Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hulp benodig
Hulp benodig [boodskap #88124] |
Wo., 10 Desember 2003 05:58  |
SB[1]
Boodskappe: 186 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Werner
Die liedjie se naam is Ai Meisie Meisie. Jan de Wet het dit geskryf, en ek
dink dis die Acaphela koor wat dit sing. As jy kans sien vir 'n 2MB email,
kan ek dit vir jou email.
- - - - - - - - - - - - - - - - -
Ek is op soek na die naam van 'n Afrikaanse liedjie wat in die jare 70 /80's
gesing is deur baie van die studente kore. Ek kan slegs sekere dele onthou
Ai aster aster neem my hand en hou dit vaster
want my kop word deurmekaar as ek na jou staan en staar
Ai meisie meisie wil jy nie maar met my kys nie
ens ens
Weet enige persoon dalk wat die naam van dit liedjie is, ek is jammer vir
die min inligting maar ek het die lied 20 jaar laas gehoor.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 09:17:36 UTC 2025
|