Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Indigo mense
Indigo mense [boodskap #87579] Wo, 26 November 2003 14:00 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is jy een van hulle?

http://www.innerself.com/Parenting/indigo_children.htm

--
Annette
Re: Indigo mense [boodskap #87789 is 'n antwoord op boodskap #87579] Ma, 01 Desember 2003 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hein...  is tans af-lyn  Hein...
Boodskappe: 13
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Junior Lid
sien ook hier: http://www.bellemodel.co.za/psychic.html#s.c.a

> Is jy een van hulle?
>
> http://www.innerself.com/Parenting/indigo_children.htm
>
Re: Indigo mense [boodskap #87816 is 'n antwoord op boodskap #87789] Ma, 01 Desember 2003 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 01 Dec 2003 09:26:05 GMT, Hein...@BelleModel.co.za wrote:

> sien ook hier: http://www.bellemodel.co.za/psychic.html#s.c.a
>
>> Is jy een van hulle?

>> http://www.innerself.com/Parenting/indigo_children.htm


Ja Heinrich, ons probeer eintlik spamming voorkom hier.
Dat enigiemand 'n aura kan sien, kon nog nooit bewys word nie.
Nie eens dat dit bestaan nie, vriend. (Natuurlik ken ek sedert my
my kinderdae die resep om jou duim en voorvinger te gebruik om
jou eie aura te sien).

Ek weet dat jy dit weet, maar ter wille van die wat dit nie weet nie,
noem ek dat daar kameras bestaan wat, volgens die vervaardigers,
die verkopers, en die gebruikers, (almal dus, wat daarmee geld maak)
veronderstel is om die aura te fotografeer.. Ontleed die kamera, dan
blyk dit eintlik te wees, dat dit 'n foto konstruktïeer van hoe die
aura eintlik behoort te lyk.

So, iemand gaan betaal om te leer om dit te sien. en dan sal sy die
iemand moet oortuig dat dit nou gesien word:-)

DD

ns.
Glo ek dat die aura 'n werklikheid is? Verassing..., ja!
Re: Indigo mense [boodskap #87835 is 'n antwoord op boodskap #87816] Di, 02 Desember 2003 05:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koc...  is tans af-lyn  koc...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek spam nie.

Dis iemand wat auras kan sien
As jy my nie glo nie, reel 'n afspraak met haar en sien vir jouself.

>> sien ook hier: http://www.bellemodel.co.za/psychic.html#s.c.a

>
> Ja Heinrich, ons probeer eintlik spamming voorkom hier.
> Dat enigiemand 'n aura kan sien, kon nog nooit bewys word nie.
> Nie eens dat dit bestaan nie, vriend. (Natuurlik ken ek sedert my
> my kinderdae die resep om jou duim en voorvinger te gebruik om
> jou eie aura te sien).
>
> Ek weet dat jy dit weet, maar ter wille van die wat dit nie weet nie,
> noem ek dat daar kameras bestaan wat, volgens die vervaardigers,
> die verkopers, en die gebruikers, (almal dus, wat daarmee geld maak)
> veronderstel is om die aura te fotografeer.. Ontleed die kamera, dan
> blyk dit eintlik te wees, dat dit 'n foto konstrukt�eer van hoe die
> aura eintlik behoort te lyk.
>
> So, iemand gaan betaal om te leer om dit te sien. en dan sal sy die
> iemand moet oortuig dat dit nou gesien word:-)
>
Re: Indigo mense [boodskap #87855 is 'n antwoord op boodskap #87835] Di, 02 Desember 2003 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 02 Dec 2003 05:35:10 GMT, koc...@intekom.co.za (HeinRich W.
KocH) wrote:

>

>> Ja Heinrich, ons probeer eintlik spamming voorkom hier.
>> Dat enigiemand 'n aura kan sien, kon nog nooit bewys word nie.
>> Nie eens dat dit bestaan nie, vriend.

En hierdie woorde van my volg jy jou waarlikwaar op met:
> Ek spam nie.
>
> Dis iemand wat auras kan sien
> As jy my nie glo nie, reel 'n afspraak met haar en sien vir jouself.
>
>>> sien ook hier: http://i_am_actually-only_a_spammer.co.za

Jy adverteer net die gesig van 'n oulike vroumens. Sê vir haar
dat ek haar verdomp oulik vind en dat dit 'n verleentheid sal wees
indien sy my aura lees terwyl ons saam kuier:-)))

Is dit jy wat in die oggende die OK Bazaars en Pick 'n Pay sowel
as ShopRite Checkers brosjures in my pospus druk terwyl ek
spamming op my inbox delete, Heinrich?

Dave Du Plessis

ns.
jou aura wys dat jy 'n spammer is, Heinrich
Re: Indigo mense [boodskap #87871 is 'n antwoord op boodskap #87855] Di, 02 Desember 2003 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:crkpsvc3mn9r6fv4jtmvrb7ppq2qjamna9@4ax.com...
>
> Is dit jy wat in die oggende die OK Bazaars en Pick 'n Pay sowel
> as ShopRite Checkers brosjures in my pospus druk terwyl ek
> spamming op my inbox delete, Heinrich?

Wat is ShopRite?

Lorinda
Re: Indigo mense [boodskap #87875 is 'n antwoord op boodskap #87871] Wo, 03 Desember 2003 04:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Dec 2003 21:15:44 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:crkpsvc3mn9r6fv4jtmvrb7ppq2qjamna9@4ax.com...

>> Is dit jy wat in die oggende die OK Bazaars en Pick 'n Pay sowel
>> as ShopRite Checkers brosjures in my pospus druk terwyl ek
>> spamming op my inbox delete, Heinrich?
>
> Wat is ShopRite?
>
> Lorinda
>

Toe Checkers finansieël geduik het, en hulle oorgeneem is
deur 'n ander groep, is dit waarheen die naam verander het.

DD
Re: Indigo mense [boodskap #87928 is 'n antwoord op boodskap #87789] Do, 04 Desember 2003 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nog "SPAM" vannaf Hein.

Ek stel voor ons almal "boycott" sy web blad.

wrote in message
news:bqf17e$sp7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> sien ook hier:
http://www.bellemodel.co.za/psychic.html#s.c.a
>
>> Is jy een van hulle?
>>
>
> http://www.innerself.com/Parenting/indigo_childre
n.htm
>>
Re: Indigo mense [boodskap #87929 is 'n antwoord op boodskap #87928] Do, 04 Desember 2003 21:37 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 4 Dec 2003 16:20:30 -0500, "Glücklich" wrote:

> Nog "SPAM" vannaf Hein.
>
> Ek stel voor ons almal "boycott" sy web blad.
>
>
>

afgespreek, Glücklich:-)

DD
Vorige onderwerp: Ngcuka, Zuma kom tot vergelyk
Volgende onderwerp: Kerneels....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 08:06:50 MGT 2024