| Hoeveel kos 'n labarint? [boodskap #89285] |
Vr., 16 Januarie 2004 08:06  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar het nounet op RSG 'n dame gepraat oor labarinte.
Daar is verskeie labarinte in SA, en die oudste een hier is 'n
laventel-labarint in Barrydale.
Daar is 'n riet-labarint in Velddrif
Volgens die dame word al jou probleme opgelos as jy 'n labarint loop, en in
gemeenskappe waar daar 'n labarint is, is daar glo minder misdaad.
Ek dink ek wil 'n labarint in Manenberg gaan bou:)
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoeveel kos 'n labarint? [boodskap #89315 is 'n antwoord op boodskap #89311] |
Sa., 17 Januarie 2004 04:21  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, die doolhof is nog steeds daar in Groenpunt.
Ek kan net nie insien hoe verdwaal jou probleme kan oplos nie:))
--
Annette
"Ellie" wrote in message
news:IT_Nb.11137$i4.10990@newsread1.news.atl.earthlink.net.. .
> Daar is n labarint net langs die klein Blou treintjie in Groenpunt (Mouille
> Point ?). Ek weet nie of dit nog daar is nie, dit was gedoen deur die
> Lions of een van daardie organisasies. Dit was veronderstel om vir kinders
> te wees, maar ek het destyds saam met my kinders ingegaan, en het lekker
> verdwaal :-)
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bu86bj$6ee$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar het nounet op RSG 'n dame gepraat oor labarinte.
>> Daar is verskeie labarinte in SA, en die oudste een hier is 'n
>> laventel-labarint in Barrydale.
>> Daar is 'n riet-labarint in Velddrif
>> Volgens die dame word al jou probleme opgelos as jy 'n labarint loop, en in
>> gemeenskappe waar daar 'n labarint is, is daar glo minder misdaad.
>> Ek dink ek wil 'n labarint in Manenberg gaan bou:)
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|