Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lemoenplaas
Lemoenplaas [boodskap #88992] Vr, 09 Januarie 2004 08:34 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Met die grondhervormingsprogram van Namibië het die regering 'n
hoogsproduserende lemoenplaas opgekoop vir 'n hele paar miljoen Rand. Die
plaas het 11 000 lemoenbome opgehad en die ou was die grootste produseerder
van lemoene en nawels in die land. Sy direkte buurman het 'n veel kleiner
stuk grond langsaan en net met 2000 bome op. Op die groter grond is mense
hervestig. Nou, vandag, is die 11 000 lemoenbome alles omtrent vrek en die
wat nog dra, se lemoene is so groot soos golfballe. Die volledige
besproeiingstelsel is in sy moer in, die opgaardamme in die duine nodig om
die nodige druk op die stelsel te verskaf, bestaan nie meer nie. Die mense
plak nou maar in die geboue wat in 'n haglike toestand
is...............terwyl die buurman op sy klein grond met 2000 bome heel
rustig voortgaan om van die beste gehalte nawels in die land te produseer.
Die toestande is ideaal. Droë klimaat met volopwater.....hulle het 'spring
water' daar. Jy boor net 'n vlak gat en sit 'n pyp op met 'n kraan.
Hierdie is seker een van die beste bewyse dan maak nie saak wat die politiek
en die teorie sê nie, jy kan nie mense dwing om vooruitstrewend te raak as
die wil om dit self te doen nie daar is nie!
Re: Lemoenplaas [boodskap #88995 is 'n antwoord op boodskap #88992] Vr, 09 Januarie 2004 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit hoef nie commentaar nie
Jag goe boere weg en gaan dan skooi by die hulporganisasies
Die meeste mense wil net bly as werker op een goei plaas waar hulle seker is
aan die eind van die maand een loon te hê

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ffe67b1.0@news1.mweb.co.za...
> Met die grondhervormingsprogram van Namibië het die regering 'n
> hoogsproduserende lemoenplaas opgekoop vir 'n hele paar miljoen Rand. Die
> plaas het 11 000 lemoenbome opgehad en die ou was die grootste produseerder
> van lemoene en nawels in die land. Sy direkte buurman het 'n veel kleiner
> stuk grond langsaan en net met 2000 bome op. Op die groter grond is mense
> hervestig. Nou, vandag, is die 11 000 lemoenbome alles omtrent vrek en die
> wat nog dra, se lemoene is so groot soos golfballe. Die volledige
> besproeiingstelsel is in sy moer in, die opgaardamme in die duine nodig om
> die nodige druk op die stelsel te verskaf, bestaan nie meer nie. Die mense
> plak nou maar in die geboue wat in 'n haglike toestand
> is...............terwyl die buurman op sy klein grond met 2000 bome heel
> rustig voortgaan om van die beste gehalte nawels in die land te produseer.
> Die toestande is ideaal. Droë klimaat met volopwater.....hulle het 'spring
> water' daar. Jy boor net 'n vlak gat en sit 'n pyp op met 'n kraan.
> Hierdie is seker een van die beste bewyse dan maak nie saak wat die politiek
> en die teorie sê nie, jy kan nie mense dwing om vooruitstrewend te raak as
> die wil om dit self te doen nie daar is nie!
>
Re: Lemoenplaas [boodskap #88999 is 'n antwoord op boodskap #88992] Vr, 09 Januarie 2004 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien het hulle nog so 'n 100 mislukkings nodig voordat hulle tot die
besef kom om eers te vra en te toets of die mense wat die plase kry bevoeg
is om wel te kan boer.
Lees nou die dag dat 80% van die voorheenbenadeeldes wat plase in die
Vrystaat gekry het uitgeboer en bankrot is.
Die droogte het ook nie eintlik gehelp nie.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ffe67b1.0@news1.mweb.co.za...
> Met die grondhervormingsprogram van Namibië het die regering 'n
> hoogsproduserende lemoenplaas opgekoop vir 'n hele paar miljoen Rand. Die
> plaas het 11 000 lemoenbome opgehad en die ou was die grootste produseerder
> van lemoene en nawels in die land. Sy direkte buurman het 'n veel kleiner
> stuk grond langsaan en net met 2000 bome op. Op die groter grond is mense
> hervestig. Nou, vandag, is die 11 000 lemoenbome alles omtrent vrek en die
> wat nog dra, se lemoene is so groot soos golfballe. Die volledige
> besproeiingstelsel is in sy moer in, die opgaardamme in die duine nodig om
> die nodige druk op die stelsel te verskaf, bestaan nie meer nie. Die mense
> plak nou maar in die geboue wat in 'n haglike toestand
> is...............terwyl die buurman op sy klein grond met 2000 bome heel
> rustig voortgaan om van die beste gehalte nawels in die land te produseer.
> Die toestande is ideaal. Droë klimaat met volopwater.....hulle het 'spring
> water' daar. Jy boor net 'n vlak gat en sit 'n pyp op met 'n kraan.
> Hierdie is seker een van die beste bewyse dan maak nie saak wat die politiek
> en die teorie sê nie, jy kan nie mense dwing om vooruitstrewend te raak as
> die wil om dit self te doen nie daar is nie!
>
Re: Lemoenplaas [boodskap #89000 is 'n antwoord op boodskap #88992] Vr, 09 Januarie 2004 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester - Jy preek vir die bekeerdes - maar moet nie ophou nie...
Re: Lemoenplaas [boodskap #89005 is 'n antwoord op boodskap #88995] Vr, 09 Januarie 2004 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis ongelukkig presies die probleem met hierdie groot grondhervorming wat in
Afrika aan die gang is. Produktiewe plase word afgeneem van kundige boere
en gegee aan mense wat nie weet of die finansies het om te boer nie. Dis
hoekom dit nie werk nie!

