Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Staande Vliegtuie
Staande Vliegtuie [boodskap #88897] |
Wo., 07 Januarie 2004 10:00  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Os moes die afgelope vakansietyd toe mos gereeld hoor van die Britse en
Franse vliegtuie wat se vlugte na die VSA gekanselleer is.
Vreeslik snaaks vir my, want die militante Moslems is nie dom nie, en as
hulle weer 'n aanval in die VSA beplan, sal hulle beslis van minder bekende
rederye of selfs ander roetes gebruik maak.
Lekker Gogga Maak vir Baba Bang
Nietemin - ek wonder toe hoekom die Franse ook betrek, want die merikaners
is mos kwaad vir hulle oor Irak - die onthou ek van die kopdoekstorie in die skole.
Ek stem nogal saam met die Franse - die kopdokke en kadotjies vir die
kinders op skool moet waai.
Nou die dag in KanaalStap kom daar iets op my afgestap - in pikswart van kop
tot tone, en net die ogies agter brille steek uit. Dit laat mens vreeslik
ongemaklik en tot 'n mate onveilig voel as jy nie iemand se gesig kan sien nie.
Dit is nie vir my aanvaarbaar dat sulke vermommings in openbare sentrums
toegelaat word en geen ander nie.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 20:19:29 UTC 2025
|