Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Thanks it's very interesting
Re: Thanks it's very interesting [boodskap #88665] Do, 01 Januarie 2004 07:27 na volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Tut-Tut!

"Hein Eybers" skryf in boodskap news:btf5r0$2eq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lyk my hierdie bliksem het nie werk om te doen nie....
> Kan seker nie ...want hy spandeer te veel tyd om stront uit te dink.
> En te bang om sy naam te gee... kruip seker weg agter 'n moffie pêl of
> iets...
>
>
> "Nude Raider" wrote in message
> news:WC2263MA37992.7920486111@anonymous.poster...
>> Thanks Mr Sterrenkijker, I guess that this puts everything into
>> perspective!
>>
>> I think it's all about responsible posting - I have standards
>> too, which include no swearing or foul language (others don't
>> believe in this rule by the looks of things). Also I won't post
>> under someone else's name - it's easy to do, but not in the
>> spirit of the forum. Lastly, I like to raise issues that
>> stimulate debate, and encourage others to do the same, even if
>> this involves controversial issues. I am happy to raise issues
>> that question English philosophies, as well as those of the
>> Afrikaans community. I can give it and also take it.
>>
>> In fact I have noticed a great deal of enthusiasm with
>> contributors debating issues that may have been stuck in the
>> cupboard too long and are in dire need of an airing. Some for me
>> and some against me - but that's OK, I respect any opinion that
>> you may have and certainly don't believe in the "kill file
>> syndrome" of censorship which some people apply to themselves. I
>> also don't mind what language you choose to communicate in - as
>> long as we understand each other and there remains mutual
>> respect among contributors.
>>
>> In closing I would like to say to all the people here, if I am
>> not wanted as a contributor of this NG, then please indicate
>> this and I will happily leave via the back door.
>>
>> Nude Raider
>>
>> --
>> Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
>> da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
>> e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
>>
>
Re: Thanks it's very interesting [boodskap #88873 is 'n antwoord op boodskap #88665] Di, 06 Januarie 2004 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hein Eybers  is tans af-lyn  Hein Eybers
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Lyk my hierdie bliksem het nie werk om te doen nie....
Kan seker nie ...want hy spandeer te veel tyd om stront uit te dink.
En te bang om sy naam te gee... kruip seker weg agter 'n moffie pêl of
iets...

"Nude Raider" skryf in boodskap news:WC2263MA37992.7920486111@anonymous.poster...
> Thanks Mr Sterrenkijker, I guess that this puts everything into
> perspective!
>
> I think it's all about responsible posting - I have standards
> too, which include no swearing or foul language (others don't
> believe in this rule by the looks of things). Also I won't post
> under someone else's name - it's easy to do, but not in the
> spirit of the forum. Lastly, I like to raise issues that
> stimulate debate, and encourage others to do the same, even if
> this involves controversial issues. I am happy to raise issues
> that question English philosophies, as well as those of the
> Afrikaans community. I can give it and also take it.
>
> In fact I have noticed a great deal of enthusiasm with
> contributors debating issues that may have been stuck in the
> cupboard too long and are in dire need of an airing. Some for me
> and some against me - but that's OK, I respect any opinion that
> you may have and certainly don't believe in the "kill file
> syndrome" of censorship which some people apply to themselves. I
> also don't mind what language you choose to communicate in - as
> long as we understand each other and there remains mutual
> respect among contributors.
>
> In closing I would like to say to all the people here, if I am
> not wanted as a contributor of this NG, then please indicate
> this and I will happily leave via the back door.
>
> Nude Raider
>
> --
> Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
> da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
> e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
>
Re: Thanks it's very interesting [boodskap #88877 is 'n antwoord op boodskap #88665] Di, 06 Januarie 2004 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
wiessit hierdie?

kan hy nie afrikanseer nie?

