gegaan vir
> 8 jaar, en niemand het iets oor dit te sê gehad nie, behalwe dat die Bokke
> al hoe swakker speel.
> Ek dink Morné du Plessis kon net nie Brian se manier van doen hanteer nie -
> maar dat hy weet wat hy wil doen, is daar geen twyfel aan nie.
> Of wat hy wil doen altyd aanvaarbaar is deur sommige, en of dit die
> verlangde resultate sal kry sal net die tyd ons leer.
> Die feit dat hy daar gesit het met die konstitusie, en uit dit kon aanhaal,
> het die geselsers bietjie verstom - niemand van Sarvu of SA Rugby wat
> onderhoude mee gevoer is het al daardie triek uitgehaal nie
> Miskien moet alle rugbykommentators in die media 'n eksamen aflê sodat ons
> gewones kan weet of hulle darem weet wat in die konstitusie staan voordat
> hulle hul opinie lug.
> Morné is juis weg omdat SA Rugby nie 'n sê in die span sou hê nie, wat in
> die eerste plek nie 'n funksie van SA Rugby is of was nie.
>
>
> --
> Annette
> .co.za...
>> Gee die man 'n kans! Ek wonder baie of die bedankendes en protesteerders
>> nie juis die manne is wie se sousie nou afgesny gaan word nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c0ciq2$nbg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek sien toe mos vanoggend gisteraand se program van Supersport, waarin Dan
>>> Retief, John Robbie, Naas Botha en Darrin Scott toe vir Brian van Rooyen
>>> aanvat.
>>> En toe sit die man hulle soort van koud - want hy sit daar met die
>>> konstitusie van Sarvu, en bewys dat hy nog niks onkonstitusioneel gedoen het
>>> nie - want wat wel gebeur het is dat SA rugby sedert 2001 vanself sekere
>>> take op hulle geneem het - en die take word nou weer deur Sarvu gedoen ,
>>> volgens die konstitusie.
>>> Hy sal egter vir hom iemand moet kry om hom te help met sy klere.
>>>
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Brian sit die manne koud [boodskap #90240 is 'n antwoord op boodskap #90239] Wo, 11 Februarie 2004 11:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, hulle moet 'n kans gegee word, want SA Rugby, met al hul
besigheidsmanne, het maar 'n gemors gemaak van die storie.
Ons rugbykrag is in sy heppie kanon in, juis agv hulle veranderings vir
groter inkomste.
En toe Oberholzer en Straueli loop, toe is die bank leeg.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:402a02a2.0@news1.mweb.co.za...
> Soos ek die ding verstaan was SA rugby 'n soort van 'n filiaal van SARFU wat
> uiteindelik die hele storie beheer het. Nou het hy die mag teruggebring
> SARFU toe. Daar's pro's en con's. SA rugby was besigheidgeoriënteerd en
> SARFU is mos maar die presidente van die 14 verenigings. Mens sou dink dat
> sakemanne die ding beter sou kon doen en ek wonder of hier presidente ooit
> die vaardighede het om die klas besluite te kan neem, maar mens kan hoop!
> "Annette" wrote in message
> news:c0crrp$r4g$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Juis, juis!! Dis wat ek ook sê - Silent Silas het stilweg sy gang gegaan vir
>> 8 jaar, en niemand het iets oor dit te sê gehad nie, behalwe dat die Bokke
>> al hoe swakker speel.
>> Ek dink Morné du Plessis kon net nie Brian se manier van doen hanteer nie -
>> maar dat hy weet wat hy wil doen, is daar geen twyfel aan nie.
>> Of wat hy wil doen altyd aanvaarbaar is deur sommige, en of dit die
>> verlangde resultate sal kry sal net die tyd ons leer.
>> Die feit dat hy daar gesit het met die konstitusie, en uit dit kon aanhaal,
>> het die geselsers bietjie verstom - niemand van Sarvu of SA Rugby wat
>> onderhoude mee gevoer is het al daardie triek uitgehaal nie
>> Miskien moet alle rugbykommentators in die media 'n eksamen aflê sodat ons
>> gewones kan weet of hulle darem weet wat in die konstitusie staan voordat
>> hulle hul opinie lug.
>> Morné is juis weg omdat SA Rugby nie 'n sê in die span sou hê nie, wat in
>> die eerste plek nie 'n funksie van SA Rugby is of was nie.
>>
>>
>> --
>> Annette
>> .co.za...
>>> Gee die man 'n kans! Ek wonder baie of die bedankendes en protesteerders
>>> nie juis die manne is wie se sousie nou afgesny gaan word nie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c0ciq2$nbg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek sien toe mos vanoggend gisteraand se program van Supersport, waarin Dan
>>>> Retief, John Robbie, Naas Botha en Darrin Scott toe vir Brian van Rooyen
>>>> aanvat.
