Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Professionele manne knak
Professionele manne knak [boodskap #89841] |
Ma., 02 Februarie 2004 12:59  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Verlede week was die regter Desai - hierdie week is dit die Dominee wat
meineed pleeg, en die gemeente wat bid dat die "gekaapte" dominee moet
asseblief veilig gevind word.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Professionele manne knak [boodskap #89879 is 'n antwoord op boodskap #89875] |
Di., 03 Februarie 2004 07:58  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees ook van mense wat hy met karre verneuk het en skuld wat nie betaal
word nie........as ek nou 'n bolla gehad het en in Kanada geplak het, dan
sou ek sug: 'Wat word van die wêreld?'
"Annette" skryf in boodskap news:bvnjhs$h5r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die kerk het glo sy bedanking gretiglik aanvaar.
> --
> Annette
> "DD" wrote in message
> news:lf4t10hi1odae52d1f3ckmpbac0v7pl6ja@4ax.com...
>> On Mon, 2 Feb 2004 14:59:41 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Verlede week was die regter Desai - hierdie week is dit die Dominee wat
>>> meineed pleeg, en die gemeente wat bid dat die "gekaapte" dominee moet
>>> asseblief veilig gevind word.
>>
>> Paul was jeugleier by 'n groep waar ek ook betrokke was. Dit was by 'n
>> heel ander denominasie. Later was daar 'n motoreis (motorongeluk)
>> waain een van my kliënte, 'n predikant by dieselfde denominasie en hy
>> (met sy motor) was, en daar was ook snaakse vrae geopper deur my
>> kliënt.
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 02:49:16 UTC 2025
|