"Nude Raider" skryf in boodskap news:WC2263MA37992.7920486111@anonymous.poster...
> Thanks Mr Sterrenkijker, I guess that this puts everything into
> perspective!
>
> I think it's all about responsible posting - I have standards
> too, which include no swearing or foul language (others don't
> believe in this rule by the looks of things). Also I won't post
> under someone else's name - it's easy to do, but not in the
> spirit of the forum. Lastly, I like to raise issues that
> stimulate debate, and encourage others to do the same, even if
> this involves controversial issues. I am happy to raise issues
> that question English philosophies, as well as those of the
> Afrikaans community. I can give it and also take it.
>
> In fact I have noticed a great deal of enthusiasm with
> contributors debating issues that may have been stuck in the
> cupboard too long and are in dire need of an airing. Some for me
> and some against me - but that's OK, I respect any opinion that
> you may have and certainly don't believe in the "kill file
> syndrome" of censorship which some people apply to themselves. I
> also don't mind what language you choose to communicate in - as
> long as we understand each other and there remains mutual
> respect among contributors.
>
> In closing I would like to say to all the people here, if I am
> not wanted as a contributor of this NG, then please indicate
> this and I will happily leave via the back door.
>
> Nude Raider
>
> --
> Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
> da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
> e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
>
Re: Thanks it's very interesting [boodskap #88881 is 'n antwoord op boodskap #88873] Wo, 07 Januarie 2004 00:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 Jan 2004 22:29:09 +0200, "Hein Eybers"
wrote:

> Lyk my hierdie bliksem het nie werk om te doen nie....
> Kan seker nie ...want hy spandeer te veel tyd om stront uit te dink.
> En te bang om sy naam te gee... kruip seker weg agter 'n moffie pêl of
> iets...
>

Stront? Nou, neen, Hein, Nude Raider wil slegs onderwerpe bespreek
omtrent die lewensbeskouings van sowel Afrikaners as Engelstalige
Suid-Afrikane of tenminste alles wat behoort tot hulle filosofie. (Ek
hoop ek het dit van hom goed verstaan?).
-Wat beteken "moffie pêl" eintlik?

Norbert
Re: Thanks it's very interesting [boodskap #88882 is 'n antwoord op boodskap #88665] Wo, 07 Januarie 2004 04:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker" wrote

> A question though, mr Raider: why are you using e-mail for posting
> articles in this newsgroup? A simple news reader would be more
> comfortable, wouldn't it?

Asseblief, Norbert. Sal jy ophou om in Engels op
hierdie nuusgroep met mense te gesels. En ek vra
nou vir Nude Raider ook om asseblief die
nuusgroep alleen te los. Miskien is hierdie nuusgroep
meer interessant as enigiets anders op die internet,
maar ek vind jou slegte engels en jou kinderagtige
argumente irreterend en wens dat jy liewer vir jouself
besig wil hou deur vir ander mense in ander lande te
vertel wat hulle moet doen en dink. Jy is welkom
om jou gejoegel in Afrikaans op hierdie nuusgroep
te kom opgooi, maar aangesien jy voortgaan om
in Engels op hierdie Afrikaanse nuusgroep te skryf,
is jy in my oë onwelkom hier.

Die Ruiter in die Dag
Re: Thanks it's very interesting [boodskap #88887 is 'n antwoord op boodskap #88665] Wo, 07 Januarie 2004 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy is bepaald onwelkom. Jou provokasie-pogingtjie is so deursigtig - en
boonop is jou engels ook vrotsig.
So - F-off... - hoe's daai vir engels?
Re: Thanks it's very interesting [boodskap #88890 is 'n antwoord op boodskap #88882] Wo, 07 Januarie 2004 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, jy't nou al soveel mense verwilder van hierdie groep af. Los tog
die ou uit. Moenie dit lees as jy nie wil nie... Hy sal vanself moeg raak.
Intussen geniet ek hom nogal...