>>>> En toe sit die man hulle soort van koud - want hy sit daar met die
>>>> konstitusie van Sarvu, en bewys dat hy nog niks onkonstitusioneel gedoen het
>>>> nie - want wat wel gebeur het is dat SA rugby sedert 2001 vanself sekere
>>>> take op hulle geneem het - en die take word nou weer deur Sarvu gedoen,
>>>> volgens die konstitusie.
>>>> Hy sal egter vir hom iemand moet kry om hom te help met sy klere.
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Brian sit die manne koud [boodskap #90242 is 'n antwoord op boodskap #90240] Wo, 11 Februarie 2004 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sal interessant wees om te sien wat gaan gebeur.....en almal vergeet een
ding: Ons het nie 'n Andrew Mehrtens, 'n Jonny Wilkenson, 'n Umaga, ens
nie. Jy kan bestuur dat die sop spat, maar as jou spelers nie goed genoeg
is nie, dan gaan alles niks help nie. Hulle moet kompetisie onder die
spelers skep sodat hulle hulself dwing om op internasionale standaard te
kom. 'n Afrigter van 'n nasionale span is nie veronderstel om speler die
spel te leer nie. Hy organiseer net die talente om die beste saam te werk.

"Annette" skryf in boodskap news:c0d2l0$m3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, hulle moet 'n kans gegee word, want SA Rugby, met al hul
> besigheidsmanne, het maar 'n gemors gemaak van die storie.
> Ons rugbykrag is in sy heppie kanon in, juis agv hulle veranderings vir
> groter inkomste.
> En toe Oberholzer en Straueli loop, toe is die bank leeg.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:402a02a2.0@news1.mweb.co.za...
>> Soos ek die ding verstaan was SA rugby 'n soort van 'n filiaal van SARFU wat
>> uiteindelik die hele storie beheer het. Nou het hy die mag teruggebring
>> SARFU toe. Daar's pro's en con's. SA rugby was besigheidgeoriënteerd en
>> SARFU is mos maar die presidente van die 14 verenigings. Mens sou dink dat
>> sakemanne die ding beter sou kon doen en ek wonder of hier presidente ooit
>> die vaardighede het om die klas besluite te kan neem, maar mens kan hoop!
>> "Annette" wrote in message
>> news:c0crrp$r4g$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Juis, juis!! Dis wat ek ook sê - Silent Silas het stilweg sy gang gegaan vir
>>> 8 jaar, en niemand het iets oor dit te sê gehad nie, behalwe dat die Bokke
>>> al hoe swakker speel.
>>> Ek dink Morné du Plessis kon net nie Brian se manier van doen hanteer nie -
>>> maar dat hy weet wat hy wil doen, is daar geen twyfel aan nie.
>>> Of wat hy wil doen altyd aanvaarbaar is deur sommige, en of dit die
>>> verlangde resultate sal kry sal net die tyd ons leer.
>>> Die feit dat hy daar gesit het met die konstitusie, en uit dit kon aanhaal,
>>> het die geselsers bietjie verstom - niemand van Sarvu of SA Rugby wat
>>> onderhoude mee gevoer is het al daardie triek uitgehaal nie
>>> Miskien moet alle rugbykommentators in die media 'n eksamen aflê sodat ons
>>> gewones kan weet of hulle darem weet wat in die konstitusie staan voordat
>>> hulle hul opinie lug.
>>> Morné is juis weg omdat SA Rugby nie 'n sê in die span sou hê nie, wat in
>>> die eerste plek nie 'n funksie van SA Rugby is of was nie.
>>>
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> .co.za...
>>>> Gee die man 'n kans! Ek wonder baie of die bedankendes en protesteerders
>>>> nie juis die manne is wie se sousie nou afgesny gaan word nie?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c0ciq2$nbg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek sien toe mos vanoggend gisteraand se program van Supersport, waarin Dan
>>>> > Retief, John Robbie, Naas Botha en Darrin Scott toe vir Brian van Rooyen
>>>> > aanvat.
>>>> > En toe sit die man hulle soort van koud - want hy sit daar met die
>>>> > konstitusie van Sarvu, en bewys dat hy nog niks onkonstitusioneel gedoen het
>>>> > nie - want wat wel gebeur het is dat SA rugby sedert 2001 vanself sekere
>>>> > take op hulle geneem het - en die take word nou weer deur Sarvu gedoen,
>>>> > volgens die konstitusie.
>>>> > Hy sal egter vir hom iemand moet kry om hom te help met sy klere.
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Brian sit die manne koud [boodskap #90244 is 'n antwoord op boodskap #90242] Wo, 11 Februarie 2004 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die enigste manier om kompetisie en mededinging te skep en te leer is van
die skool en klubvlak af. As dit gesond is, sal die provinsiale en
internasionale mededinging vanself kom.
