Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Pad
Nuwe Pad [boodskap #88802] Ma, 05 Januarie 2004 07:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister oor die nus word gepraat van die En- Ie tussen Kaapstad en
Johanesburg.
--
Annette
Re: Nuwe Pad [boodskap #88817 is 'n antwoord op boodskap #88802] Ma, 05 Januarie 2004 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hulle moet eerder praat oor die N3 tussen Jhb en Pta - dis die grootste en
langse parkeerbaan in die land.; -)
Re: Nuwe Pad [boodskap #88856 is 'n antwoord op boodskap #88817] Di, 06 Januarie 2004 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Moenie eers praat nie, ek was vir 2 weke "Mexico City" toe in Desember. Die
verkeer was die grootste gemors wat ek nog ooit gesien het.

Dit het my een aand 2 ure geneem om vannaf my werkplek tot by my hotel te
kom, en dis maar 11km uit mekaar.

"Jonas" skryf in boodskap news:btbmih$c3j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle moet eerder praat oor die N3 tussen Jhb en Pta - dis die grootste en
> langse parkeerbaan in die land.; -)
>
Re: Nuwe Pad [boodskap #88866 is 'n antwoord op boodskap #88856] Di, 06 Januarie 2004 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As jy flink stap, kan jy 11km in 2 ure doen - en dan kry sommer oefening
ook...
Die probleem is natuurlik dat Meksikaanse musiek taamlik vinnig en luid is,
so die mense word meer en gouer ongeduldig as die bestuurders wat sagte en
rustige musiek speel.- en dit dra by tot die erge verkeerskonfyt.
--
Annette

"Glucklich" skryf in boodskap news:oqxKb.14769$Pn5.6677@bignews5.bellsouth.net...
> Moenie eers praat nie, ek was vir 2 weke "Mexico City" toe in Desember. Die
> verkeer was die grootste gemors wat ek nog ooit gesien het.
>
> Dit het my een aand 2 ure geneem om vannaf my werkplek tot by my hotel te
> kom, en dis maar 11km uit mekaar.
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:btbmih$c3j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hulle moet eerder praat oor die N3 tussen Jhb en Pta - dis die grootste en
>> langse parkeerbaan in die land.; -)
>>
>
Re: Nuwe Pad [boodskap #88883 is 'n antwoord op boodskap #88866] Wo, 07 Januarie 2004 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Was darem self in Mexico Stad so 'n paar jaar gelede en wat my verstom het
van hulle verkeer, is dat dit nie so gereguleerd is soos elders nie en die
spul vloei sommer net.....geen toeters of geskrouery of geskietery nie.
Weliswaar stadig, maar niemand wou mekaar vermoor nie. Was dit nou in byv.
Kaapstad, dan sou 911 besig gewees het elke dag!

"Annette" skryf in boodskap news:btef49$lrr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> As jy flink stap, kan jy 11km in 2 ure doen - en dan kry sommer oefening
> ook...
> Die probleem is natuurlik dat Meksikaanse musiek taamlik vinnig en luid is,
> so die mense word meer en gouer ongeduldig as die bestuurders wat sagte en
> rustige musiek speel.- en dit dra by tot die erge verkeerskonfyt.
> --
> Annette
> "Glucklich" skryf in boodskap news:oqxKb.14769$Pn5.6677@bignews5.bellsouth.net...
>> Moenie eers praat nie, ek was vir 2 weke "Mexico City" toe in Desember. Die
>> verkeer was die grootste gemors wat ek nog ooit gesien het.
>>
>> Dit het my een aand 2 ure geneem om vannaf my werkplek tot by my hotel te
>> kom, en dis maar 11km uit mekaar.
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:btbmih$c3j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hulle moet eerder praat oor die N3 tussen Jhb en Pta - dis die grootste en
>>> langse parkeerbaan in die land.; -)
>>>
>>
>
Re: Nuwe Pad [boodskap #88906 is 'n antwoord op boodskap #88883] Wo, 07 Januarie 2004 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Na 5 jaar wat ek nou al in hierdie lande rondloop het ek laas jaar vir die
eerste keer genoeg moed bymekaar geskraap om self te bestuur in hierdie
lande.

Dis nogal anders om so in te druk voor almal en niemand raak rerig boos nie.
Almal weet dis die enigste manier om iewers te kom. As jy nie toeter druk en
indruk nie gaan jy nerens kom.

