Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pornografieverslawing
Pornografieverslawing [boodskap #87208] Ma, 17 November 2003 06:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In die M&G van Vrydag is daar nogal 'n insiggewende artikel oor pornografie
en die verslawing daaraan - en dit gelykgestel aan verslawing aan drank en
dwelms.
Studies het getoon dat mense ( die meerderheid is mans) behandeling nodig
het om van die verslawing te ontkom , en dit is gewoonlik 'n fantasie wat
selde in die werklikheid manifesteer waar mans altyd die dominante persoon
is waar geen aksie bevraagteken of selfs oor gespot word nie, en die vrouens
gewillig en gereed is ten alle tye.
Dan wonder ons nog hoekom seksmisdade soos verkragting en paedofilie net
erger word en nie gestop kan word nie.
Las Vegas maak 10 000 pornofilms per jaar, en 400 films per jaar vir die
gewone fliekganger - en selfs onder daardie "gewone" flieks is daar al 'n
groot mate van pornografie of suggestiewe pornografie te bespeur. Die
eertydse verskoning van erotiek is besig om heeltemal te verdwyn.
Wat sou julle sê is die verskil tussen pornografie, erotika en nudisme?
Hoekon sal almanakke van naakte middeljarige vrouens wat heel goed bedek is
waar dit saak sou maak so gewild wees, terwyl daar nie so iets bestaan van
mans nie?

--
Annette
Re: Pornografieverslawing [boodskap #87214 is 'n antwoord op boodskap #87208] Ma, 17 November 2003 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek reken mans se samestelling is anders. Mans is eenvoudig meer
geintereseerd in sulke goed as vrouens. Wat ek wonder, hoekom blokkeer lande
soos Iran summier pornografie by hulle ISP's en ons westerse beskawing laat
dit toe. Dan is daar nog die probleem in die westerse beskawing dat mense
soos motorwerktuigkundiges, sakemanne ens. pornografie kan kyk op die
internet, en predikante, regters, onderwysers en ander
hoogwaardigheidbekleers sien hulle gaaie as hulle dit doen. Dis onregverdig.
My hart bloei nog steeds vir 'n skoolhoof wat afgedank is daaroor.

"Annette" skryf in boodskap news:bp9qd1$f5i$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> In die M&G van Vrydag is daar nogal 'n insiggewende artikel oor pornografie
> en die verslawing daaraan - en dit gelykgestel aan verslawing aan drank en
> dwelms.
> Studies het getoon dat mense ( die meerderheid is mans) behandeling nodig
> het om van die verslawing te ontkom , en dit is gewoonlik 'n fantasie wat
> selde in die werklikheid manifesteer waar mans altyd die dominante persoon
> is waar geen aksie bevraagteken of selfs oor gespot word nie, en die vrouens
> gewillig en gereed is ten alle tye.
> Dan wonder ons nog hoekom seksmisdade soos verkragting en paedofilie net
> erger word en nie gestop kan word nie.
> Las Vegas maak 10 000 pornofilms per jaar, en 400 films per jaar vir die
> gewone fliekganger - en selfs onder daardie "gewone" flieks is daar al 'n
> groot mate van pornografie of suggestiewe pornografie te bespeur. Die
> eertydse verskoning van erotiek is besig om heeltemal te verdwyn.
> Wat sou julle sê is die verskil tussen pornografie, erotika en nudisme?
> Hoekon sal almanakke van naakte middeljarige vrouens wat heel goed bedek is
> waar dit saak sou maak so gewild wees, terwyl daar nie so iets bestaan van
> mans nie?
>
> --
> Annette
>
Re: Pornografieverslawing [boodskap #87216 is 'n antwoord op boodskap #87208] Ma, 17 November 2003 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Meeste vrouens stel nie belang in wat onder 'n man se onderbroek aangaan
nie, dis hoekom jy meestal nie heeltemal kaal mans sien nie. So lank ons sy
gesig en borskas kan sien is meeste van ons gelukkig.
Pornografie kan jy alles sien, dis baie eksplisiet en jy kan gewoonlik die
man ook heeltemal kaal sien.
Erotika is meer 'n terg - iets wat jou lus maak maar niks gee nie. Dis
suggestief...
Nudisme - loop net kaal rond, niks seks of iets wat met seks uit te waai het
nie.

Wat's die verskil tussen kuns en pornografie? Ek kon daai een nog nooit
uitfigure nie.

