Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Twee koeie
Twee koeie [boodskap #90249] Wo, 11 Februarie 2004 13:07
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Suid-Afrika
Jy het twee koeie. Hulle word gesteel. Jy blameer die vorige appartheids
regime en steel iemand anders se koeie en skiet die eienaar dood.

Zimbabwe
'n Boer het twee koeie. Jy neem sy boerdery oor, jaag hom die land uit, eet
die koeie en wag op die internationale gemeenskap om meer te skenk.
Vorige onderwerp: Die verkiesing en vigs
Volgende onderwerp: Brian sit die manne koud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 01:30:21 MGT 2024