Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: News article - What happens after Mandela?
Re: News article - What happens after Mandela? [boodskap #87371] |
Sa., 22 November 2003 13:56  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" wrote
> then, of course, Frikkie will be discussing the new names again:-)
En hanskakie Frikkie sal so bly wees dat julle Afrikaners
almal op hierdie Afrikaanse nuusgroep in Engels sit en skryf.
Hoekom is julle Afrikaners in SA, veral as julle nogal regse
politieke neigings het, so gewillig om in Engels julle gesprekke
te voer, terwyl julle almal duidelik Afrikaners is?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: News article - What happens after Mandela? [boodskap #87475 is 'n antwoord op boodskap #87406] |
Ma., 24 November 2003 16:46  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, dis uit uit die algemene bekende bronne, soos Judd, Surridge,
Pakenham, Gilliomee ens. Die getalle wat in plekke soos Mafeking ens.
gesneuwel het is onbekend.
Lorinda
"Jonas" skryf in boodskap news:bprurb$9no$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda - ek aanvaar dis die amptelike getalle en ek kan dit publiseer?
> Net om my verder te help - wat het jy as bron(ne) benut?
> "Lorinda" wrote in message
> news:bpqpc5$k12$1@newsg1.svr.pol.co.uk...
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bpqbn4$kgo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ja - dit was die swartes wat vir die engelse scouts gewees het. (Moet
> nie
>>> die indruk probeer skep dat die meerderheid swartes aan die Boere se sy
>>> geveg het nie.)
>>
>> Jy is reg, daar was swart scouts, maar daar is tussen 14000 (konserwatief
>> geskat) en 22000 swartes in die Engelse kampe dood.
>>
>> Lorinda
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 09:19:48 UTC 2025
|