Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » O Perd!!
O Perd!! [boodskap #88140] Wo, 10 Desember 2003 14:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Perdeverkoue het hier in die Kaap uitgebreek. Daar is 'n moontlikheid dat
die Met op 31 Januarie nie sal gebeur nie, en hierdie jaar sou daar juis 3
Godolpin perde in die Met gehardloop het.
Blykbaar het die siekte ook nou na die OosKaap uitgebrei.
Perde wat perdeverkoue kry moet vir 30 dae nie oefen of rondbeweeg nie. Dit
is hoogs aansteeklik, is dikwels fataal en perde kan met 'n borskwaal na die
tyd sukkel.
--
Annette
Re: O Perd!! [boodskap #88142 is 'n antwoord op boodskap #88140] Wo, 10 Desember 2003 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skies!! Sien die ander een oor perdegriep:))

--
Annette

"Annette" skryf in boodskap news:br7997$756$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Perdeverkoue het hier in die Kaap uitgebreek. Daar is 'n moontlikheid dat
> die Met op 31 Januarie nie sal gebeur nie, en hierdie jaar sou daar juis 3
> Godolpin perde in die Met gehardloop het.
> Blykbaar het die siekte ook nou na die OosKaap uitgebrei.
> Perde wat perdeverkoue kry moet vir 30 dae nie oefen of rondbeweeg nie. Dit
> is hoogs aansteeklik, is dikwels fataal en perde kan met 'n borskwaal na die
> tyd sukkel.
> --
> Annette
>
Re: O Perd!! [boodskap #88163 is 'n antwoord op boodskap #88142] Do, 11 Desember 2003 20:08 Na vorige boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek weet van iemand in Kanada wat malkoei-siekte het..........
Vorige onderwerp: Larence of Arabia
Volgende onderwerp: Afrikaans midis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 19:57:58 MGT 2024