Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Pad
Nuwe Pad [boodskap #88802] |
Ma., 05 Januarie 2004 07:01  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gister oor die nus word gepraat van die En- Ie tussen Kaapstad en
Johanesburg.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nuwe Pad [boodskap #88918 is 'n antwoord op boodskap #88906] |
Wo., 07 Januarie 2004 14:10  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag nee wat - vir wat sal jy nou so skrikkerig wees.
Vrouebestuurders is nogal heel ontspanne - dis net die mansbestuurders wat
rollies uitpluk of die "oortreder" met 'n bofbalkolf bydam.:))
-
Annette
"Glucklich" skryf in boodskap news:EsSKb.225$2U6.75@bignews2.bellsouth.net...
> Na 5 jaar wat ek nou al in hierdie lande rondloop het ek laas jaar vir die
> eerste keer genoeg moed bymekaar geskraap om self te bestuur in hierdie
> lande.
>
> Dis nogal anders om so in te druk voor almal en niemand raak rerig boos nie.
> Almal weet dis die enigste manier om iewers te kom. As jy nie toeter druk en
> indruk nie gaan jy nerens kom.
>
> Sal maar versigtig wees om nie dieselfde bestuurs tegnieke te gebruik as ek
> weer SA toe kom nie. Dit kan fataal wees.
>
>
>
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3ffba0b5.0@news1.mweb.co.za...
>> Was darem self in Mexico Stad so 'n paar jaar gelede en wat my verstom het
>> van hulle verkeer, is dat dit nie so gereguleerd is soos elders nie en die
>> spul vloei sommer net.....geen toeters of geskrouery of geskietery nie.
>> Weliswaar stadig, maar niemand wou mekaar vermoor nie. Was dit nou in byv.
>> Kaapstad, dan sou 911 besig gewees het elke dag!
>> "Annette" wrote in message
>> news:btef49$lrr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> As jy flink stap, kan jy 11km in 2 ure doen - en dan kry sommer oefening
>>> ook...
>>> Die probleem is natuurlik dat Meksikaanse musiek taamlik vinnig en luid is,
>>> so die mense word meer en gouer ongeduldig as die bestuurders wat sagte en
>>> rustige musiek speel.- en dit dra by tot die erge verkeerskonfyt.
>>> --
>>> Annette
>>> "Glucklich" wrote in message
>>> news:oqxKb.14769$Pn5.6677@bignews5.bellsouth.net...
>>>> Moenie eers praat nie, ek was vir 2 weke "Mexico City" toe in Desember. Die
>>>> verkeer was die grootste gemors wat ek nog ooit gesien het.
>>>>
>>>> Dit het my een aand 2 ure geneem om vannaf my werkplek tot by my hotel te
>>>> kom, en dis maar 11km uit mekaar.
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:btbmih$c3j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hulle moet eerder praat oor die N3 tussen Jhb en Pta - dis die grootste en
>>>> > langse parkeerbaan in die land.; -)
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 01:34:37 UTC 2025
|