| Oupa en die snoek [boodskap #89893] |
Di., 03 Februarie 2004 17:06  |
bolander
Boodskappe: 27 Geregistreer: Maart 2004
|
Junior Lid |
|
|
Daar was jare gelede 'n berig in Die Landstem (onthou?) wat gegaan het
oor oupa wat in die Kaap oorlede is. Hy is veras en soos sy wense wou is
die as per pakketpos Transvaal toe gestuur na sy familie daar. Die
Kaapenaars het dit sommer goed gedink om 'n snoek saam te stuur want
hulle het geweet die Transvalers hou daarvan. Per aparte pos stuur hulle
toe 'n brief om te verduidelik oor die pakkie en sy inhoud.
Wel, die pakkie kom toe 'n dag of twee voor die brief daar by hulle aan
en raai wat!!!! Die as is gebruik om 'n wit sous van te maak wat oor
die snoek bedien is.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Oupa en die snoek [boodskap #89908 is 'n antwoord op boodskap #89893] |
Di., 03 Februarie 2004 19:50   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 03 Feb 2004 19:06:22 +0200, bolander wrote:
> Daar was jare gelede 'n berig in Die Landstem (onthou?) wat gegaan het
> oor oupa wat in die Kaap oorlede is. Hy is veras en soos sy wense wou is
> die as per pakketpos Transvaal toe gestuur na sy familie daar. Die
> Kaapenaars het dit sommer goed gedink om 'n snoek saam te stuur want
> hulle het geweet die Transvalers hou daarvan. Per aparte pos stuur hulle
> toe 'n brief om te verduidelik oor die pakkie en sy inhoud.
>
> Wel, die pakkie kom toe 'n dag of twee voor die brief daar by hulle aan
> en raai wat!!!! Die as is gebruik om 'n wit sous van te maak wat oor
> die snoek bedien is.
bolander, jy is 'n swak verteller. So swak, dat jy nie ooit 'n
seremomiemeester sal wees op 'n geleentheid deur my
gereël nie.
Die tannie is in Europa oorlede. Haar as na SA gestuur omdat sy wou
gehad het dat haar as in SA gestrooi word. 'n Familielid het eintlik
'n heel eksotiese resep na 'n familielid in SA gestuur. Dié het op
hulle beurt die nuwe bredie beproef en gewonder watse swart poeier
in die sakkie was. Seker maar 'n Oosterse (of so iets) spesery, en dit
by die bredie gevoeg. Twee dae later het die brief gearriveer om te sê
dat ouma se as ook begevoeg is, en dat dit op die koppie by die plaas
gestrooi moet word.
Ek dink dat as Gloudina ooit 'n grap moet vertel, sal dit soos jy
klink. Nevermaaind hoe die grap regtig begin is, het dit baie meer
potensiaal as jou poging.
Ek is nie lus om nou na die datum te gaan kyk nie, maar in my kluis
lê 'n Landstem van (ek dink) 1960.
Jy is 'n verleentheid vir enige verteller.
DD
|
|
|
|
| Re: Oupa en die snoek [boodskap #89911 is 'n antwoord op boodskap #89908] |
Di., 03 Februarie 2004 22:40   |
MoerFie
Boodskappe: 94 Geregistreer: Maart 2004
|
Volle Lid |
|
|
Aarde DuiF!!!
Jy laaik obvisly nie die ou baie nie.
My teorie was nog altyd, onthou die punchline, die res van die storie kan jy
aanpas by die geleentheid en die luisteraars.
Iemand al van die pilletjies Coxflam gehoor? Rumatiekpil, maar 'n kollega
raak nou die dag kwyt dit klink vir hom soos kerriepoeier in 'n
kondoom.......
Nogal baie pille se name wat lekker stories kan oplewer. Sal so nou en dan
pos soos lat ek onthou
"DD" skryf in boodskap news:lrsv10pa7cfmaer42t0dtul5cppd8r7p0u@4ax.com...
