Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Register vir Pedofiele
Register vir Pedofiele [boodskap #89709] Do, 29 Januarie 2004 12:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons gaan dit glo binnekort kry. Die regter moet glo aanbeveel of die
oortreder se naam op die lys moet verskyn by vonnisoplegging.
Nou wil ek net weet - die lot wat nou in die tronk sit - 'n regter gaan
hulle mos nie sien wanneer hulle vrygelaat word nie.
--
Annette
Re: Register vir Pedofiele [boodskap #89747 is 'n antwoord op boodskap #89709] Sa, 31 Januarie 2004 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sal sekerlik alle veroordeeldes se name op daai register inskryf? Veel
makliker is om te maak soos Dowwe Dolla sing: "Kap hom af, kap hom af!"

"Annette" skryf in boodskap news:bvb04q$327$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons gaan dit glo binnekort kry. Die regter moet glo aanbeveel of die
> oortreder se naam op die lys moet verskyn by vonnisoplegging.
> Nou wil ek net weet - die lot wat nou in die tronk sit - 'n regter gaan
> hulle mos nie sien wanneer hulle vrygelaat word nie.
> --
> Annette
>
Re: Register vir Pedofiele [boodskap #89780 is 'n antwoord op boodskap #89747] So, 01 Februarie 2004 06:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - juis nie - slegs die wat 'n regter/magistraat gelas word op die lys
gesit. 'n Veroordeelde pedoefiel is nie outomaties 'n lyslid nie.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:401b544f.0@news1.mweb.co.za...
> Sal sekerlik alle veroordeeldes se name op daai register inskryf? Veel
> makliker is om te maak soos Dowwe Dolla sing: "Kap hom af, kap hom af!"
> "Annette" wrote in message
> news:bvb04q$327$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons gaan dit glo binnekort kry. Die regter moet glo aanbeveel of die
>> oortreder se naam op die lys moet verskyn by vonnisoplegging.
>> Nou wil ek net weet - die lot wat nou in die tronk sit - 'n regter gaan
>> hulle mos nie sien wanneer hulle vrygelaat word nie.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Register vir Pedofiele [boodskap #89802 is 'n antwoord op boodskap #89780] So, 01 Februarie 2004 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 1 Feb 2004 08:00:55 +0200, "Annette" wrote:

> 'n Veroordeelde pedoefiel is nie outomaties 'n lyslid nie.

Moet hulle dan spesiaal aansoek doen?

DD
Re: Register vir Pedofiele [boodskap #89848 is 'n antwoord op boodskap #89709] Ma, 02 Februarie 2004 14:40 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis nog net n voorstel en daar is baie probleme met so n register.
Mense wie se name op die register gaan, sal helder en duidelik in
kennis gestel MOET word.
Se nou jou naam gaan verkeerdelik op die register en jy weet nie?

On Thu, 29 Jan 2004 14:58:50 +0200, "Annette" wrote:

> Ons gaan dit glo binnekort kry. Die regter moet glo aanbeveel of die
> oortreder se naam op die lys moet verskyn by vonnisoplegging.
> Nou wil ek net weet - die lot wat nou in die tronk sit - 'n regter gaan
> hulle mos nie sien wanneer hulle vrygelaat word nie.
Vorige onderwerp: website adresse
Volgende onderwerp: Re: Visiting PE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 16:41:12 MGT 2024