Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Staande Vliegtuie
Staande Vliegtuie [boodskap #88897] Wo, 07 Januarie 2004 10:00 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Os moes die afgelope vakansietyd toe mos gereeld hoor van die Britse en
Franse vliegtuie wat se vlugte na die VSA gekanselleer is.
Vreeslik snaaks vir my, want die militante Moslems is nie dom nie, en as
hulle weer 'n aanval in die VSA beplan, sal hulle beslis van minder bekende
rederye of selfs ander roetes gebruik maak.
Lekker Gogga Maak vir Baba Bang

Nietemin - ek wonder toe hoekom die Franse ook betrek, want die merikaners
is mos kwaad vir hulle oor Irak - die onthou ek van die kopdoekstorie in die skole.
Ek stem nogal saam met die Franse - die kopdokke en kadotjies vir die
kinders op skool moet waai.

Nou die dag in KanaalStap kom daar iets op my afgestap - in pikswart van kop
tot tone, en net die ogies agter brille steek uit. Dit laat mens vreeslik
ongemaklik en tot 'n mate onveilig voel as jy nie iemand se gesig kan sien nie.
Dit is nie vir my aanvaarbaar dat sulke vermommings in openbare sentrums
toegelaat word en geen ander nie.

--
Annette
Re: Staande Vliegtuie [boodskap #88905 is 'n antwoord op boodskap #88897] Wo, 07 Januarie 2004 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 7 Jan 2004 12:00:32 +0200, "Annette" wrote:

> Dit is nie vir my aanvaarbaar dat sulke vermommings in openbare sentrums
> toegelaat word en geen ander nie.

Maar, Annette, die kopdoeke van daardie moslimmeissies in Frankryk is
tog geen vermomming nie, nè? Moet eens loer na die Franse vrouens wat
hulle eie ganse dae beskilder met allerlei kosmetika! As jy nou oor
"vermomming" praat dan sou ek nie weet wat daardie anders is nie! Dis
partykeer mense wat so van die scéne in die opera weggeloop het! As jy
kopdoeke wil verbied dan moet jy ook borsvergroting met silikone
verbied of selfs face lifts. Hierdie maak ook dat vrouens anders
uitsien as hulle werklik is. Dis almal ook "religieuse simbole"! Want
wat sê party vrouens as hulle met 'n man bed toe gaan? Hulle sê:"Pas
op, my liggaam is 'n tempel!"

Groete uit Vlaandere,

Norbert
Re: Staande Vliegtuie [boodskap #88909 is 'n antwoord op boodskap #88905] Wo, 07 Januarie 2004 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Norbert, jy ken duidelik nie die SA vroue nie. Hulle gaan haal nie eers pos
uit sonder om die hare te blaas en die gesigte te besmeer met make-up nie!

Max____________________________

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:a4snvv0nv487j3ofbs08g3kc6pmdb813mi@4ax.com...
> On Wed, 7 Jan 2004 12:00:32 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dit is nie vir my aanvaarbaar dat sulke vermommings in openbare sentrums
>> toegelaat word en geen ander nie.
>
> Maar, Annette, die kopdoeke van daardie moslimmeissies in Frankryk is
> tog geen vermomming nie, nê? Moet eens loer na die Franse vrouens wat
> hulle eie ganse dae beskilder met allerlei kosmetika! As jy nou oor
> "vermomming" praat dan sou ek nie weet wat daardie anders is nie! Dis
> partykeer mense wat so van die scéne in die opera weggeloop het! As jy
> kopdoeke wil verbied dan moet jy ook borsvergroting met silikone
> verbied of selfs face lifts. Hierdie maak ook dat vrouens anders
> uitsien as hulle werklik is. Dis almal ook "religieuse simbole"! Want
> wat sê party vrouens as hulle met 'n man bed toe gaan? Hulle sê:"Pas
> op, my liggaam is 'n tempel!"
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
Re: Staande Vliegtuie [boodskap #88910 is 'n antwoord op boodskap #88897] Wo, 07 Januarie 2004 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Aitsa Annette jy is BAIE stout om so te praat!!

Big brother gaan binne kort n draai maak by jou huis!!