> On Tue, 03 Feb 2004 19:06:22 +0200, bolander
> wrote:
>
>> Daar was jare gelede 'n berig in Die Landstem (onthou?) wat gegaan het
>> oor oupa wat in die Kaap oorlede is. Hy is veras en soos sy wense wou is
>> die as per pakketpos Transvaal toe gestuur na sy familie daar. Die
>> Kaapenaars het dit sommer goed gedink om 'n snoek saam te stuur want
>> hulle het geweet die Transvalers hou daarvan. Per aparte pos stuur hulle
>> toe 'n brief om te verduidelik oor die pakkie en sy inhoud.
>>
>> Wel, die pakkie kom toe 'n dag of twee voor die brief daar by hulle aan
>> en raai wat!!!! Die as is gebruik om 'n wit sous van te maak wat oor
>> die snoek bedien is.
>
> bolander, jy is 'n swak verteller. So swak, dat jy nie ooit 'n
> seremomiemeester sal wees op 'n geleentheid deur my
> gereël nie.
> Die tannie is in Europa oorlede. Haar as na SA gestuur omdat sy wou
> gehad het dat haar as in SA gestrooi word. 'n Familielid het eintlik
> 'n heel eksotiese resep na 'n familielid in SA gestuur. Dié het op
> hulle beurt die nuwe bredie beproef en gewonder watse swart poeier
> in die sakkie was. Seker maar 'n Oosterse (of so iets) spesery, en dit
> by die bredie gevoeg. Twee dae later het die brief gearriveer om te sê
> dat ouma se as ook begevoeg is, en dat dit op die koppie by die plaas
> gestrooi moet word.
> Ek dink dat as Gloudina ooit 'n grap moet vertel, sal dit soos jy
> klink. Nevermaaind hoe die grap regtig begin is, het dit baie meer
> potensiaal as jou poging.
>
> Ek is nie lus om nou na die datum te gaan kyk nie, maar in my kluis
> lê 'n Landstem van (ek dink) 1960.
>
> Jy is 'n verleentheid vir enige verteller.
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Oupa en die snoek [boodskap #89917 is 'n antwoord op boodskap #89911] |
Wo., 04 Februarie 2004 01:50   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 4 Feb 2004 00:40:56 +0200, "MoerFie" wrote:
> Aarde DuiF!!!
>
> Jy laaik obvisly nie die ou baie nie.
>
> My teorie was nog altyd, onthou die punchline, die res van die storie kan jy
> aanpas by die geleentheid en die luisteraars.
>
Seker Francois, is dit omdat ek my briewebus oopmaak, en daar lê 497
briewe in. NÃ ek dit gedelete en gebounce het, kry ek daar 507 briewe
in. En nie eens 'n dubbeldosis Coxflam gaan vir 'n briefbom help nie.
Formatering is die maklik uitweg.
Of, seker is dit maar omdat ek teleurgesteld is wanneer iemand 'n
storie met soveel vertelpotensiaal sò opneuk. Want ek waardeer somtyds
'n vertelstyl meer as die vertelling self:-) (Sorry bolander. Ek kon
ook so gewees het:-)
> Iemand al van die pilletjies Coxflam gehoor? Rumatiekpil, maar 'n kollega
> raak nou die dag kwyt dit klink vir hom soos kerriepoeier in 'n
> kondoom.......
>
> Nogal baie pille se name wat lekker stories kan oplewer. Sal so nou en dan
> pos soos lat ek onthou
Vertel ons meer daarvan. Ek glo dat daar interessante stories uit kan
kom. Moet dit net nie vir bolander gee om oor te dra nie,
asseblief:-)))
DuiF
|
|
|
|
| Re: Oupa en die snoek [boodskap #89918 is 'n antwoord op boodskap #89915] |
Wo., 04 Februarie 2004 01:56   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 03 Feb 2004 19:47:48 -0500, Katryn wrote:
> On Tue, 03 Feb 2004 21:50:27 +0200, DD wrote:
>
>>> Wel, die pakkie kom toe 'n dag of twee voor die brief daar by hulle aan
>>> en raai wat!!!! Die as is gebruik om 'n wit sous van te maak wat oor
>>> die snoek bedien is.
