Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die jagter ....... - P1000055.JPG (1/1)
Re: Die jagter ....... - P1000055.JPG (1/1) [boodskap #88038] Ma, 08 Desember 2003 00:48 na volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 07 Dec 2003 12:34:06 GMT, Paul de dilbeek wrote:

Ek weet nie watter bees jy daar geskiet het, Paul (ek weet niks oor
die Suidafrikaanse dierewêreld nie!).. Maar weet jy wel seker hy is
dood? Ek sou bykans sê dis 'n mak een!

Norbert
Re: Die jagter ....... - P1000055.JPG (1/1) [boodskap #88044 is 'n antwoord op boodskap #88038] Ma, 08 Desember 2003 08:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 08 Dec 2003 01:48:17 +0100, Sterrenkijker
wrote:

> On Sun, 07 Dec 2003 12:34:06 GMT, Paul de dilbeek
> wrote:
>
> Ek weet nie watter bees jy daar geskiet het, Paul (ek weet niks oor
> die Suidafrikaanse dierewêreld nie!).. Maar weet jy wel seker hy is
> dood? Ek sou bykans sê dis 'n mak een!
>
> Norbert

Haha Norbert,ek sal jou die bewys lewer as die vel aangekom is met net
twee klein gaatjies
Ps.Is jou griep heelmal genees?

Paul agter die pc
Re: Die jagter ....... - P1000055.JPG (1/1) [boodskap #88061 is 'n antwoord op boodskap #88044] Ma, 08 Desember 2003 13:03 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 08 Dec 2003 08:04:33 GMT, Paul de dilbeek wrote:

> On Mon, 08 Dec 2003 01:48:17 +0100, Sterrenkijker
> wrote:
>
>> On Sun, 07 Dec 2003 12:34:06 GMT, Paul de dilbeek
>> wrote:

>> Ek weet nie watter bees jy daar geskiet het, Paul (ek weet niks oor
>> die Suidafrikaanse dierewêreld nie!).. Maar weet jy wel seker hy is
>> dood? Ek sou bykans sê dis 'n mak een!

>> Norbert
>
>
> Haha Norbert,ek sal jou die bewys lewer as die vel aangekom is met net
> twee klein gaatjies
> Ps.Is jou griep heelmal genees?
>
> Paul agter die pc

Ja, my griep het genees, Paul, dankie. Maar om te vermy dat ek die
volgende keer so baie kou het: gee my die vel!

Norbert
Vorige onderwerp: KunsKafee vir die Feestyd
Volgende onderwerp: Nog koerant-opskrifte van die toekoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:38:21 MGT 2024