Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby Rugby Rugby
Rugby Rugby Rugby [boodskap #8566] |
Sun, 16 February 1997 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kom ons kry bietjie Humor ook hier rond....
Ek hoor dat Hulle nou Doringdraad om Nuweland gespan het om te keer dat die
WP nie meer so van die Veld af gespeel word nie. EK wonder net????? IS
DIT WAAR:
Natal het ook blykbaar Miljoene rande aan Noord Transvaal betaal om teen
hulle te verloor in die Curriebeker Finaal.. Wat se die kenners......
NAAS bly BAAS
Noord Transvaler in die OOs Kaap.
Al daai ouens wat nie vir Noord Nransvaal steun nie, is nie so Dom nie,
hulle het net `n bietjie baie om te leer.
Groete
Frikkie
pot...@global.co.za
|
|
|
|
Re: Rugby Rugby Rugby [boodskap #8586 is 'n antwoord op boodskap #8566] |
Tue, 18 February 1997 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Deon and Natasha
Boodskappe: 1 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
------------------------------------------------------------ ----------------
NATAL SHARKS - CURRIE CUP CHAMPIONS 1996
"WE ARE BLACK, WE ARE WHITE .. WE ARE, WE ARE DYNAMITE !!"
http://www.ism.co.za/nru/
------------------------------------------------------------ ------------------
In article "Frikkie Potgieter" writes:
> Natal het ook blykbaar Miljoene rande aan Noord Transvaal betaal om teen
> hulle te verloor in die Curriebeker Finaal.. Wat se die kenners......
Oh Frikkie old chap - what have you been smoking again ?? Mmm, it could
be the Loftus grass because it looked pretty green today :))
> NAAS bly BAAS
Reminds me of a Currie Cup match, back when Natal first made it into A-Section
Rugby, about a bunch of Northerns Supporters came down in the trucks and all.
Anyways, this was plastered all over the back of the bus in bold letters
"NAAS IS DIE BAAS"
Well unbeknown to the drunken (as usual) Northerns supporters, a witty young
Natalian scrawled underneath in BOLD LETTERS.
"NAAS IS DIE BAAS ... UP MY ARSE"
Heh, and it actually rhymes too :))
BTW old chap, CNA (Hatfield, Pretoria) has got Naas' autobiography going
cheap. Just thought I'd let you know - case you wanted to buy it :)
Cheers
Deon
--
Deon Naicker & Natasha Meyer
Faculty of Veterinary Science
Onderstepoort, University of Pretoria
South Africa
http://www.cs.up.ac.za/~hawkeye
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rugby Rugby Rugby [boodskap #8617 is 'n antwoord op boodskap #8566] |
Thu, 20 February 1997 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Koos wrote in article
...
On 16 Feb 1997 19:19:24 GMT, "Frikkie Potgieter" wrote:
>>
Van wat?
Hy speel mos nie meer nie.
(Of net die Noorde in desperaatheid om 'n losskakel te kry wat nie
soos 'n ou bull dog rugby speel nie, hom nou weer gekies?!)
By the way, pasop vir die WP vanjaar:
Die agterlyn gaan so lyk: Joggie Viljoen, Louis Koen, Dick Muir
IEMAND, Chester Williams, James Small.
Onthou net dat Chester graag vir Noord Transvaal wou speel,maar hy word
deur sy Fafielie teen sy sin in die Kaap gehou..,....
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rugby Rugby Rugby [boodskap #8821 is 'n antwoord op boodskap #8566] |
Mon, 17 March 1997 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
KLAASVAKIE
Boodskappe: 53 Geregistreer: October 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek het die gesels oor rugby nou regtig geniet. Dit was amper asof ek by
die huis tussen my broers is, op 'n saterdag middag terwyl 'n wedstryd
gespeel word.. Hulle het nooit die selfde spanne of spellers ondersteun
nie, en het altyd ernstige besprekings gehad oor alles en nog wat. Ek
myself is nie 'n ernstige rugby ondersteuner nie, maar mis alles wat om
rugby gedraai het.
JHV
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:36:35 UTC 2025
|