Sal maar versigtig wees om nie dieselfde bestuurs tegnieke te gebruik as ek
weer SA toe kom nie. Dit kan fataal wees.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ffba0b5.0@news1.mweb.co.za...
> Was darem self in Mexico Stad so 'n paar jaar gelede en wat my verstom het
> van hulle verkeer, is dat dit nie so gereguleerd is soos elders nie en die
> spul vloei sommer net.....geen toeters of geskrouery of geskietery nie.
> Weliswaar stadig, maar niemand wou mekaar vermoor nie. Was dit nou in byv.
> Kaapstad, dan sou 911 besig gewees het elke dag!
> "Annette" wrote in message
> news:btef49$lrr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As jy flink stap, kan jy 11km in 2 ure doen - en dan kry sommer oefening
>> ook...
>> Die probleem is natuurlik dat Meksikaanse musiek taamlik vinnig en luid is,
>> so die mense word meer en gouer ongeduldig as die bestuurders wat sagte en
>> rustige musiek speel.- en dit dra by tot die erge verkeerskonfyt.
>> --
>> Annette
>> "Glucklich" wrote in message
>> news:oqxKb.14769$Pn5.6677@bignews5.bellsouth.net...
>>> Moenie eers praat nie, ek was vir 2 weke "Mexico City" toe in Desember.
>>> verkeer was die grootste gemors wat ek nog ooit gesien het.
>>>
>>> Dit het my een aand 2 ure geneem om vannaf my werkplek tot by my hotel te
>>> kom, en dis maar 11km uit mekaar.
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:btbmih$c3j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hulle moet eerder praat oor die N3 tussen Jhb en Pta - dis die grootste en
>>>> langse parkeerbaan in die land.; -)
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe Pad [boodskap #88918 is 'n antwoord op boodskap #88906] Wo, 07 Januarie 2004 14:10 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag nee wat - vir wat sal jy nou so skrikkerig wees.
Vrouebestuurders is nogal heel ontspanne - dis net die mansbestuurders wat
rollies uitpluk of die "oortreder" met 'n bofbalkolf bydam.:))
-
Annette

"Glucklich" skryf in boodskap news:EsSKb.225$2U6.75@bignews2.bellsouth.net...
> Na 5 jaar wat ek nou al in hierdie lande rondloop het ek laas jaar vir die
> eerste keer genoeg moed bymekaar geskraap om self te bestuur in hierdie
> lande.
>
> Dis nogal anders om so in te druk voor almal en niemand raak rerig boos nie.
> Almal weet dis die enigste manier om iewers te kom. As jy nie toeter druk en
> indruk nie gaan jy nerens kom.
>
> Sal maar versigtig wees om nie dieselfde bestuurs tegnieke te gebruik as ek
> weer SA toe kom nie. Dit kan fataal wees.
>
>
>
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3ffba0b5.0@news1.mweb.co.za...
>> Was darem self in Mexico Stad so 'n paar jaar gelede en wat my verstom het
>> van hulle verkeer, is dat dit nie so gereguleerd is soos elders nie en die
>> spul vloei sommer net.....geen toeters of geskrouery of geskietery nie.
>> Weliswaar stadig, maar niemand wou mekaar vermoor nie. Was dit nou in byv.
>> Kaapstad, dan sou 911 besig gewees het elke dag!
>> "Annette" wrote in message
>> news:btef49$lrr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> As jy flink stap, kan jy 11km in 2 ure doen - en dan kry sommer oefening
>>> ook...
>>> Die probleem is natuurlik dat Meksikaanse musiek taamlik vinnig en luid is,
>>> so die mense word meer en gouer ongeduldig as die bestuurders wat sagte en
>>> rustige musiek speel.- en dit dra by tot die erge verkeerskonfyt.
>>> --
>>> Annette
>>> "Glucklich" wrote in message
>>> news:oqxKb.14769$Pn5.6677@bignews5.bellsouth.net...
>>>> Moenie eers praat nie, ek was vir 2 weke "Mexico City" toe in Desember. Die
>>>> verkeer was die grootste gemors wat ek nog ooit gesien het.
>>>>
>>>> Dit het my een aand 2 ure geneem om vannaf my werkplek tot by my hotel te
>>>> kom, en dis maar 11km uit mekaar.
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:btbmih$c3j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hulle moet eerder praat oor die N3 tussen Jhb en Pta - dis die grootste en
>>>> > langse parkeerbaan in die land.; -)
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Britse sperma is nie meer goed nie!
Volgende onderwerp: Re: Thanks it's very interesting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 06:26:06 MGT 2024