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:SQwLb.399$3K2.118549635@hebe.telenet-ops.be...
> Dit hoef nie commentaar nie
> Jag goe boere weg en gaan dan skooi by die hulporganisasies
> Die meeste mense wil net bly as werker op een goei plaas waar hulle seker is
> aan die eind van die maand een loon te hê
>
>
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:3ffe67b1.0@news1.mweb.co.za...
>> Met die grondhervormingsprogram van Namibië het die regering 'n
>> hoogsproduserende lemoenplaas opgekoop vir 'n hele paar miljoen Rand.
> Die
>> plaas het 11 000 lemoenbome opgehad en die ou was die grootste
> produseerder
>> van lemoene en nawels in die land. Sy direkte buurman het 'n veel
> kleiner
>> stuk grond langsaan en net met 2000 bome op. Op die groter grond is
> mense
>> hervestig. Nou, vandag, is die 11 000 lemoenbome alles omtrent vrek en
> die
>> wat nog dra, se lemoene is so groot soos golfballe. Die volledige
>> besproeiingstelsel is in sy moer in, die opgaardamme in die duine nodig om
>> die nodige druk op die stelsel te verskaf, bestaan nie meer nie. Die
> mense
>> plak nou maar in die geboue wat in 'n haglike toestand
>> is...............terwyl die buurman op sy klein grond met 2000 bome heel
>> rustig voortgaan om van die beste gehalte nawels in die land te produseer.
>> Die toestande is ideaal. Droë klimaat met volopwater.....hulle het
> 'spring
>> water' daar. Jy boor net 'n vlak gat en sit 'n pyp op met 'n kraan.
>> Hierdie is seker een van die beste bewyse dan maak nie saak wat die
> politiek
>> en die teorie sê nie, jy kan nie mense dwing om vooruitstrewend te raak as
>> die wil om dit self te doen nie daar is nie!
>>
>
Re: Lemoenplaas [boodskap #89011 is 'n antwoord op boodskap #89000] Vr, 09 Januarie 2004 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar het 'n Zinzani gepos wat nog bekering nodig het:))
Die heiding!!!:))

--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:btm8gr$l6c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester - Jy preek vir die bekeerdes - maar moet nie ophou nie...
>
Re: Lemoenplaas [boodskap #89019 is 'n antwoord op boodskap #89011] Vr, 09 Januarie 2004 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Nee wat, 'n plank is 'n plank jy sal hom nie kan bekeer nie!!

"Annette" skryf in boodskap news:btmc6n$mp3$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar het 'n Zinzani gepos wat nog bekering nodig het:))
> Die heiding!!!:))
>
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:btm8gr$l6c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Suidwester - Jy preek vir die bekeerdes - maar moet nie ophou nie...
>>
>
Re: Lemoenplaas [boodskap #89032 is 'n antwoord op boodskap #89019] Sa, 10 Januarie 2004 05:59 Na vorige boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Whoa, stop die bus net hier. Met sulke swart rassiste wat 'n duidelike
tekort aan IK het moet die witman homself help.

Laat die huidige idiote jou plaas uitkoop vir 'n netjiese bedrag as 'n
"going concern". Belê die geld wys en wag. Koop jou plaas terug op 'n
bankrot veiling en jy is "back in business".

Raai wie gaan saam met die Kanadese "nurse" in my "block senders list" sit?
Hoop die tweetjies daar stimuleer mekaar onderling.....
Vorige onderwerp: ZIM KAN SUID-AFRIKA HELP
Volgende onderwerp: Re: Lemoen Stuff
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 21:10:46 MGT 2024