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:kGLKb.14095$AAe1.7961@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Sterrenkijker" wrote
>
>> A question though, mr Raider: why are you using e-mail for posting
>> articles in this newsgroup? A simple news reader would be more
>> comfortable, wouldn't it?
>
> Asseblief, Norbert. Sal jy ophou om in Engels op
> hierdie nuusgroep met mense te gesels. En ek vra
> nou vir Nude Raider ook om asseblief die
> nuusgroep alleen te los. Miskien is hierdie nuusgroep
> meer interessant as enigiets anders op die internet,
> maar ek vind jou slegte engels en jou kinderagtige
> argumente irreterend en wens dat jy liewer vir jouself
> besig wil hou deur vir ander mense in ander lande te
> vertel wat hulle moet doen en dink. Jy is welkom
> om jou gejoegel in Afrikaans op hierdie nuusgroep
> te kom opgooi, maar aangesien jy voortgaan om
> in Engels op hierdie Afrikaanse nuusgroep te skryf,
> is jy in my oë onwelkom hier.
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: Thanks it's very interesting [boodskap #88895 is 'n antwoord op boodskap #88665] Wo, 07 Januarie 2004 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dingus - jy sal moontlik besef dat die f-woord 'n engelse oorsprong het. Ook
dat "off" nie in Afrikaans bestaan nie.
Re: Thanks it's very interesting [boodskap #88896 is 'n antwoord op boodskap #88895] Wo, 07 Januarie 2004 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jonas, waarom quote jy nie die mense met wie jy praat nie? Dit lees
makliker.

Max____________________________

"Jonas" skryf in boodskap news:btgjat$mst$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dingus - jy sal moontlik besef dat die f-woord 'n engelse oorsprong het. Ook
> dat "off" nie in Afrikaans bestaan nie.
>
Re: Thanks it's very interesting [boodskap #88902 is 'n antwoord op boodskap #88882] Wo, 07 Januarie 2004 11:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 07 Jan 2004 04:12:00 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Asseblief, Norbert. Sal jy ophou om in Engels op
> hierdie nuusgroep met mense te gesels. En ek vra
> nou vir Nude Raider ook om asseblief die
> nuusgroep alleen te los. Miskien is hierdie nuusgroep
> meer interessant as enigiets anders op die internet,
> maar ek vind jou slegte engels en jou kinderagtige
> argumente irreterend en wens dat jy liewer vir jouself
> besig wil hou deur vir ander mense in ander lande te
> vertel wat hulle moet doen en dink. Jy is welkom
> om jou gejoegel in Afrikaans op hierdie nuusgroep
> te kom opgooi, maar aangesien jy voortgaan om
> in Engels op hierdie Afrikaanse nuusgroep te skryf,
> is jy in my oë onwelkom hier.
>
> Die Ruiter in die Dag
>

Verskoning, Gloudina, maar daar bestaan niks wat my verhinder om in
Engels met mense te gesels op hierdie nuusgroep nie. Ek nooi jou uit
om die handves van hierdie nuusgroep te herlees. Sien asseblief hier:
ftp://ftp.isc.org/usenet/news.announce.newgroups/soc/soc.cul ture.south-africa.afrikaans
Jy sal sien ook jy het nie die reg om mense hier te verbied om in
Engels te gesels nie. Dis iets wat ek jou ook al lank wou gesê hê. Die
voorwaarde is natuurlik dat alles wat hier bespreek word oor
Suid-Afrika, Afrikaners of Afrikaans gaan. As mense voldoen aan die
reëls van die handves mag mens hier sê wat hulle wil. Natuurlik mag
niemand beledig nie. Ek weet nou self nie of dit Nude Raider sy
bedoeling is nie. Ek wil ook wel eens weet!
Jy moet vir my nie praat oor my Engels nie! Ek het baie relasies met
mense wat slegs Engels verstaan en jy sou die eerste wees wat vir my
sê my Engels in kinderagtig. Ek sal jou dus sê:"Vlieg op die pot!"
..Met my respek vir oue mense. Jy sal jou eie miskien gemakliker voel
as jy 'n bietjie meer gaan kak. Dis nogal lastig as 'n mens met 'n
konstipasie rondloop. Ek doen dus nog 'n bietjie verder met Nude
Raider in Engels maar ek moet toegee: ek het self ook my twyfels
omtrent daardie persoon. Ek het êrens die idee hy is nie rêrig 'n
buitelander nie (ek bedoel hy is nie rêrig 'n mens wat nie in
Suid-Afrika gebore is nie maar hy is 'n outentieke Suid-Afrikaan).
Nou? En wees nou asseblief maar 'n bietjie rustig. Dis nie omdat jy 'n
ouer persoon is dat jy jou selfbeheersing mag verloor nie. Ook jy moet
fatsoenlik bly!

