Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie onthou dit?
Wie onthou dit? [boodskap #87771] |
So., 30 November 2003 18:04  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Met MIV so op die voorgrond wêreldwyd
en veral in SA, onthou ek 'n bewering
(wat nog erens op 'n cd is) dat die
MIV virus in 'n laborotorium in Amerika
gekweek is.
Defnitief sal sommige van julle dit
ook onthou.
DD
|
|
|
|
|
|
Re: Wie onthou dit? [boodskap #87822 is 'n antwoord op boodskap #87802] |
Ma., 01 Desember 2003 18:42  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> "DD"
>> Met MIV so op die voorgrond wêreldwyd
>> en veral in SA, onthou ek 'n bewering
>> (wat nog erens op 'n cd is) dat die
>> MIV virus in 'n laborotorium in Amerika
>> gekweek is.
>> Defnitief sal sommige van julle dit
>> ook onthou.
>> DD
"Jonas"
> So - dit was nie Wouter Basson nie?
Kyk of jy bouwer daarvan kan oortuig:-)
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 18:52:36 UTC 2025
|