Nou praat ons van gesonde, regverdige mededinging - nie om spelers te leer
hoe om skelmpies die reels te oortree of om teenstanders met vuil spel te
intimideer nie.
Elke provinsiale speler behoort eksamen te skryf oor die reels.

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:402a1a3f.0@news1.mweb.co.za...
> Sal interessant wees om te sien wat gaan gebeur.....en almal vergeet een
> ding: Ons het nie 'n Andrew Mehrtens, 'n Jonny Wilkenson, 'n Umaga, ens
> nie. Jy kan bestuur dat die sop spat, maar as jou spelers nie goed genoeg
> is nie, dan gaan alles niks help nie. Hulle moet kompetisie onder die
> spelers skep sodat hulle hulself dwing om op internasionale standaard te
> kom. 'n Afrigter van 'n nasionale span is nie veronderstel om speler die
> spel te leer nie. Hy organiseer net die talente om die beste saam te werk.
> "Annette" wrote in message
> news:c0d2l0$m3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wel, hulle moet 'n kans gegee word, want SA Rugby, met al hul
>> besigheidsmanne, het maar 'n gemors gemaak van die storie.
>> Ons rugbykrag is in sy heppie kanon in, juis agv hulle veranderings vir
>> groter inkomste.
>> En toe Oberholzer en Straueli loop, toe is die bank leeg.
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:402a02a2.0@news1.mweb.co.za...
>>> Soos ek die ding verstaan was SA rugby 'n soort van 'n filiaal van SARFU wat
>>> uiteindelik die hele storie beheer het. Nou het hy die mag teruggebring
>>> SARFU toe. Daar's pro's en con's. SA rugby was besigheidgeoriënteerd en
>>> SARFU is mos maar die presidente van die 14 verenigings. Mens sou dink dat
>>> sakemanne die ding beter sou kon doen en ek wonder of hier presidente ooit
>>> die vaardighede het om die klas besluite te kan neem, maar mens kan hoop!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c0crrp$r4g$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Juis, juis!! Dis wat ek ook sê - Silent Silas het stilweg sy gang gegaan vir
>>>> 8 jaar, en niemand het iets oor dit te sê gehad nie, behalwe dat die Bokke
>>>> al hoe swakker speel.
>>>> Ek dink Morné du Plessis kon net nie Brian se manier van doen hanteer nie -
>>>> maar dat hy weet wat hy wil doen, is daar geen twyfel aan nie.
>>>> Of wat hy wil doen altyd aanvaarbaar is deur sommige, en of dit die
>>>> verlangde resultate sal kry sal net die tyd ons leer.
>>>> Die feit dat hy daar gesit het met die konstitusie, en uit dit kon aanhaal,
>>>> het die geselsers bietjie verstom - niemand van Sarvu of SA Rugby wat
>>>> onderhoude mee gevoer is het al daardie triek uitgehaal nie
>>>> Miskien moet alle rugbykommentators in die media 'n eksamen aflê sodat ons
>>>> gewones kan weet of hulle darem weet wat in die konstitusie staan voordat
>>>> hulle hul opinie lug.
>>>> Morné is juis weg omdat SA Rugby nie 'n sê in die span sou hê nie, wat in
>>>> die eerste plek nie 'n funksie van SA Rugby is of was nie.
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>> .co.za...
>>>> > Gee die man 'n kans! Ek wonder baie of die bedankendes en protesteerders
>>>> > nie juis die manne is wie se sousie nou afgesny gaan word nie?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:c0ciq2$nbg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek sien toe mos vanoggend gisteraand se program van Supersport, waarin Dan
>>>> > > Retief, John Robbie, Naas Botha en Darrin Scott toe vir Brian van Rooyen
>>>> > > aanvat.
>>>> > > En toe sit die man hulle soort van koud - want hy sit daar met die
>>>> > > konstitusie van Sarvu, en bewys dat hy nog niks onkonstitusioneel gedoen het
>>>> > > nie - want wat wel gebeur het is dat SA rugby sedert 2001 vanself sekere
>>>> > > take op hulle geneem het - en die take word nou weer deur Sarvu gedoen,
>>>> > > volgens die konstitusie.
>>>> > > Hy sal egter vir hom iemand moet kry om hom te help met sy klere.
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Brian sit die manne koud [boodskap #90250 is 'n antwoord op boodskap #90244] Wo, 11 Februarie 2004 14:07 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm! En ook vir hulle leer dat as hulle die top vlak in SA bereik het, dit
maar net nog 'n trappie is daarna om op internasionale vlak die beste te
word. Nou lyk dit as 'n ou 'n Bok word, dan het sy skip ingekom en idle hy
net om so lank moontlik daar te bly.....

