Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is daar nog mense in Grahamstad?
Is daar nog mense in Grahamstad? [boodskap #87573] Wo, 26 November 2003 13:05 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Deesdae kan mens nêrens hier in die Kaap ry sonder om nie ten minste twee
voertuie per dag met 'n CF registrasie te sien nie.
Ek hanteer daardie voertuie met dieselfde "respek" as die minibus-taxi's -
laat hulle maar voor my kom en wegkom van my motor af.
--
Annette
Re: Is daar nog mense in Grahamstad? [boodskap #87575 is 'n antwoord op boodskap #87573] Wo, 26 November 2003 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Grahamstad se mense is gewoond aan baie bree strate en om reg voor hul
winkel, kerk of besigheid te stop.

Ek het al +10 jaar se navorsing van voor elke kunsfees daar.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bq28lg$a2p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Deesdae kan mens nêrens hier in die Kaap ry sonder om nie ten minste twee
> voertuie per dag met 'n CF registrasie te sien nie.
> Ek hanteer daardie voertuie met dieselfde "respek" as die minibus-taxi's -
> laat hulle maar voor my kom en wegkom van my motor af.
> --
> Annette
>
Re: Is daar nog mense in Grahamstad? [boodskap #87578 is 'n antwoord op boodskap #87575] Wo, 26 November 2003 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is ook by hulle van kardinale belang om voor jou te kom voordat hulle
links kan afdraai:))
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bq29hi$acj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Grahamstad se mense is gewoond aan baie bree strate en om reg voor hul
> winkel, kerk of besigheid te stop.
>
> Ek het al +10 jaar se navorsing van voor elke kunsfees daar.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bq28lg$a2p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Deesdae kan mens nêrens hier in die Kaap ry sonder om nie ten minste twee
>> voertuie per dag met 'n CF registrasie te sien nie.
>> Ek hanteer daardie voertuie met dieselfde "respek" as die minibus-taxi's -
>> laat hulle maar voor my kom en wegkom van my motor af.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Is daar nog mense in Grahamstad? [boodskap #87602 is 'n antwoord op boodskap #87578] Do, 27 November 2003 04:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Miskien is die lisensie-owerhede daar baie meer "ontvanklik" om "maklike"
voertuigregistrasies te pleeg? Dalkies kan oud-regter Hefer sommer ook
daaraan aandag skenk. Dit sal 'n baie meer sinvolle ondersoek wees as dit
waarmee hy tans sy tyd mors.

"Annette" skryf in boodskap news:bq2al2$aog$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is ook by hulle van kardinale belang om voor jou te kom voordat hulle
> links kan afdraai:))
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:bq29hi$acj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Grahamstad se mense is gewoond aan baie bree strate en om reg voor hul
>> winkel, kerk of besigheid te stop.
>>
>> Ek het al +10 jaar se navorsing van voor elke kunsfees daar.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bq28lg$a2p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Deesdae kan mens nêrens hier in die Kaap ry sonder om nie ten minste twee
>>> voertuie per dag met 'n CF registrasie te sien nie.
>>> Ek hanteer daardie voertuie met dieselfde "respek" as die minibus-taxi's -
>>> laat hulle maar voor my kom en wegkom van my motor af.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Is daar nog mense in Grahamstad? [boodskap #87606 is 'n antwoord op boodskap #87573] Do, 27 November 2003 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hier in die Oos-Kaap ry bitter min mense nog met dorps-registrasienommers
rond. Vir die plaaslike regering was dit 'n saak van groot belang,
belangriker as misdaad en onderwys, om te verseker dat elkeen met die NUWE!
VERBETERDE! wit nommerplate met die olifantjie op rondry.

Die CF-plate wat jy sien is waarskynlik vals.

"Annette" skryf in boodskap news:bq28lg$a2p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Deesdae kan mens nêrens hier in die Kaap ry sonder om nie ten minste twee
> voertuie per dag met 'n CF registrasie te sien nie.
> Ek hanteer daardie voertuie met dieselfde "respek" as die minibus-taxi's -
> laat hulle maar voor my kom en wegkom van my motor af.
> --
> Annette
>
Re: Is daar nog mense in Grahamstad? [boodskap #87608 is 'n antwoord op boodskap #87606] Do, 27 November 2003 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Koot - ek was oortuig die hele dorp het Kaap-toe getrek. - Hier ry
meer CF registrasie motors rond as GP, NC of EC registrasies - wat ook baie
is.
Miskien moet ek jou afleiding deurgee aan die verkeersowerhede omdie ou
sakie te ondersoek....
--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bq44t4$b29$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier in die Oos-Kaap ry bitter min mense nog met dorps-registrasienommers
> rond. Vir die plaaslike regering was dit 'n saak van groot belang,
> belangriker as misdaad en onderwys, om te verseker dat elkeen met die NUWE!
> VERBETERDE! wit nommerplate met die olifantjie op rondry.
>
> Die CF-plate wat jy sien is waarskynlik vals.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bq28lg$a2p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Deesdae kan mens nêrens hier in die Kaap ry sonder om nie ten minste twee
>> voertuie per dag met 'n CF registrasie te sien nie.
>> Ek hanteer daardie voertuie met dieselfde "respek" as die minibus-taxi's -
>> laat hulle maar voor my kom en wegkom van my motor af.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Is daar nog mense in Grahamstad? [boodskap #87633 is 'n antwoord op boodskap #87573] Do, 27 November 2003 13:37 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Nov 2003 15:05:34 +0200, "Annette" wrote:

> Deesdae kan mens nêrens hier in die Kaap ry sonder om nie ten minste twee
> voertuie per dag met 'n CF registrasie te sien nie.
> Ek hanteer daardie voertuie met dieselfde "respek" as die minibus-taxi's -
> laat hulle maar voor my kom en wegkom van my motor af.

Presies wat ons in Jhb met CA-karre doen. Hulle is mos nie druk
verkeer gewoond nie.
Vorige onderwerp: Wat is wat?
Volgende onderwerp: Dit baan die weg vir vervolging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 03:26:06 MGT 2024