Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Indian youth 'hacked to pieces' after inter-caste marriage
Re: Indian youth 'hacked to pieces' after inter-caste marriage [boodskap #87733] Sa, 29 November 2003 19:15 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" skryf:
> [In India, it is considered race-mixing to marry
> outside of your caste. The Aryans that created civilization there long
> ago became absorbed into the Indian gene pool, and, as is the case in
> other similar countries, those that retain the most White blood remain
> the higher caste and hold most leading positions in the nation. How
> ironic that muds with only a few drops of our blood left in them will
> do more to preserve their genetic heritage than we do today....]

Frikkie Potgieter, wie se taal van keuse Engels
is, vertel ons nou van Indië, waar die kaste-sisteem
onwettig is.( Hy haal natuurlik sy base se geskrifte
in Engels aan, sonder om vir ons te vertel wie dit
gesê het. ) Ek dink Frikkie is 'n Aryan skinhead.
Ek dink mense moet objekteer deur die manier
waarop Frikkie se Engels hierdie AFRIKAANSE
nuusgroep inneem. Komaan, laat ons bietjie
sommige mense se stemme hoor. Anders dink ek
al hierdie gekla oor hoe Engels die dinge in SA
inneem, is sommer net praatjies.

Gloudina
Re: Indian youth 'hacked to pieces' after inter-caste marriage [boodskap #87735 is 'n antwoord op boodskap #87733] Sa, 29 November 2003 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 29 Nov 2003 19:15:58 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Komaan, laat ons bietjie
> sommige mense se stemme hoor. Anders dink ek
> al hierdie gekla oor hoe Engels die dinge in SA
> inneem, is sommer net praatjies.
>
> Gloudina
>

kay, o'kay...
Frikkie, jy moet bietjie jou speeches watch, ou tjom.

DD
Re: Indian youth 'hacked to pieces' after inter-caste marriage [boodskap #87746 is 'n antwoord op boodskap #87735] So, 30 November 2003 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wel soos my Groepnaam begin staan daar
soc.culture.south-africa.....
Wonder wie dit gaan omskakel in afrikaans...Hahahaha

On Sat, 29 Nov 2003 21:43:28 +0200, DD wrote:

> On Sat, 29 Nov 2003 19:15:58 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>> Komaan, laat ons bietjie
>> sommige mense se stemme hoor. Anders dink ek
>> al hierdie gekla oor hoe Engels die dinge in SA
>> inneem, is sommer net praatjies.

>> Gloudina

>
> kay, o'kay...
> Frikkie, jy moet bietjie jou speeches watch, ou tjom.
>
> DD
>
Re: Indian youth 'hacked to pieces' after inter-caste marriage [boodskap #87757 is 'n antwoord op boodskap #87746] So, 30 November 2003 12:07 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 30 Nov 2003 08:20:52 +0200, Frikkie Potgieter
wrote:

> Wel soos my Groepnaam begin staan daar
> soc.culture.south-africa.....
> Wonder wie dit gaan omskakel in afrikaans...Hahahaha
>
>
>

holte.kultuur.azanië?

DD
Vorige onderwerp: Stilstroom
Volgende onderwerp: "Moeg vir misdaad"-veldtog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 08:08:11 MGT 2024