"Annette" skryf in boodskap news:c0d6dg$2hh$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die enigste manier om kompetisie en mededinging te skep en te leer is van
> die skool en klubvlak af. As dit gesond is, sal die provinsiale en
> internasionale mededinging vanself kom.
> Nou praat ons van gesonde, regverdige mededinging - nie om spelers te leer
> hoe om skelmpies die reels te oortree of om teenstanders met vuil spel te
> intimideer nie.
> Elke provinsiale speler behoort eksamen te skryf oor die reels.
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:402a1a3f.0@news1.mweb.co.za...
>> Sal interessant wees om te sien wat gaan gebeur.....en almal vergeet een
>> ding: Ons het nie 'n Andrew Mehrtens, 'n Jonny Wilkenson, 'n Umaga, ens
>> nie. Jy kan bestuur dat die sop spat, maar as jou spelers nie goed genoeg
>> is nie, dan gaan alles niks help nie. Hulle moet kompetisie onder die
>> spelers skep sodat hulle hulself dwing om op internasionale standaard te
>> kom. 'n Afrigter van 'n nasionale span is nie veronderstel om speler die
>> spel te leer nie. Hy organiseer net die talente om die beste saam te werk.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c0d2l0$m3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wel, hulle moet 'n kans gegee word, want SA Rugby, met al hul
>>> besigheidsmanne, het maar 'n gemors gemaak van die storie.
>>> Ons rugbykrag is in sy heppie kanon in, juis agv hulle veranderings vir
>>> groter inkomste.
>>> En toe Oberholzer en Straueli loop, toe is die bank leeg.
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:402a02a2.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Soos ek die ding verstaan was SA rugby 'n soort van 'n filiaal van SARFU wat
>>>> uiteindelik die hele storie beheer het. Nou het hy die mag teruggebring
>>>> SARFU toe. Daar's pro's en con's. SA rugby was besigheidgeoriënteerd en
>>>> SARFU is mos maar die presidente van die 14 verenigings. Mens sou dink dat
>>>> sakemanne die ding beter sou kon doen en ek wonder of hier presidente ooit
>>>> die vaardighede het om die klas besluite te kan neem, maar mens kan hoop!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c0crrp$r4g$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Juis, juis!! Dis wat ek ook sê - Silent Silas het stilweg sy gang gegaan vir
>>>> > 8 jaar, en niemand het iets oor dit te sê gehad nie, behalwe dat die Bokke
>>>> > al hoe swakker speel.
>>>> > Ek dink Morné du Plessis kon net nie Brian se manier van doen hanteer nie -
>>>> > maar dat hy weet wat hy wil doen, is daar geen twyfel aan nie.
>>>> > Of wat hy wil doen altyd aanvaarbaar is deur sommige, en of dit die
>>>> > verlangde resultate sal kry sal net die tyd ons leer.
>>>> > Die feit dat hy daar gesit het met die konstitusie, en uit dit kon aanhaal,
>>>> > het die geselsers bietjie verstom - niemand van Sarvu of SA Rugby wat
>>>> > onderhoude mee gevoer is het al daardie triek uitgehaal nie
>>>> > Miskien moet alle rugbykommentators in die media 'n eksamen aflê sodat ons
>>>> > gewones kan weet of hulle darem weet wat in die konstitusie staan voordat
>>>> > hulle hul opinie lug.
>>>> > Morné is juis weg omdat SA Rugby nie 'n sê in die span sou hê nie, wat in
>>>> > die eerste plek nie 'n funksie van SA Rugby is of was nie.
>>>> >
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > .co.za...
>>>> > > Gee die man 'n kans! Ek wonder baie of die bedankendes en protesteerders
>>>> > > nie juis die manne is wie se sousie nou afgesny gaan word nie?
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:c0ciq2$nbg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Ek sien toe mos vanoggend gisteraand se program van Supersport, waarin Dan
>>>> > > > Retief, John Robbie, Naas Botha en Darrin Scott toe vir Brian van Rooyen
>>>> > > > aanvat.
>>>> > > > En toe sit die man hulle soort van koud - want hy sit daar met die
>>>> > > > konstitusie van Sarvu, en bewys dat hy nog niks onkonstitusioneel gedoen het
>>>> > > > nie - want wat wel gebeur het is dat SA rugby sedert 2001 vanself sekere
>>>> > > > take op hulle geneem het - en die take word nou weer deur Sarvu gedoen,
>>>> > > > volgens die konstitusie.
>>>> > > > Hy sal egter vir hom iemand moet kry om hom te help met sy klere.
>>>> > > >
>>>> > > > --
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Twee koeie
Volgende onderwerp: Is dit waar?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 17:28:38 MGT 2024