Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Indigo mense
|
|
Re: Indigo mense [boodskap #87816 is 'n antwoord op boodskap #87789] |
Ma., 01 Desember 2003 18:01   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 01 Dec 2003 09:26:05 GMT, Hein...@BelleModel.co.za wrote:
> sien ook hier: http://www.bellemodel.co.za/psychic.html#s.c.a
>
>> Is jy een van hulle?
>> http://www.innerself.com/Parenting/indigo_children.htm
Ja Heinrich, ons probeer eintlik spamming voorkom hier.
Dat enigiemand 'n aura kan sien, kon nog nooit bewys word nie.
Nie eens dat dit bestaan nie, vriend. (Natuurlik ken ek sedert my
my kinderdae die resep om jou duim en voorvinger te gebruik om
jou eie aura te sien).
Ek weet dat jy dit weet, maar ter wille van die wat dit nie weet nie,
noem ek dat daar kameras bestaan wat, volgens die vervaardigers,
die verkopers, en die gebruikers, (almal dus, wat daarmee geld maak)
veronderstel is om die aura te fotografeer.. Ontleed die kamera, dan
blyk dit eintlik te wees, dat dit 'n foto konstruktïeer van hoe die
aura eintlik behoort te lyk.
So, iemand gaan betaal om te leer om dit te sien. en dan sal sy die
iemand moet oortuig dat dit nou gesien word:-)
DD
ns.
Glo ek dat die aura 'n werklikheid is? Verassing..., ja!
|
|
|
Re: Indigo mense [boodskap #87835 is 'n antwoord op boodskap #87816] |
Di., 02 Desember 2003 05:35   |
koc...
Boodskappe: 2 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek spam nie.
Dis iemand wat auras kan sien
As jy my nie glo nie, reel 'n afspraak met haar en sien vir jouself.
>> sien ook hier: http://www.bellemodel.co.za/psychic.html#s.c.a
>
> Ja Heinrich, ons probeer eintlik spamming voorkom hier.
> Dat enigiemand 'n aura kan sien, kon nog nooit bewys word nie.
> Nie eens dat dit bestaan nie, vriend. (Natuurlik ken ek sedert my
> my kinderdae die resep om jou duim en voorvinger te gebruik om
> jou eie aura te sien).
>
> Ek weet dat jy dit weet, maar ter wille van die wat dit nie weet nie,
> noem ek dat daar kameras bestaan wat, volgens die vervaardigers,
> die verkopers, en die gebruikers, (almal dus, wat daarmee geld maak)
> veronderstel is om die aura te fotografeer.. Ontleed die kamera, dan
> blyk dit eintlik te wees, dat dit 'n foto konstrukt�eer van hoe die
> aura eintlik behoort te lyk.
>
> So, iemand gaan betaal om te leer om dit te sien. en dan sal sy die
> iemand moet oortuig dat dit nou gesien word:-)
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Indigo mense [boodskap #87929 is 'n antwoord op boodskap #87928] |
Do., 04 Desember 2003 21:37  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 4 Dec 2003 16:20:30 -0500, "Glücklich" wrote:
> Nog "SPAM" vannaf Hein.
>
> Ek stel voor ons almal "boycott" sy web blad.
>
>
>
afgespreek, Glücklich:-)
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 03:34:21 UTC 2025
|