Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wit strikkies vir die manne
Wit strikkies vir die manne [boodskap #87514] Di, 25 November 2003 12:28 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag moet die manne hier wit strikkies dra om hul simpatie te wys met die
dames en kinders wat verkrag en gemartel word.
--
Annette
Re: Wit strikkies vir die manne [boodskap #87529 is 'n antwoord op boodskap #87514] Di, 25 November 2003 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 Nov 2003 14:28:41 +0200, "Annette" wrote:
> Vandag moet die manne hier wit strikkies dra om hul simpatie te wys met die
> dames en kinders wat verkrag en gemartel word.

Nou, goed, Annette, ek het nie geweet dit was nou die dag van die wit
strikkies in Kaapstad nie.. Wel, laat ons weet asseblief die volgende
keer as jy verkrag word: ek sal dan daardie dag 'n wit strikkie dra.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wit strikkies vir die manne [boodskap #87544 is 'n antwoord op boodskap #87529] Wo, 26 November 2003 05:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Laat weet ons wanneer jy jou volgende verkragting gedoen het.
--
Annette

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:2867sv4483skdpfrqui8g5hgjpurdkjdil@4ax.com...
> On Tue, 25 Nov 2003 14:28:41 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Vandag moet die manne hier wit strikkies dra om hul simpatie te wys met die
>> dames en kinders wat verkrag en gemartel word.
>
> Nou, goed, Annette, ek het nie geweet dit was nou die dag van die wit
> strikkies in Kaapstad nie.. Wel, laat ons weet asseblief die volgende
> keer as jy verkrag word: ek sal dan daardie dag 'n wit strikkie dra.
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wit strikkies vir die manne [boodskap #87555 is 'n antwoord op boodskap #87514] Wo, 26 November 2003 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waar sit daai strikkie? He-he. Sonder humor egter, wat van hulle tjop
die verkragter se luspunt af? Dis al wat sal werk!

"Annette" skryf in boodskap news:bpvi60$fdm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vandag moet die manne hier wit strikkies dra om hul simpatie te wys met die
> dames en kinders wat verkrag en gemartel word.
> --
> Annette
>
Re: Wit strikkies vir die manne [boodskap #87583 is 'n antwoord op boodskap #87544] Wo, 26 November 2003 17:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Nov 2003 07:23:28 +0200, "Annette" wrote:
> Laat weet ons wanneer jy jou volgende verkragting gedoen het.

Daar sal nie baie van tereg kom, Annette, ek is benoud vir die
vrouens!

Norbert
Re: Wit strikkies vir die manne [boodskap #87592 is 'n antwoord op boodskap #87583] Wo, 26 November 2003 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker

> Wel, laat ons weet asseblief die volgende
> keer as jy verkrag word: ek sal dan daardie dag 'n wit strikkie dra.

"Annette"
>> Laat weet ons wanneer jy jou volgende verkragting gedoen het.

>
> Daar sal nie baie van tereg kom, Annette, ek is benoud vir die
> vrouens!
>
> Norbert

Annette kan dit miskien vir jou verdopm benoud maak, Norbert

DD
Re: Wit strikkies vir die manne - 643_11232003164820[1].jpg (0/1) [boodskap #87594 is 'n antwoord op boodskap #87583] Wo, 26 November 2003 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Nov 2003 18:11:56 +0100, Sterrenkijker wrote:
> On Wed, 26 Nov 2003 07:23:28 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Laat weet ons wanneer jy jou volgende verkragting gedoen het.
>
> Daar sal nie baie van tereg kom, Annette, ek is benoud vir die
> vrouens!
>
> Norbert

Norbert,hierwat jou angst vir die vroue sal wegneem
Als dit nie reg kom sal ons wat anders probeer

Paul die grootwildjagter
Re: Wit strikkies vir die manne - 643_11232003164820[1].jpg (0/1) [boodskap #87596 is 'n antwoord op boodskap #87594] Wo, 26 November 2003 20:27 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Nov 2003 19:56:03 GMT, Paul de Dilbeek wrote:

> On Wed, 26 Nov 2003 18:11:56 +0100, Sterrenkijker
> wrote:
>
>> On Wed, 26 Nov 2003 07:23:28 +0200, "Annette"
>> wrote:

>>> Laat weet ons wanneer jy jou volgende verkragting gedoen het.

>> Daar sal nie baie van tereg kom, Annette, ek is benoud vir die
>> vrouens!

>> Norbert
>
>
> Norbert,hierwat jou angst vir die vroue sal wegneem
> Als dit nie reg kom sal ons wat anders probeer
>
> Paul die grootwildjagter

Ek weet nie hoekom, maar my angs word nou nog groter..

Norbert
Vorige onderwerp: Pretoria: Slaan die ANC waar dit die seerste maak
Volgende onderwerp: Vir Tobie in absentia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 04:57:36 MGT 2024