>
>> Jy is 'n verleentheid vir enige verteller.
>
> Haai sies, maar jy's lelik met die arme ou. ;-)
Sheeet, Katryn! 'Die arme ou! ' sê jy!
Net omdat hy dom is besluit jy sommer dat dit 'n mansmens is!
> Wat ek nie verstaan nie, is julle as. Ek meen, hier by ons is die
> "as" sulke groterige stukkies wat mens eerder sal kan beskryf as
> "gravel". Dit is definitief nie 'n fyn poeieragtige stof nie.
> Ek meen, mens gaan tog nie met klein klippies/been fragmente 'n
> witsous probeer maak nie?
>
> ;-)
>
Sien jy, bolander! Jy moes dit in 'n bredie gegooi het!!! :-)))
DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Oupa en die snoek [boodskap #89925 is 'n antwoord op boodskap #89918] |
Wo., 04 Februarie 2004 04:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hier by ons is die as inderdaad 'n fyn vaalwit poeier. Ons verassers doen
hul werk goed.
--
Annette
"DD" skryf in boodskap news:t2k020lpnrnfjp51gnhk8gombnvcp5bdji@4ax.com...
> On Tue, 03 Feb 2004 19:47:48 -0500, Katryn
> wrote:
>
>> On Tue, 03 Feb 2004 21:50:27 +0200, DD wrote:
>>
>>>> Wel, die pakkie kom toe 'n dag of twee voor die brief daar by hulle aan
>>>> en raai wat!!!! Die as is gebruik om 'n wit sous van te maak wat oor
>>>> die snoek bedien is.
>>
>>> Jy is 'n verleentheid vir enige verteller.
>>
>> Haai sies, maar jy's lelik met die arme ou. ;-)
> Sheeet, Katryn! 'Die arme ou! ' sê jy!
> Net omdat hy dom is besluit jy sommer dat dit 'n mansmens is!
>
>> Wat ek nie verstaan nie, is julle as. Ek meen, hier by ons is die
>> "as" sulke groterige stukkies wat mens eerder sal kan beskryf as
>> "gravel". Dit is definitief nie 'n fyn poeieragtige stof nie.
>> Ek meen, mens gaan tog nie met klein klippies/been fragmente 'n
>> witsous probeer maak nie?
>>
>> ;-)
>>
>
> Sien jy, bolander! Jy moes dit in 'n bredie gegooi het!!! :-)))
>
> DD
>
|
|
|
|
| Re: Oupa en die snoek [boodskap #89926 is 'n antwoord op boodskap #89911] |
Wo., 04 Februarie 2004 04:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie snaaks MoerFie - laat kom die pillegrappe.
--
Annette
"MoerFie" skryf in boodskap news:bvp82a$c62$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Aarde DuiF!!!
>
> Jy laaik obvisly nie die ou baie nie.
>
> My teorie was nog altyd, onthou die punchline, die res van die storie kan jy
> aanpas by die geleentheid en die luisteraars.
>
> Iemand al van die pilletjies Coxflam gehoor? Rumatiekpil, maar 'n kollega
> raak nou die dag kwyt dit klink vir hom soos kerriepoeier in 'n
> kondoom.......
>
> Nogal baie pille se name wat lekker stories kan oplewer. Sal so nou en dan
> pos soos lat ek onthou
> "DD" wrote in message
> news:lrsv10pa7cfmaer42t0dtul5cppd8r7p0u@4ax.com...