Baie groete uit Vlaandere,

Norbert
Re: Thanks it's very interesting [boodskap #88914 is 'n antwoord op boodskap #88902] Wo, 07 Januarie 2004 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker wrote

> Verskoning, Gloudina, maar daar bestaan niks wat my verhinder om in
> Engels met mense te gesels op hierdie nuusgroep nie.

> Jy moet vir my nie praat oor my Engels nie!
> sê my Engels in kinderagtig.
Ek sal jou dus sê:"Vlieg op die pot!"
Jy sal jou eie miskien gemakliker voel
> as jy 'n bietjie meer gaan kak. Dis nogal lastig as 'n mens met 'n
> konstipasie rondloop.

Ek is nou moeg vir jou hooghartigheid. Jy is 'n gas
op hierdie nuusgroep, net soos ek, en nou begin jy
vir my gil dat jy alle reg het om op hierdie nuusgroep
met mense buite SA in Engels te praat oor dinge wat
niks met SA te doen het nie.
Ek het, terloops, van Nude Raider se slegte Engels
gepraat, maar nou kan ek joune ook maar insluit.
En ek neem eksepsie teen jou vuilpraat. Ek vra jou
weer, moet asseblief nie Engelse gesprekke op hierdie
nuusgroep voer nie. En as jy wil vuilpraat, gaan doen
dit erens anders.

Gloudina
Re: Thanks it's very interesting [boodskap #88927 is 'n antwoord op boodskap #88914] Wo, 07 Januarie 2004 16:27 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 07 Jan 2004 14:03:29 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Ek is nou moeg vir jou hooghartigheid. Jy is 'n gas
> op hierdie nuusgroep, net soos ek, en nou begin jy
> vir my gil dat jy alle reg het om op hierdie nuusgroep
> met mense buite SA in Engels te praat oor dinge wat
> niks met SA te doen het nie.
> Ek het, terloops, van Nude Raider se slegte Engels
> gepraat, maar nou kan ek joune ook maar insluit.
> En ek neem eksepsie teen jou vuilpraat. Ek vra jou
> weer, moet asseblief nie Engelse gesprekke op hierdie
> nuusgroep voer nie. En as jy wil vuilpraat, gaan doen
> dit erens anders.
>
> Gloudina
>

Gloudina,

-In die handves van soc.culture.south-africa.afrikaans staan:

*TALE
---------

Artikels sal hoofsaaklik in Afrikaans (ook 'alternatiewe' Afrikaans),
Nederlands en Engels wees.
Artikels in ander tale word ook verwelkom om sodoende die uitruiling
van inligting met die wydste gehoor moontlik te bewerkstellig.

-In dieselfde handves staan ook:

*Alle artikels wat gepos word behoort (hoe verwyder ookal) op een of
ander wyse met suidelike Afrika, Afrikaans of Afrikaanssprekendes
verband te hou.

Ek sien dat Nude Raider voldoen aan die voorwaardes. Daar is dus niks
wat my kan verhinder om met Nuder Raider hier in Engels te gesels nie.
Moenie benoud wees nie: ek het nie die plan om van hierdie nuusgroep
'n Engelstalige een te maak nie. Ek sou dit self baie jammer vind as
hierdie nuusgroep diè weg sou opgaan. Maar wat reg is is reg en selfs
jy kan daar geen speld tussensteek nie.
Wat jou toespeling op my sogenaamde "vuilpraat" betref ek sien nie in
watter vuilpraat ek hier sou gesê hê nie. Ek het slegs wetenskaplike
meninge aangehaal en vir die res lag ek self ook graag eens. Ek hoop
jy kan nog dieselfde doen sonder om eers 'n operasie aan jou mond te
ondergaan.
En as jy my hooghartigheid moeg is dan moet jy maar 'n bietjie rus.
Dis baie gesond om hooghartig te wees.

Oom Norbert uit Vlaandere

Vanagter die koei se klink
Vorige onderwerp: Nuwe Pad
Volgende onderwerp: Staande Vliegtuie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:04:08 MGT 2024