Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Phantom stem soek
Phantom stem soek [boodskap #89951] Wo, 04 Februarie 2004 11:16 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die rolspelers is amper volledig vir "Phantom" van die Opera behalwe vir
een:

"We need a mezzo soprano who can do a top E in the age range 30 / 55. Anyone
interested can call Ande at Cape Town 021 438 3301."

www.artslink.co.za NEWS

:-)

TJ
Re: Phantom stem soek [boodskap #89953 is 'n antwoord op boodskap #89951] Wo, 04 Februarie 2004 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jislaaik - ek kan die boonste E doen - dis nou die E hoër as die E net bo
die middel C - maar ek is glad nie 'n morsige sopraan nie:))
Buitendien sit ek hier in stilte - ek is stom - my stemboksie in sy heppie
kannon in - van al die hoë E's tot F's wat ons die naweek moes sing.
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bvqkak$3iu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die rolspelers is amper volledig vir "Phantom" van die Opera behalwe vir
> een:
>
> "We need a mezzo soprano who can do a top E in the age range 30 / 55. Anyone
> interested can call Ande at Cape Town 021 438 3301."
>
> www.artslink.co.za NEWS
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Phantom stem soek [boodskap #89974 is 'n antwoord op boodskap #89953] Wo, 04 Februarie 2004 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
OK, probeer dan maar vir Sarafina (binnekort weer in SA).

Sing en dans.

www.artslink.co.za NEWS

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bvqmfi$52t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jislaaik - ek kan die boonste E doen - dis nou die E hoër as die E net bo
> die middel C - maar ek is glad nie 'n morsige sopraan nie:))
> Buitendien sit ek hier in stilte - ek is stom - my stemboksie in sy heppie
> kannon in - van al die hoë E's tot F's wat ons die naweek moes sing.
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:bvqkak$3iu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die rolspelers is amper volledig vir "Phantom" van die Opera behalwe vir
>> een:
>>
>> "We need a mezzo soprano who can do a top E in the age range 30 / 55.
> Anyone
>> interested can call Ande at Cape Town 021 438 3301."
>>
>> www.artslink.co.za NEWS
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
Re: Phantom stem soek [boodskap #89977 is 'n antwoord op boodskap #89974] Wo, 04 Februarie 2004 15:02 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okei - solank ek net nie hoef te toyi-toyi nie:))
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bvqu73$96d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> OK, probeer dan maar vir Sarafina (binnekort weer in SA).
>
> Sing en dans.
>
> www.artslink.co.za NEWS
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bvqmfi$52t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jislaaik - ek kan die boonste E doen - dis nou die E hoër as die E net bo
>> die middel C - maar ek is glad nie 'n morsige sopraan nie:))
>> Buitendien sit ek hier in stilte - ek is stom - my stemboksie in sy heppie
>> kannon in - van al die hoë E's tot F's wat ons die naweek moes sing.
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:bvqkak$3iu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die rolspelers is amper volledig vir "Phantom" van die Opera behalwe vir
>>> een:
>>>
>>> "We need a mezzo soprano who can do a top E in the age range 30 / 55.
>> Anyone
>>> interested can call Ande at Cape Town 021 438 3301."
>>>
>>> www.artslink.co.za NEWS
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Here We Go Again...
Volgende onderwerp: Oupa en die snoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 03:51:52 MGT 2024