>> On Tue, 03 Feb 2004 19:06:22 +0200, bolander
>> wrote:
>>
>>> Daar was jare gelede 'n berig in Die Landstem (onthou?) wat gegaan het
>>> oor oupa wat in die Kaap oorlede is. Hy is veras en soos sy wense wou is
>>> die as per pakketpos Transvaal toe gestuur na sy familie daar. Die
>>> Kaapenaars het dit sommer goed gedink om 'n snoek saam te stuur want
>>> hulle het geweet die Transvalers hou daarvan. Per aparte pos stuur hulle
>>> toe 'n brief om te verduidelik oor die pakkie en sy inhoud.
>>>
>>> Wel, die pakkie kom toe 'n dag of twee voor die brief daar by hulle aan
>>> en raai wat!!!! Die as is gebruik om 'n wit sous van te maak wat oor
>>> die snoek bedien is.
>>
>> bolander, jy is 'n swak verteller. So swak, dat jy nie ooit 'n
>> seremomiemeester sal wees op 'n geleentheid deur my
>> gereël nie.
>> Die tannie is in Europa oorlede. Haar as na SA gestuur omdat sy wou
>> gehad het dat haar as in SA gestrooi word. 'n Familielid het eintlik
>> 'n heel eksotiese resep na 'n familielid in SA gestuur. Dié het op
>> hulle beurt die nuwe bredie beproef en gewonder watse swart poeier
>> in die sakkie was. Seker maar 'n Oosterse (of so iets) spesery, en dit
>> by die bredie gevoeg. Twee dae later het die brief gearriveer om te sê
>> dat ouma se as ook begevoeg is, en dat dit op die koppie by die plaas
>> gestrooi moet word.
>> Ek dink dat as Gloudina ooit 'n grap moet vertel, sal dit soos jy
>> klink. Nevermaaind hoe die grap regtig begin is, het dit baie meer
>> potensiaal as jou poging.
>>
>> Ek is nie lus om nou na die datum te gaan kyk nie, maar in my kluis
>> lê 'n Landstem van (ek dink) 1960.
>>
>> Jy is 'n verleentheid vir enige verteller.
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
|
| Re: Oupa en die snoek [boodskap #89927 is 'n antwoord op boodskap #89919] |
Wo., 04 Februarie 2004 05:26   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 03 Feb 2004 21:03:37 -0500, Katryn wrote:
> On Wed, 04 Feb 2004 03:56:44 +0200, DD wrote:
>
>>> Haai sies, maar jy's lelik met die arme ou. ;-)
>
>> Sheeet, Katryn! 'Die arme ou! ' sê jy!
>> Net omdat hy dom is besluit jy sommer dat dit 'n mansmens is!
Dit was nou op 'n heel bolandse manier gesê. Eintlik het ek bedoel
dat dit heelwaarskynlik 'n vroumens is, want kyk hoe dom praat sy dan.
>
> ROTFL!!
> Jy moet gaan slaap, DD. Of het jy al geslaap en is nou weer wakker?
Ek het wakker geword van 'n rekenaar wat in Windows in gaan. En
opgestaan om te kyk watter rekenaar sommer sy eie ding doen:-)
So tussen hakies (check jy my Afrikaans, Gloudina, is nou spiek en
spên, né:-) tot die hakkies se een k'n is uitgehaal!:-) sukkel jy
steeds met daardie masjien? Wat nie met 'n CD wil boot nie?
> Ek sit nog en sukkel met my rekenaar, want more vroeg vroeg moet ek
> Dahlonega toe ry, en dan kry ek nie weer 'n kans om met stukkende
> rekenaars te speel nie. ;-)
>
>> Sien jy, bolander! Jy moes dit in 'n bredie gegooi het!!! :-)))
>
> Eeeuw!! Nou weet ek nie wat is meer "gross" nie.
> ;-)))
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Oupa en die snoek [boodskap #89934 is 'n antwoord op boodskap #89932] |
Wo., 04 Februarie 2004 08:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vasvragie - wat dink julle - as mens die as van 'n dooie per vliegtuig en as
deel van jou bagasie na 'n ander land neem - moet dit by die doeane verklaar
word?
