Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Slim IT Mense
Slim IT Mense [boodskap #89193] Wo, 14 Januarie 2004 07:10 na volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hallo Almal

Ek het 'n vraag vir iemand wat in die IT rigting is

Ek het Office XP op my rekenaar gelaai en dit dmv die Internet laat
registreer. My rekenaar het later probleme gegee en 'n persoon het die ding
kom format en weer die opperating system terug gelaai.

Nou dat ek weer Office XP teruglaai en wil registreer, sê Microsoft vir my
daar bestaan alreeds so 'n rekord.

Wat moet ek nou doen
Re: Slim IT Mense [boodskap #89194 is 'n antwoord op boodskap #89193] Wo, 14 Januarie 2004 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Bel vir Microsoft SA 086 022 5567 en hul sal kan help. Volg die telefoniese
leidrade en maak seker jy het al jou wettige papierwerk en nommers
byderhand. Jy kan gewoonlik tot maks vyf keer herlaai.

:-)

TJ
www.artslink.co.za/isp

"Werner" skryf in boodskap news:bu2ppt$afl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hallo Almal
>
> Ek het 'n vraag vir iemand wat in die IT rigting is
>
> Ek het Office XP op my rekenaar gelaai en dit dmv die Internet laat
> registreer. My rekenaar het later probleme gegee en 'n persoon het die ding
> kom format en weer die opperating system terug gelaai.
>
> Nou dat ek weer Office XP teruglaai en wil registreer, sê Microsoft vir my
> daar bestaan alreeds so 'n rekord.
>
> Wat moet ek nou doen
>
Re: Slim IT Mense [boodskap #89203 is 'n antwoord op boodskap #89194] Wo, 14 Januarie 2004 10:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Baie dankie

Ek hoop nie die 5 keer herlaai is korrek nie, want dit kan ek maklik in 6
maande opgebruik teen die tempo waarteen my ou laptop breek

TJ skryf in boodskap news:bu2qgh$aoa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Bel vir Microsoft SA 086 022 5567 en hul sal kan help. Volg die telefoniese
> leidrade en maak seker jy het al jou wettige papierwerk en nommers
> byderhand. Jy kan gewoonlik tot maks vyf keer herlaai.
Re: Slim IT Mense [boodskap #89230 is 'n antwoord op boodskap #89193] Do, 15 Januarie 2004 02:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het geweet slim gaan sy baas vang - ek dink MS hanteer nie die
registrasies reg nie.

"Werner" skryf in boodskap news:bu2ppt$afl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hallo Almal
>
> Ek het 'n vraag vir iemand wat in die IT rigting is
>
> Ek het Office XP op my rekenaar gelaai en dit dmv die Internet laat
> registreer. My rekenaar het later probleme gegee en 'n persoon het die ding
> kom format en weer die opperating system terug gelaai.
>
> Nou dat ek weer Office XP teruglaai en wil registreer, sê Microsoft vir my
> daar bestaan alreeds so 'n rekord.
>
> Wat moet ek nou doen
>
Re: Slim IT Mense [boodskap #89237 is 'n antwoord op boodskap #89230] Do, 15 Januarie 2004 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Shame, hulle probeer ook maar hulle bes om die onwettige gebruikers vas te
vang...

Max____________________________

"Jonas" skryf in boodskap news:bu4tku$hse$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het geweet slim gaan sy baas vang - ek dink MS hanteer nie die
> registrasies reg nie.
> "Werner" wrote in message
> news:bu2ppt$afl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hallo Almal
>>
>> Ek het 'n vraag vir iemand wat in die IT rigting is
>>
>> Ek het Office XP op my rekenaar gelaai en dit dmv die Internet laat
>> registreer. My rekenaar het later probleme gegee en 'n persoon het die
> ding
>> kom format en weer die opperating system terug gelaai.
>>
>> Nou dat ek weer Office XP teruglaai en wil registreer, sê Microsoft vir my
>> daar bestaan alreeds so 'n rekord.
>>
>> Wat moet ek nou doen
>>
>
Re: Slim IT Mense [boodskap #89243 is 'n antwoord op boodskap #89237] Do, 15 Januarie 2004 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max - hulle kan dit doen deur hulle produkte meer bekostigbaar te maak.

"Max" skryf in boodskap news:4006599d$0$329$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Shame, hulle probeer ook maar hulle bes om die onwettige gebruikers vas te
> vang...
>
> Max____________________________
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bu4tku$hse$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het geweet slim gaan sy baas vang - ek dink MS hanteer nie die
>> registrasies reg nie.
>> "Werner" wrote in message
>> news:bu2ppt$afl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hallo Almal
>>>
>>> Ek het 'n vraag vir iemand wat in die IT rigting is
>>>
>>> Ek het Office XP op my rekenaar gelaai en dit dmv die Internet laat
>>> registreer. My rekenaar het later probleme gegee en 'n persoon het die
>> ding
>>> kom format en weer die opperating system terug gelaai.
>>>
>>> Nou dat ek weer Office XP teruglaai en wil registreer, sê Microsoft
vir
> my
>>> daar bestaan alreeds so 'n rekord.
>>>
>>> Wat moet ek nou doen
>>>
>>
>
Re: Slim IT Mense [boodskap #89309 is 'n antwoord op boodskap #89203] Vr, 16 Januarie 2004 21:44 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek sou nie te bekommerd wees nie. Wat hy bedoel is 5 keer deur die Internet.
Die ouens by Microsoft sal jou enige tyd help om die sagteware te aktiveer.

So wees rustig...

Cheers
Plato

Werner wrote:

> Baie dankie
>
> Ek hoop nie die 5 keer herlaai is korrek nie, want dit kan ek maklik in 6
> maande opgebruik teen die tempo waarteen my ou laptop breek
>
>
> TJ wrote in message
> news:bu2qgh$aoa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Bel vir Microsoft SA 086 022 5567 en hul sal kan help. Volg die
> telefoniese
>> leidrade en maak seker jy het al jou wettige papierwerk en nommers
>> byderhand. Jy kan gewoonlik tot maks vyf keer herlaai.
Vorige onderwerp: Die eerste kartetse val
Volgende onderwerp: Hoeveel kos 'n labarint?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 19:09:44 MGT 2024