Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Flinkdink
Flinkdink [boodskap #88831] Ma, 05 Januarie 2004 19:08 na volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Nuwe reeks begin 06/01/2004

Kyk gerus uit vir 'n bekende gesig.....
Re: Flinkdink [boodskap #88836 is 'n antwoord op boodskap #88831] Di, 06 Januarie 2004 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ongelukkig, soos met die vorige reeks, saai hulle dit uit op Dinsdagaande,
wat ek glad nie kan kyk nie.
So jy sal vir my maar moet vertel wat gebeur het.
Wie het die voruge reeks gewen?
--
Annette

"MoerFie" skryf in boodskap news:btcdf8$n21$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nuwe reeks begin 06/01/2004
>
> Kyk gerus uit vir 'n bekende gesig.....
>
Re: Flinkdink [boodskap #88837 is 'n antwoord op boodskap #88836] Di, 06 Januarie 2004 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Klink vir my soos 'n ou wat wil sê: "Kyk vir my!"

"Annette" skryf in boodskap news:btdfcf$83o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ongelukkig, soos met die vorige reeks, saai hulle dit uit op Dinsdagaande,
> wat ek glad nie kan kyk nie.
> So jy sal vir my maar moet vertel wat gebeur het.
> Wie het die voruge reeks gewen?
> --
> Annette
> "MoerFie" wrote in message
> news:btcdf8$n21$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nuwe reeks begin 06/01/2004
>>
>> Kyk gerus uit vir 'n bekende gesig.....
>>
>
Re: Flinkdink [boodskap #88842 is 'n antwoord op boodskap #88837] Di, 06 Januarie 2004 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Laas toe hy gesê het kyk, het hy gewen - en dit was 'n prestasie. Ek het
glad nie 'n probleem met mense wat hul prestasies bekend wil maak nie.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3ffa4c9d.0@news1.mweb.co.za...
> Klink vir my soos 'n ou wat wil sê: "Kyk vir my!"
> "Annette" wrote in message
> news:btdfcf$83o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ongelukkig, soos met die vorige reeks, saai hulle dit uit op Dinsdagaande,
>> wat ek glad nie kan kyk nie.
>> So jy sal vir my maar moet vertel wat gebeur het.
>> Wie het die voruge reeks gewen?
>> --
>> Annette
>> "MoerFie" wrote in message
>> news:btcdf8$n21$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nuwe reeks begin 06/01/2004
>>>
>>> Kyk gerus uit vir 'n bekende gesig.....
>>>
>>
>
Re: Flinkdink [boodskap #88849 is 'n antwoord op boodskap #88842] Di, 06 Januarie 2004 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
As 'n ou presteer het ek ook nie 'n probleem nie.....maar vind die mense wat
dink dis 'n prestasie net om sy bakkies op TV te sien, baie snaaks.

"Annette" skryf in boodskap news:btdqkf$cre$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Laas toe hy gesê het kyk, het hy gewen - en dit was 'n prestasie. Ek het
> glad nie 'n probleem met mense wat hul prestasies bekend wil maak nie.
> --
> Annette
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3ffa4c9d.0@news1.mweb.co.za...
>> Klink vir my soos 'n ou wat wil sê: "Kyk vir my!"
>> "Annette" wrote in message
>> news:btdfcf$83o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ongelukkig, soos met die vorige reeks, saai hulle dit uit op Dinsdagaande,
>>> wat ek glad nie kan kyk nie.
>>> So jy sal vir my maar moet vertel wat gebeur het.
>>> Wie het die voruge reeks gewen?
>>> --
>>> Annette
>>> "MoerFie" wrote in message
>>> news:btcdf8$n21$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Nuwe reeks begin 06/01/2004
>>>>
>>>> Kyk gerus uit vir 'n bekende gesig.....
>>>>
>>>
>>
>
Re: Flinkdink [boodskap #88855 is 'n antwoord op boodskap #88849] Di, 06 Januarie 2004 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ja hulle sal sekerlik die familie laat weet om dit te "tape". Behalwe as
hulle op "Cops" (of "Police-file") verskyn.

