Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is daar nog mense in Grahamstad?
Is daar nog mense in Grahamstad? [boodskap #87573] |
Wo., 26 November 2003 13:05  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Deesdae kan mens nêrens hier in die Kaap ry sonder om nie ten minste twee
voertuie per dag met 'n CF registrasie te sien nie.
Ek hanteer daardie voertuie met dieselfde "respek" as die minibus-taxi's -
laat hulle maar voor my kom en wegkom van my motor af.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Is daar nog mense in Grahamstad? [boodskap #87633 is 'n antwoord op boodskap #87573] |
Do., 27 November 2003 13:37  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 26 Nov 2003 15:05:34 +0200, "Annette" wrote:
> Deesdae kan mens nêrens hier in die Kaap ry sonder om nie ten minste twee
> voertuie per dag met 'n CF registrasie te sien nie.
> Ek hanteer daardie voertuie met dieselfde "respek" as die minibus-taxi's -
> laat hulle maar voor my kom en wegkom van my motor af.
Presies wat ons in Jhb met CA-karre doen. Hulle is mos nie druk
verkeer gewoond nie.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 19:05:51 UTC 2025
|