Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Dankgabet van die Skollie " deur ADAM SMALL
" Dankgabet van die Skollie " deur ADAM SMALL [boodskap #88644] Di, 30 Desember 2003 23:13
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
DANKGABET VAN DIE SKOLLIE
Adam Small

Djulle stywe nekke van die galoef
djulle hypocrites se heilage swanks
thanks
an' de same to you
for de season's compliments

allright ek is 'n skollie
my artificial heilageit
is rieds by my gaboorte
in sy maai gaskop
die Here het dit self gadoen
o
hy's ganadig as hy djou
djouself lat ophou fop

so baie dankie Here
thanks
for de season's compliments
Vorige onderwerp: " Die Melkweg lê omhoog " deur R.K. BELCHER
Volgende onderwerp: " Clean-up " deur ADAM SMALL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 00:09:01 MGT 2024