Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Laat jou stem hoor
Laat jou stem hoor [boodskap #90086] |
Sa., 07 Februarie 2004 08:27  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Alhoewel Mnr Valli Moosa "in principal" al 'n besluit geneem het om die naam
van die Kaapse Peninsula Nationale Park ( Cape Peninsula National Park) te
verander na die Tafelbergse Nationale Park ( Table Mountain National Park),
sal hy dit glo net bekragtig as die meeste Kapenaars dit steun.
Dus - Kapenaar of te not - laat jou stem hoor of jy die beoogde verandering
goedkeur ( Die park is ten minste 50km van Tafelberg af geleë, en Tafelberg
kan nie eers van daar af gesien word nie)
Skakel 0800 204 094
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Laat jou stem hoor [boodskap #90163 is 'n antwoord op boodskap #90156] |
Ma., 09 Februarie 2004 09:09  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Koot - dis oos die ou vir die meisie die volgende oggend sê - "Ek laaik jou
woes ...". Toe sê sy - "Ek laaik jou wiel ..."
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 12 22:17:19 UTC 2025
|