Nude Raider
Re: Staande Vliegtuie [boodskap #88917 is 'n antwoord op boodskap #88905] Wo, 07 Januarie 2004 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ligaam is 'n tempel my voet.
Ek het gepraat van die skaduwee wat in die inkoopsentrum geloop het wat
verbied moet word.
Sy maak my en die konders bang:)
--
Annette

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:a4snvv0nv487j3ofbs08g3kc6pmdb813mi@4ax.com...
> On Wed, 7 Jan 2004 12:00:32 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dit is nie vir my aanvaarbaar dat sulke vermommings in openbare sentrums
>> toegelaat word en geen ander nie.
>
> Maar, Annette, die kopdoeke van daardie moslimmeissies in Frankryk is
> tog geen vermomming nie, nê? Moet eens loer na die Franse vrouens wat
> hulle eie ganse dae beskilder met allerlei kosmetika! As jy nou oor
> "vermomming" praat dan sou ek nie weet wat daardie anders is nie! Dis
> partykeer mense wat so van die scéne in die opera weggeloop het! As jy
> kopdoeke wil verbied dan moet jy ook borsvergroting met silikone
> verbied of selfs face lifts. Hierdie maak ook dat vrouens anders
> uitsien as hulle werklik is. Dis almal ook "religieuse simbole"! Want
> wat sê party vrouens as hulle met 'n man bed toe gaan? Hulle sê:"Pas
> op, my liggaam is 'n tempel!"
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
Re: Staande Vliegtuie [boodskap #88922 is 'n antwoord op boodskap #88909] Wo, 07 Januarie 2004 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy veralgemeen Max - hierdie gesigbesmeerdery is daar om manne te vang - en
dit werk:))
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:3ffc0022$0$320$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Norbert, jy ken duidelik nie die SA vroue nie. Hulle gaan haal nie eers pos
> uit sonder om die hare te blaas en die gesigte te besmeer met make-up nie!
>
> Max____________________________
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:a4snvv0nv487j3ofbs08g3kc6pmdb813mi@4ax.com...
>> On Wed, 7 Jan 2004 12:00:32 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Dit is nie vir my aanvaarbaar dat sulke vermommings in openbare sentrums
>>> toegelaat word en geen ander nie.
>>
>> Maar, Annette, die kopdoeke van daardie moslimmeissies in Frankryk is
>> tog geen vermomming nie, nê? Moet eens loer na die Franse vrouens wat
>> hulle eie ganse dae beskilder met allerlei kosmetika! As jy nou oor
>> "vermomming" praat dan sou ek nie weet wat daardie anders is nie! Dis
>> partykeer mense wat so van die scéne in die opera weggeloop het! As jy
>> kopdoeke wil verbied dan moet jy ook borsvergroting met silikone
>> verbied of selfs face lifts. Hierdie maak ook dat vrouens anders
>> uitsien as hulle werklik is. Dis almal ook "religieuse simbole"! Want
>> wat sê party vrouens as hulle met 'n man bed toe gaan? Hulle sê:"Pas
>> op, my liggaam is 'n tempel!"
>>
>> Groete uit Vlaandere,
>>
>> Norbert
>
Re: Staande Vliegtuie [boodskap #88923 is 'n antwoord op boodskap #88910] Wo, 07 Januarie 2004 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek's 'n Dapper Muis!:))
--
Annette

"Nude Raider" skryf in boodskap news:PPCR1JZM37993.3038657407@anonymous.poster...
> Aitsa Annette jy is BAIE stout om so te praat!!
>
> Big brother gaan binne kort n draai maak by jou huis!!
>
> Nude Raider
>
Re: Staande Vliegtuie [boodskap #88924 is 'n antwoord op boodskap #88897] Wo, 07 Januarie 2004 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
> Os moes die afgelope vakansietyd toe mos gereeld hoor van die Britse en
> Franse vliegtuie wat se vlugte na die VSA gekanselleer is.

Wie is Os? en hoekom vertel almal hom stories oor airies?
Re: Staande Vliegtuie [boodskap #88930 is 'n antwoord op boodskap #88924] Wo, 07 Januarie 2004 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is net een Os - Os du Randt.

--
Annette

"Glucklich" skryf in boodskap news:JpVKb.568$Ey6.145@bignews4.bellsouth.net...
>
>> Os moes die afgelope vakansietyd toe mos gereeld hoor van die Britse en
>> Franse vliegtuie wat se vlugte na die VSA gekanselleer is.
>
>
> Wie is Os? en hoekom vertel almal hom stories oor airies?
>
Re: Staande Vliegtuie [boodskap #88931 is 'n antwoord op boodskap #88909] Wo, 07 Januarie 2004 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 7 Jan 2004 13:46:08 +0100, "Max" wrote:

> Norbert, jy ken duidelik nie die SA vroue nie. Hulle gaan haal nie eers pos
> uit sonder om die hare te blaas en die gesigte te besmeer met make-up nie!
>
> Max____________________________
>
Ja, ek weet! Ek het 'n gebrek in my sosiale opvoeding maar iemand het
vir my gesê ek is daarom eintlik nie minder gelukkig nie.

Norbert
Re: Staande Vliegtuie [boodskap #88933 is 'n antwoord op boodskap #88930] Wo, 07 Januarie 2004 19:48 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - en daar is net een bul ....
Vorige onderwerp: Re: Thanks it's very interesting
Volgende onderwerp: Stellenbosch kruip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 23:05:58 MGT 2024