Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ruby....droewige dag!
Ruby....droewige dag! [boodskap #87412] |
Ma., 24 November 2003 05:53 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dat die Souties nou die wêreldkampioene is, is 'n moelike ding om te sluk,
maar gee hulle die eer......hulle het gedoen presies wat nodig is om die
beker te wen. Mens wonder nou net of al die sodanige kenners van rugby
wat oral storie dat jy niks kan bereik met 10-man rugby teen die moderne
manier van speel nie, hulleself altyd lekker hoor en dink wat hulle sê?
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 08:37:30 UTC 2025
|