--
Annette
"Max" skryf in boodskap news:4020a6b8$0$328$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> "DD" wrote in message news:gk0120tge0qamt90hskkb4s46r3k8i8iv0@4ax.com...
>> On Wed, 4 Feb 2004 06:53:53 +0200, "Annette" wrote:
>>
>>> Hier by ons is die as inderdaad 'n fyn vaalwit poeier. Ons verassers doen
>>> hul werk goed.
>>
>> terug na die wit poeier, bolander:-)))
>
> Ek wil nie op jou batterytjie piepie nie, DD, maar ek het die snoekstorie
> meer geniet as die Europa een...
>
> Max____________________________
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Oupa en die snoek [boodskap #89938 is 'n antwoord op boodskap #89935] |
Wo., 04 Februarie 2004 08:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maar dit is tog verwerkte vleis?:)))
--
Annette
"bolander" skryf in boodskap news:4020ADA7.7080603@miami.net...
> Nee. Dit het geen waarde nie.
>
> Annette wrote:
>> Vasvragie - wat dink julle - as mens die as van 'n dooie per vliegtuig en as
>> deel van jou bagasie na 'n ander land neem - moet dit by die doeane verklaar
>> word?
>> --
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Oupa en die snoek [boodskap #89942 is 'n antwoord op boodskap #89941] |
Wo., 04 Februarie 2004 09:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mens kan dit altyd as 'n spesery of poeiersous verkoop:))
--
Annette
"bolander" skryf in boodskap news:4020B657.5040509@miami.net...
> Nader aan gerookte vleis maar as dit oordoen is en gebrand het is dit
> niks meer werd nie.
>
> Annette wrote:
>> Maar dit is tog verwerkte vleis?:)))
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Oupa en die snoek [boodskap #89947 is 'n antwoord op boodskap #89944] |
Wo., 04 Februarie 2004 10:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder of die ouens wat daar werk graar braaivleis eet?
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:4020bba6.0@news1.mweb.co.za...
> Weet jy hoe lank vat dit om 'n lyk so te verbrand? Hoe vetter die ou, hoe
> langer vat dit want vet kan die straf vat. Dit hang seker af van die
> krematorium se vermoë, maar dis 'n hele paar uur.
> "Annette" wrote in message
> news:bvqbib$sh4$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Maar dit is tog verwerkte vleis?:)))
>> --
>> Annette
>> "bolander" wrote in message
>> news:4020ADA7.7080603@miami.net...
>>> Nee. Dit het geen waarde nie.
>>>
>>> Annette wrote:
>>>> Vasvragie - wat dink julle - as mens die as van 'n dooie per vliegtuig en as
>>>> deel van jou bagasie na 'n ander land neem - moet dit by die doeane verklaar
>>>> word?
>>>> --
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Oupa en die snoek [boodskap #89981 is 'n antwoord op boodskap #89932] |
Wo., 04 Februarie 2004 18:14  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 4 Feb 2004 08:57:53 +0100, "Max" wrote:
> "DD" wrote in message
> news:gk0120tge0qamt90hskkb4s46r3k8i8iv0@4ax.com...
>> On Wed, 4 Feb 2004 06:53:53 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>> Hier by ons is die as inderdaad 'n fyn vaalwit poeier. Ons verassers doen
>>> hul werk goed.
>> terug na die wit poeier, bolander:-)))
>
> Ek wil nie op jou batterytjie piepie nie, DD, maar ek het die snoekstorie
> meer geniet as die Europa een...
>
> Max____________________________
>
En ook ék gaan probeer om jou batterytjietjie aan die gang te hou Max,
maar met die opinie dat ek probeer het om die storie in te kleur,
wat uiters duidelik jou kleurlose idee daarvan is,
gaan min lesers hier vir jou 'n sterretjie gee.
Meer waarskynlik gaan hulle dink
dat jy bolander is. Max, mens
maak nie jouself so
poppey nie!
DD
met ;n getjaarsde battery!
|
|
|
|