Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1)
Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3199] Ma, 15 Desember 2003 20:57 na volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het hier 'n klein gediggie gevind oor arbeid wat al baie oud is
(1662). Dit het op my skeurkalender gestaan en ek het hiervan 'n
fotostaat gemaak. Kan julle, Afrikaners, dit nog verstaan? (Die
prentjie is baie klein: slegs 16 kB).

Groete uit Vlaandere,

Norbert
Re: Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3202 is 'n antwoord op boodskap #3199] Di, 16 Desember 2003 05:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
My weergawe is so gesensor dat niks uitgekom het nie. Probeer weer ...

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:n08stvoa18v0573mmeujc5bccvds5rr9ji@4ax.com...
> Ek het hier 'n klein gediggie gevind oor arbeid wat al baie oud is
> (1662). Dit het op my skeurkalender gestaan en ek het hiervan 'n
> fotostaat gemaak. Kan julle, Afrikaners, dit nog verstaan? (Die
> prentjie is baie klein: slegs 16 kB).
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
Re: Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3204 is 'n antwoord op boodskap #3199] Di, 16 Desember 2003 08:28 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker skryf in boodskap news:...
> Ek het hier 'n klein gediggie gevind oor arbeid wat al baie oud is
> (1662). Dit het op my skeurkalender gestaan en ek het hiervan 'n
> fotostaat gemaak. Kan julle, Afrikaners, dit nog verstaan? (Die
> prentjie is baie klein: slegs 16 kB).
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert

Ek verstaan dit Norbert, so die Afrikaners verstaan dit seker ook..:-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Droogte in Vrystaat woed nou al hoe feller
Volgende onderwerp: Wie soen jy vandag?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 01:18:41 MGT 2024