Ek wonder baie hoekom mense wat deur die polisie gevang word instem om hulle
bakkies op TV te laat vertoon.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ffa8075.0@news1.mweb.co.za...
> As 'n ou presteer het ek ook nie 'n probleem nie.....maar vind die mense wat
> dink dis 'n prestasie net om sy bakkies op TV te sien, baie snaaks.
> "Annette" wrote in message
> news:btdqkf$cre$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Laas toe hy gesê het kyk, het hy gewen - en dit was 'n prestasie. Ek het
>> glad nie 'n probleem met mense wat hul prestasies bekend wil maak nie.
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message news:3ffa4c9d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Klink vir my soos 'n ou wat wil sê: "Kyk vir my!"
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:btdfcf$83o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ongelukkig, soos met die vorige reeks, saai hulle dit uit op Dinsdagaande,
>>>> wat ek glad nie kan kyk nie.
>>>> So jy sal vir my maar moet vertel wat gebeur het.
>>>> Wie het die voruge reeks gewen?
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "MoerFie" wrote in message
>>>> news:btcdf8$n21$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Nuwe reeks begin 06/01/2004
>>>> >
>>>> > Kyk gerus uit vir 'n bekende gesig.....
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Flinkdink [boodskap #88865 is 'n antwoord op boodskap #88855] Di, 06 Januarie 2004 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die behoefte na 15 minute van roem, makie saak hoe nie - dis hoekom.
Selfde mentaliteit as die deelnemers aan die Jerry Springer Show
--
Annette

"Glucklich" skryf in boodskap news:kjxKb.14768$Pn5.6555@bignews5.bellsouth.net...
> Ja hulle sal sekerlik die familie laat weet om dit te "tape". Behalwe as
> hulle op "Cops" (of "Police-file") verskyn.
>
> Ek wonder baie hoekom mense wat deur die polisie gevang word instem om hulle
> bakkies op TV te laat vertoon.
>
>
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3ffa8075.0@news1.mweb.co.za...
>> As 'n ou presteer het ek ook nie 'n probleem nie.....maar vind die mense wat
>> dink dis 'n prestasie net om sy bakkies op TV te sien, baie snaaks.
>> "Annette" wrote in message news:btdqkf$cre$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Laas toe hy gesê het kyk, het hy gewen - en dit was 'n prestasie. Ek het
>>> glad nie 'n probleem met mense wat hul prestasies bekend wil maak nie.
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message news:3ffa4c9d.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Klink vir my soos 'n ou wat wil sê: "Kyk vir my!"
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:btdfcf$83o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ongelukkig, soos met die vorige reeks, saai hulle dit uit op Dinsdagaande,
>>>> > wat ek glad nie kan kyk nie.
>>>> > So jy sal vir my maar moet vertel wat gebeur het.
>>>> > Wie het die voruge reeks gewen?
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "MoerFie" wrote in message
>>>> > news:btcdf8$n21$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Nuwe reeks begin 06/01/2004
>>>> > >
>>>> > > Kyk gerus uit vir 'n bekende gesig.....
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Flinkdink [boodskap #88875 is 'n antwoord op boodskap #88837] Di, 06 Januarie 2004 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ag daar is so min in die lewe om oor te brêg!!

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ffa4c9d.0@news1.mweb.co.za...
> Klink vir my soos 'n ou wat wil sê: "Kyk vir my!"
Re: Flinkdink [boodskap #88876 is 'n antwoord op boodskap #88865] Di, 06 Januarie 2004 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:btef47$lrr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die behoefte na 15 minute van roem, makie saak hoe nie - dis hoekom.
> Selfde mentaliteit as die deelnemers aan die Jerry Springer Show
> --
EN hoe het ons van Edwill van Aarde na Jerry Springer gekom?
Re: Flinkdink [boodskap #88878 is 'n antwoord op boodskap #88876] Di, 06 Januarie 2004 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moerflie, ek ken jou nie as grondonnosel nie. Volg die draad van die
onderwerp, en jy sal sien hoe.

Vertel ons ook hoe jy so vinnig op 'n knoppie is:))

--
Annette

"MoerFie" skryf in boodskap news:btf90v$470$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Annette" wrote in message
> news:btef47$lrr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die behoefte na 15 minute van roem, makie saak hoe nie - dis hoekom.
>> Selfde mentaliteit as die deelnemers aan die Jerry Springer Show
>> --
> EN hoe het ons van Edwill van Aarde na Jerry Springer gekom?
>
Re: Flinkdink [boodskap #88891 is 'n antwoord op boodskap #88875] Wo, 07 Januarie 2004 08:04 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie of die standaard intussen geval het nie, maar dis volgens my 'n
moerse prestasie om aan Flinkdink deel te neem!

Jy mag maar brag!

Max____________________________

"MoerFie" skryf in boodskap news:btf90u$470$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag daar is so min in die lewe om oor te brêg!!
>
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3ffa4c9d.0@news1.mweb.co.za...
>> Klink vir my soos 'n ou wat wil sê: "Kyk vir my!"
>
Vorige onderwerp: rellen in Parijs: Lorinda, ben je nog heel?
Volgende onderwerp: Britse sperma is nie meer goed nie!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 05:49:33 MGT 2024