Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Slim IT Mense
Slim IT Mense [boodskap #89193] |
Wo., 14 Januarie 2004 07:10  |
Werner
Boodskappe: 37 Geregistreer: November 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hallo Almal
Ek het 'n vraag vir iemand wat in die IT rigting is
Ek het Office XP op my rekenaar gelaai en dit dmv die Internet laat
registreer. My rekenaar het later probleme gegee en 'n persoon het die ding
kom format en weer die opperating system terug gelaai.
Nou dat ek weer Office XP teruglaai en wil registreer, sê Microsoft vir my
daar bestaan alreeds so 'n rekord.
Wat moet ek nou doen
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Slim IT Mense [boodskap #89309 is 'n antwoord op boodskap #89203] |
Vr., 16 Januarie 2004 21:44  |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sou nie te bekommerd wees nie. Wat hy bedoel is 5 keer deur die Internet.
Die ouens by Microsoft sal jou enige tyd help om die sagteware te aktiveer.
So wees rustig...
Cheers
Plato
Werner wrote:
> Baie dankie
>
> Ek hoop nie die 5 keer herlaai is korrek nie, want dit kan ek maklik in 6
> maande opgebruik teen die tempo waarteen my ou laptop breek
>
>
> TJ wrote in message
> news:bu2qgh$aoa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Bel vir Microsoft SA 086 022 5567 en hul sal kan help. Volg die
> telefoniese
>> leidrade en maak seker jy het al jou wettige papierwerk en nommers
>> byderhand. Jy kan gewoonlik tot maks vyf keer herlaai.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 16:36:18 UTC 2025
|