Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tronkvoëls gaan stem
Tronkvoëls gaan stem [boodskap #89537] |
Sa., 24 Januarie 2004 14:13 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die ANC-regering gaan in die komende week seker maak dat alles in plek is
sodat alle tronkvoëls kan stem
Suid-Afrikaners in die buiteland sal nie kan stem nie - 'n besluit deur die
ANC.
Suid-Afrikaners in die buiteland is steeds belastingpligtig in Suid-Afrika -
maar hulle mag nie stem nie.
Wie't geweet - slegs 4 miljoen Suid-Afrikaners betaal belasting - daar is
volgens skatting 40 miljoen burgers in die land.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 12 22:17:15 UTC 2025
|