Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is die Nederlanders vanaand?
Re: Waar is die Nederlanders vanaand? [boodskap #900 is 'n antwoord op boodskap #869] Sa, 21 Junie 2003 05:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
| 'n '81 Ford Fairmont, Andires.
|
| Speedy, wat nou nog nie 'n Ford aanhanger is nie

Nou om 'n ander "kantoor" tekry behoort mos nie 'n probleem te wees nie??
Daar is nuwes op die mark..??
Re: Waar is die Nederlanders vanaand? [boodskap #901 is 'n antwoord op boodskap #871] Sa, 21 Junie 2003 05:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
mmmmmmmmm...herverdeling van rykdom..EK DEPS DIE KATTEBAK!!
As daar nie 'n kat met kleintjies in is nie

--
Powered By Linux Mandrake 9.0

"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef37059$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
|
| "Speedy Conzales" wrote in message
| news:28r6fvksm0o6e0kkaqjcijks001c7b3odc@4ax.com...
|
| > Julle is net jaloers.
| >
| >
| > Speedy - uit sy kantoor
|
| Wel ja, ons is.Ons dring aan op die reg om ook tights te dra. En die
| verdeling van die kantoor.
|
| Lorinda
|
|
|
Re: Waar is die Nederlanders vanaand? [boodskap #904 is 'n antwoord op boodskap #873] Sa, 21 Junie 2003 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Lorinda het geskrywe:

| LOL. Ek het die woord "deps" in jare nie gehoor nie. Waar kom dit vandaan?
| Jy het nou die beste deel gedeps Andries.
|

Waar die woord "deps" sy oorsprong het weet ek nie. Dit kom algemeen in
skole voor. Dit word mos gebruik as 2 of meer persone hardloop vir die
selfde ding, soos 'n sitplek in 'n klaskamer.
Re: Waar is die Nederlanders vanaand? [boodskap #906 is 'n antwoord op boodskap #876] Sa, 21 Junie 2003 06:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dis seker sy eerste "hit" of iets gewees.

--
Still Powered By Linux Mandrake 9.0
Re: Waar is die Nederlanders vanaand? [boodskap #910 is 'n antwoord op boodskap #881] Sa, 21 Junie 2003 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek wil nou nie voorbarig wees nie, maar ek kan nie net in di kattebak sit
nie, watse pos bied jy my aan??


--
Powered By Linux Mandrake 9.0

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:95v6fv4bmrvrabcla8urvdgjk49c43kb7l@4ax.com...
| On Fri, 20 Jun 2003 22:36:12 -0700, "Andries"
| wrote:
|
| >
| >
| >| 'n '81 Ford Fairmont, Andires.
| >|
| >| Speedy, wat nou nog nie 'n Ford aanhanger is nie
| >
| >Nou om 'n ander "kantoor" tekry behoort mos nie 'n probleem te wees nie??
| >Daar is nuwes op die mark..??
| >
|
| Laat Speedy jou inlig, Andries, dat hierdie die Nuwe Suid Afrika is,
| wat beteken dat opposisie vir nuwe kantore (met 4 deure veral!)
| tough is.
|
| Speedy
| al reeds op kyk na 'n groter kantoor ter wille van die nuwe kollegas
|
Re: Waar is die Nederlanders vanaand? [boodskap #911 is 'n antwoord op boodskap #882] Sa, 21 Junie 2003 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Speedy Conzales donderde op het sleutelbord..

| Still Powered By Pirated Windows XP
| the newest model on the market
| Not the office
| but the power pack


WindowsXP Pro?? Op 'n Pentium 4, 652GHz CPU, 820DDR MB RAM, 800Gig HD,1.44MB
stiffy drive, 80x DVD ROM Writer, Firewire internet conneksie met 'n
Conexant SoftK56dail-up modem??
Re: Waar is die Nederlanders vanaand? [boodskap #912 is 'n antwoord op boodskap #883] Sa, 21 Junie 2003 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Damm..ek weet niks van karre steel nie..in diens opleiding sal maar moet
doen.

--
Powered By Linux Mandrake 9.0

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:hlv6fvs07pabsgv1pff2ht3nhua5ksd24n@4ax.com...
| On Fri, 20 Jun 2003 23:34:36 -0700, "Andries"
| wrote:
|
| >Ek wil nou nie voorbarig wees nie, maar ek kan nie net in di kattebak sit
| >nie, watse pos bied jy my aan??
|
|
| Voorraad verskaffer!!!!!!!!
|
| Speedy - wat nou, na hierdie aanstelling
| met pensioen gaan!
|
|
Re: Waar is die Nederlanders vanaand? [boodskap #921 is 'n antwoord op boodskap #912] Sa, 21 Junie 2003 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Jun 2003 23:47:15 -0700, "Andries" wrote:

> Damm..ek weet niks van karre steel nie..in diens opleiding sal maar moet
> doen.


Met Lorinda langs die pad
by 'n kar met 'n oop kap
en veral as sy 'n mini aan het
ry ons die voorraad weg
by die hope

Ek het 'n briefbom ontvang
daar probeer uitkom
maare selfs Norton Anti Virus 2003
ge 'update' tot op datum, haak vas.

Ek sal moet formateer.
Sien julle later
Re: Waar is die Nederlanders vanaand? [boodskap #928 is 'n antwoord op boodskap #834] Sa, 21 Junie 2003 16:07 Na vorige boodskap
Jock  is tans af-lyn  Jock
Boodskappe: 14
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
> "Jock" wrote in message
> news:bcs44r$mlvr8$1@ID-32121.news.dfncis.de...
>> Moet niet zo'n probleem zijn als het maar doet. Gewoon formateren en opnieuw
>> installeren. Als je een serie nummer npdig hebt voor Sygate Internet Sharing
>> dan heb ik er eentje voor je die langer werkt dan de 30 dagen proeftijd.
>> Of een router kopen bij de PC boer. Ze kosten maar 50 Euro bij Sweex
>> tegenwoordig en dan blijf je constant online en alle twee kunnen
>> afzonderlijk van elkaar inloggen.
>
> We hebben Sygate al, maar dank voor het aanbod! Het is nu een kwestie van er
> tijd voor maken (door de wizkid welteverstaan). Het zal dus voorlopig nog
> wel in de oude toestand blijven. Misschien kan ik me er zelf eens over
> buigen, er zou eigenlijk een goed boek over het installeren van allerlei
> programma's moeten zijn dat natuurlijk niet te moeilijk is :-)

Bij www.sweex.com kan je een router kopen voor weinig geld of zelfs bij je
lokale Dynabite of Vobis. Je hangt je router aan de kabel modem en in de
instructie boekje kan je lezen hoe je de router kan benaderen met je
browser.
Als je dat gedaan hebt dan kan je via een "wizard" de router configureren.
Als het eenmaal contact heeft gemaakt met je kabel modem, kan je elke andere
PC in huis via de switch porten toegang tot internet geven. Voordeel van
deze methode is dat als een PC kapot gaat, je geoon internet op kan met een
andere PC. Dit gaat onafhankelijk van de PC die momenteel met Chello
verbonden is. Je router blijft 24 uur per dag online. Iedereen kan het doen.
Met de nieuwste routers kan een kind de was doen.

Jock
Vorige onderwerp: 25 Miljoen se motors
Volgende onderwerp: Pieter En Everest
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 11:39:28 MGT 2024