| Wie soen jy vandag? [boodskap #88314] |
Di., 16 Desember 2003 05:37  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van Dingaansdag tot Geloftedag tot Versoeningsdag - almal dieselfde dag.
Ek wonder hoe lyk dit vandag daar by die Voortrekkermonument in
Pretoria/Tshwane.
Hier in die Kaap gaan die meeste wat kan sonbraai strand toe.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie soen jy vandag? [boodskap #88326 is 'n antwoord op boodskap #88323] |
Di., 16 Desember 2003 08:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
So hoeveel Gautengers het jy al vandag gesoen?
En gaan jy vir Valli 'n soentjie stuur?:))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3fdebe51.0@news1.mweb.co.za...
> Ek wonder altyd of die spul vakansiedae daar is om die yuppies tyd te gee om
> hul geld op onbenullighede te blaas of net nog maar 'n verskoning om nie te
> werk nie? Ons plek is al vet van al die Gautengers wat nie meer mag
> strandry in die RSA nie. Nou kom hulle hiernatoe en blaas hulle geld
> hier......lekker! Dankie Vali Moosa[Samoosa?]
> "Annette" wrote in message
> news:brm5vv$s5m$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Van Dingaansdag tot Geloftedag tot Versoeningsdag - almal dieselfde dag.
>> Ek wonder hoe lyk dit vandag daar by die Voortrekkermonument in
>> Pretoria/Tshwane.
>> Hier in die Kaap gaan die meeste wat kan sonbraai strand toe.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Wie soen jy vandag? [boodskap #88330 is 'n antwoord op boodskap #88326] |
Di., 16 Desember 2003 09:06  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Nee wat, wat die Gautengers aanbetref, is ek eerder soos 'n hoer.....ek soen
nie, ek vat net hul geld! He-he! Ek smaak nie van Samoosa's nie, maar hy
moet so aanhou, ons bou nog vir hom 'n standbeeld hier!
"Annette" skryf in boodskap news:brmfrs$2rs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So hoeveel Gautengers het jy al vandag gesoen?
> En gaan jy vir Valli 'n soentjie stuur?:))
> --
> Annette
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3fdebe51.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek wonder altyd of die spul vakansiedae daar is om die yuppies tyd te
gee
> om
>> hul geld op onbenullighede te blaas of net nog maar 'n verskoning om nie
> te
>> werk nie? Ons plek is al vet van al die Gautengers wat nie meer mag
>> strandry in die RSA nie. Nou kom hulle hiernatoe en blaas hulle geld
>> hier......lekker! Dankie Vali Moosa[Samoosa?]
>> "Annette" wrote in message
>> news:brm5vv$s5m$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Van Dingaansdag tot Geloftedag tot Versoeningsdag - almal dieselfde dag.
>>> Ek wonder hoe lyk dit vandag daar by die Voortrekkermonument in
>>> Pretoria/Tshwane.
>>> Hier in die Kaap gaan die meeste wat kan sonbraai strand toe.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|