Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaners en industrie
Afrikaners en industrie [boodskap #87761] |
So., 30 November 2003 14:14  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En sien meer Afrikaners raak nou betrokke in handel
en vervaardigings beroepe. In 'n berig oor 'n paartjie
wat in Krugersdorp-Wes gearresteer is oor die
vervaardiging van die dwelmmiddel Cat, word
genoem dat 80% van die (gearresteerde)
vervaardigers Afrikaans is. So, die jare
van die uitvoerberoepe aan uitlanders
oorlaat, is verby.
DD
|
|
|
Re: Afrikaners en industrie [boodskap #87794 is 'n antwoord op boodskap #87761] |
Ma., 01 Desember 2003 09:52   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja wel, weet jy hoe maklik is dit om cat te maak? Al wat jy nodig het is 'n
perkuleerder en filters, acetone (om die dwelm te "sny"), en
griep/verkoue/asma medisyne, (vir die efedrien). Party "vervaardigers" gooi
ook so bietjie cocaine by vir geur. Die "resep" is beskikbaar op die
Internet. 'n Gram cat gaan vir so R200, en dit kos so om en by R20 - R40 om
te maak, afhangende van jou "resep". Goeie profyt...
E
"DD" skryf in boodskap news:lgujsvskc55pdlgela3b9djdqc19kv8gpr@4ax.com...
>
> En sien meer Afrikaners raak nou betrokke in handel
> en vervaardigings beroepe. In 'n berig oor 'n paartjie
> wat in Krugersdorp-Wes gearresteer is oor die
> vervaardiging van die dwelmmiddel Cat, word
> genoem dat 80% van die (gearresteerde)
> vervaardigers Afrikaans is. So, die jare
> van die uitvoerberoepe aan uitlanders
> oorlaat, is verby.
>
> DD
>
|
|
|
Re: Afrikaners en industrie [boodskap #87806 is 'n antwoord op boodskap #87794] |
Ma., 01 Desember 2003 13:18   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 1 Dec 2003 11:52:04 +0200, "Elaine" wrote:
> Ja wel, weet jy hoe maklik is dit om cat te maak? Al wat jy nodig het is 'n
> perkuleerder en filters, acetone (om die dwelm te "sny"), en
> griep/verkoue/asma medisyne, (vir die efedrien). Party "vervaardigers" gooi
> ook so bietjie cocaine by vir geur. Die "resep" is beskikbaar op die
> Internet. 'n Gram cat gaan vir so R200, en dit kos so om en by R20 - R40 om
> te maak, afhangende van jou "resep". Goeie profyt...
>
> E
>
Wat lees en sien ek hier?
Groete uit Vlaandere,
Norbert
|
|
|
|
|
|
Re: Afrikaners en industrie [boodskap #87820 is 'n antwoord op boodskap #87814] |
Ma., 01 Desember 2003 18:41  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 01 Dec 2003 15:53:46 GMT, "Paul de Dilbeek"
wrote:
> Wat is Cat?Is dit soos Xtc wat een Belgiese spesialiteit is?
> Paul
>
alles behalwe 'n Nederlandse kat:-)))
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 17:15:45 UTC 2025
|