Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Professionele manne knak
Professionele manne knak [boodskap #89841] Ma, 02 Februarie 2004 12:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Verlede week was die regter Desai - hierdie week is dit die Dominee wat
meineed pleeg, en die gemeente wat bid dat die "gekaapte" dominee moet
asseblief veilig gevind word.
--
Annette
Re: Professionele manne knak [boodskap #89846 is 'n antwoord op boodskap #89841] Ma, 02 Februarie 2004 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wys jou net hoe die skapies mislei word. 'n Dominee is eenvoudig net een
moerse verkoopsman wat 'n storie kan verkoop en daarvoor geld inwin. En
elke verkoopsman wat ek ken lieg dat hy bars vir 'n lewe. Nodig om nog
meer te sê?

"Annette" skryf in boodskap news:bvlhq3$eer$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Verlede week was die regter Desai - hierdie week is dit die Dominee wat
> meineed pleeg, en die gemeente wat bid dat die "gekaapte" dominee moet
> asseblief veilig gevind word.
> --
> Annette
>
Re: Professionele manne knak [boodskap #89856 is 'n antwoord op boodskap #89841] Ma, 02 Februarie 2004 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 2 Feb 2004 14:59:41 +0200, "Annette" wrote:
> Verlede week was die regter Desai - hierdie week is dit die Dominee wat
> meineed pleeg, en die gemeente wat bid dat die "gekaapte" dominee moet
> asseblief veilig gevind word.

Paul was jeugleier by 'n groep waar ek ook betrokke was. Dit was by 'n
heel ander denominasie. Later was daar 'n motoreis (motorongeluk)
waarin een van my kliënte, 'n predikant by dieselfde denominasie en hy
(met sy motor) was, en daar was ook snaakse vrae geopper deur my
kliënt.

DD
Re: Professionele manne knak [boodskap #89875 is 'n antwoord op boodskap #89856] Di, 03 Februarie 2004 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die kerk het glo sy bedanking gretiglik aanvaar.
--
Annette

"DD" skryf in boodskap news:lf4t10hi1odae52d1f3ckmpbac0v7pl6ja@4ax.com...
> On Mon, 2 Feb 2004 14:59:41 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Verlede week was die regter Desai - hierdie week is dit die Dominee wat
>> meineed pleeg, en die gemeente wat bid dat die "gekaapte" dominee moet
>> asseblief veilig gevind word.
>
> Paul was jeugleier by 'n groep waar ek ook betrokke was. Dit was by 'n
> heel ander denominasie. Later was daar 'n motoreis (motorongeluk)
> waain een van my kliënte, 'n predikant by dieselfde denominasie en hy
> (met sy motor) was, en daar was ook snaakse vrae geopper deur my
> kliënt.
>
> DD
>
Re: Professionele manne knak [boodskap #89879 is 'n antwoord op boodskap #89875] Di, 03 Februarie 2004 07:58 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees ook van mense wat hy met karre verneuk het en skuld wat nie betaal
word nie........as ek nou 'n bolla gehad het en in Kanada geplak het, dan
sou ek sug: 'Wat word van die wêreld?'

"Annette" skryf in boodskap news:bvnjhs$h5r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die kerk het glo sy bedanking gretiglik aanvaar.
> --
> Annette
> "DD" wrote in message
> news:lf4t10hi1odae52d1f3ckmpbac0v7pl6ja@4ax.com...
>> On Mon, 2 Feb 2004 14:59:41 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Verlede week was die regter Desai - hierdie week is dit die Dominee wat
>>> meineed pleeg, en die gemeente wat bid dat die "gekaapte" dominee moet
>>> asseblief veilig gevind word.
>>
>> Paul was jeugleier by 'n groep waar ek ook betrokke was. Dit was by 'n
>> heel ander denominasie. Later was daar 'n motoreis (motorongeluk)
>> waain een van my kliënte, 'n predikant by dieselfde denominasie en hy
>> (met sy motor) was, en daar was ook snaakse vrae geopper deur my
>> kliënt.
>>
>> DD
>>
>
Vorige onderwerp: Katryn
Volgende onderwerp: Pretoria bly Pretoria!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 11:15:01 MGT 2024