Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons is 'n land van Sosiale Misdaad
Ons is 'n land van Sosiale Misdaad [boodskap #87638] Do, 27 November 2003 13:54 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
André Pruis praat nou op RSG, en hy het te vertel dat die meeste moorde oor
naweke plaasvind, en dat dit meestal sosiale moorde is, en nie voorbedagte
moorde nie.
Nou slaat my met 'n pap snoek!!
As iemand by my huis inbreek met 'n wapen in sy hand, en hy skiet my as hy
per ongeluk op my afkom, dan is dit voorbedag.
Niks sosiaals aan moord nie.

--
Annette
Re: Ons is 'n land van Sosiale Misdaad [boodskap #87640 is 'n antwoord op boodskap #87638] Do, 27 November 2003 14:41 Na vorige boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bq4vub$pnj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> André Pruis praat nou op RSG, en hy het te vertel dat die meeste moorde oor
> naweke plaasvind, en dat dit meestal sosiale moorde is, en nie voorbedagte
> moorde nie.
> Nou slaat my met 'n pap snoek!!
> As iemand by my huis inbreek met 'n wapen in sy hand, en hy skiet my as hy
> per ongeluk op my afkom, dan is dit voorbedag.
> Niks sosiaals aan moord nie.

Met sociale moorden bedoelt hij misschien binnen familie relatie buren
vrienden sfeer en dan kan je wel over een opwelling spreken vooral onder
invloed van drugs en/of drank... meestal het weekends dus.

grt emmy
>
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Dit baan die weg vir vervolging
Volgende onderwerp: Beskerming kom nie van polisie - Ons beskerm onsself
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 25 23:36:17 MGT 2024