Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kerneels....
Kerneels.... [boodskap #87932] Do, 04 Desember 2003 22:56
Francois  is tans af-lyn  Francois
Boodskappe: 5
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
Kerneelsie,

jou humorsin en intelligensie is 'n absolute aanwins vir die elke Suid
Afrikaner in die buiteland. En in elke 'Afrikaanse' nuusgroep wat ek aan
behoort, is daar 'n Keneelsie soos jy. Gooi elke nou en dan 'n paar
beledigings na ander gebruikers en dan, soos die patetiese amoeba wat jy
is, vermaak jy jou in die reaksies.

Jy mis die punt, en die lewe gaan by jou verby.

Alle simpatie
Francois
Vorige onderwerp: Indigo mense
Volgende onderwerp: Wie wil raai?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 23:26:38 MGT 2024