Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog koerant-opskrifte van die toekoms
Nog koerant-opskrifte van die toekoms [boodskap #87852] Di, 02 Desember 2003 15:08 na volgende boodskap
Kerneels  is tans af-lyn  Kerneels
Boodskappe: 11
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ene DD kak homself OOK dood!
Glo in simpatie met Frikkie Potgieter

Regses verklaar hopies kak tot monumente
Re: Nog koerant-opskrifte van die toekoms [boodskap #87877 is 'n antwoord op boodskap #87852] Wo, 03 Desember 2003 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou praat jy mos loutere kak Kerneels. Sie jy jou pienk streke hier kom
uithaal.
Re: Nog koerant-opskrifte van die toekoms [boodskap #87880 is 'n antwoord op boodskap #87877] Wo, 03 Desember 2003 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Dec 2003 19:44:51 +1300, "Spencer" wrote:

> Nou praat jy mos loutere kak Kerneels. Sie jy jou pienk streke hier kom
> uithaal.

Dit gaan nie help nie, Spencer. Jy riskeer nou jy gaan self ook 'n
koerant-opskrif kry...

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Nog koerant-opskrifte van die toekoms [boodskap #87882 is 'n antwoord op boodskap #87880] Wo, 03 Desember 2003 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Seker waar Norbert, maar ek wou maar net vir hom vertel dat hy 'n sponsbeen
is.

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:r3krsvkk2gmvj3dkt9mj1nja4q653ft1h9@4ax.com...
> On Wed, 3 Dec 2003 19:44:51 +1300, "Spencer"
> wrote:
>
>> Nou praat jy mos loutere kak Kerneels. Sie jy jou pienk streke hier kom
>> uithaal.
>
> Dit gaan nie help nie, Spencer. Jy riskeer nou jy gaan self ook 'n
> koerant-opskrif kry...
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Nog koerant-opskrifte van die toekoms [boodskap #87895 is 'n antwoord op boodskap #87882] Wo, 03 Desember 2003 17:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 4 Dec 2003 01:36:09 +1300, "Spencer" wrote:

> Seker waar Norbert, maar ek wou maar net vir hom vertel dat hy 'n sponsbeen
> is.

Ek kan daar rêrig nie in tussenkom nie!.. Maar ek vrees die ergste!

Norbert
Re: Nog koerant-opskrifte van die toekoms [boodskap #88075 is 'n antwoord op boodskap #87852] Ma, 08 Desember 2003 19:21 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 2 Dec 2003 07:08:57 -0800, dorpj...@ananzi.co.za (Kerneels) wrote:

> Ene DD kak homself OOK dood!
> Glo in simpatie met Frikkie Potgieter
>
>
> Regses verklaar hopies kak tot monumente

Kerneels, vanmôre het ek na twee winkelsentrums gestap.
Gaan vloerteëls koop by een van die winkels. Toe ek daar kom,
(slegs twee straatblokke vanaf my huis) het ek gesien dat 'n
vandalis(te) oor die naweek winkel na winkel se vertoonvenster
stukkend geslaan het. Ek moes daarbandaan na my ma se huis ry,
en gaan vertel van die skade, want sy is die eienaar van die sentrums.

Toe ek terug is daar, en weer na die duisende rande se skade kyk,
wonder ek of daar iemand vanmôre daar verbystap, en trots vol oor
sy vandalisme. Hoe voel hy wanneer hy daar verbystap, en glasstukke
op die sypaadjie sien lê, en winkels wat tussentyds tydelike
beskerming voor die vensters het? Voel hy trots en anoniem?
Voel hy groot omdat niemand weet dat dit hy is wat die skade
gemaak het nie, MAAR KYK NET HOE Lê DIE GLASSTUKKE TOG DAAR!
Hulle (die vensters) kon nie eens terugslaan nie.

(Ses mense wat in 'n geveg met klippe was daar, drie swart drie wit,
is aangekla vir die skade.)

Omtrent sò moet jy voel wanneer jy jou varketaal hier sien. Dat
niemand jou verdra nie, maar jy met 'n das om jou net by Pick 'n Pay
instap, en meneer genoem word, omdat niemand weet dat jy die vensters
stukkend gooi nie, laat jou yslik voel nè!

Jy is pateties, karneels:-(((

DD
Vorige onderwerp: Re: Die jagter ....... - P1000055.JPG (1/1)
Volgende onderwerp: http://www.vlaamsblok.be/
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 06:58:44 MGT 2024