Elaine

"Annette" wrote:

> Wat sou julle sê is die verskil tussen pornografie, erotika en nudisme?
> Hoekon sal almanakke van naakte middeljarige vrouens wat heel goed bedek is
> waar dit saak sou maak so gewild wees, terwyl daar nie so iets bestaan van
> mans nie?
>
> --
> Annette
>
Re: Pornografieverslawing [boodskap #87217 is 'n antwoord op boodskap #87216] Ma, 17 November 2003 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Wat's die verskil tussen kuns en pornografie? Ek kon daai een nog nooit
> uitfigure nie.

David van Michelangelo;-))

grt emmy
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote:
>
>> Wat sou julle sê is die verskil tussen pornografie, erotika en nudisme?
>> Hoekon sal almanakke van naakte middeljarige vrouens wat heel goed bedek
> is
>> waar dit saak sou maak so gewild wees, terwyl daar nie so iets bestaan van
>> mans nie?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Pornografieverslawing [boodskap #87221 is 'n antwoord op boodskap #87208] Ma, 17 November 2003 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 17 Nov 2003 08:34:26 +0200, "Annette" wrote:

> Studies het getoon dat mense ( die meerderheid is mans) behandeling nodig
> het om van die verslawing te ontkom...

Vir my sal daardie behandeling waarskynlik jare gaan duur en dan nog
geen resultaat hê nie!

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Pornografieverslawing [boodskap #87223 is 'n antwoord op boodskap #87214] Ma, 17 November 2003 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 17 Nov 2003 21:52:06 +1300, "Spencer"
wrote:

> Ek reken mans se samestelling is anders. Mans is eenvoudig meer
> geintereseerd in sulke goed as vrouens. Wat ek wonder, hoekom blokkeer lande
> soos Iran summier pornografie by hulle ISP's en ons westerse beskawing laat
> dit toe. Dan is daar nog die probleem in die westerse beskawing dat mense
> soos motorwerktuigkundiges, sakemanne ens. pornografie kan kyk op die
> internet, en predikante, regters, onderwysers en ander
> hoogwaardigheidbekleers sien hulle gaaie as hulle dit doen. Dis onregverdig.
> My hart bloei nog steeds vir 'n skoolhoof wat afgedank is daaroor.

Oor Iran: ek het nog 'n tydjie seeman gewees en toe het ek ook in die
Persiese Golf gevaar. Ek weet nog daar was iemand an boord wat steeds
pornofilms meegebring het wat hy 'n paar weke tevore in Duitsland
gekoop had. Daardie kêrel het skatte geld verdien met die verkoop
daarvan. Daar was baie belangstelling daarvoor.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Pornografieverslawing [boodskap #87233 is 'n antwoord op boodskap #87221] Ma, 17 November 2003 16:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BigBadJoe  is tans af-lyn  BigBadJoe
Boodskappe: 10
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Luister, ek het nie behandeling nodig nie, ek kan dit los net wanneer ek
wil, OK?

Joe

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:nschrvcfaadia5t73jacje3fr9b99u0smq@4ax.com...
> On Mon, 17 Nov 2003 08:34:26 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Studies het getoon dat mense ( die meerderheid is mans) behandeling nodig
>> het om van die verslawing te ontkom...
>
> Vir my sal daardie behandeling waarskynlik jare gaan duur en dan nog
> geen resultaat hê nie!
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Pornografieverslawing [boodskap #87234 is 'n antwoord op boodskap #87233] Ma, 17 November 2003 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 17 Nov 2003 18:39:38 +0200, "BigBadJoe" wrote:

> Luister, ek het nie behandeling nodig nie, ek kan dit los net wanneer ek
> wil, OK?

Ek kan dit ook los wanneer ek wil.. Maar miskien is daardie
behandeling tog interessant!? Annette moet maar vir ons vertel
waaruit die behandeling bestaan!

Groete uit Vlaandere,

Norbert
Re: Pornografieverslawing [boodskap #87236 is 'n antwoord op boodskap #87234] Ma, 17 November 2003 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink dis 'n hands-on behandeling:))
--
Annette

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:s51irvsiqlnnr82bdla4dnm0k4r51mi3s8@4ax.com...
> On Mon, 17 Nov 2003 18:39:38 +0200, "BigBadJoe"
> wrote:
>
>> Luister, ek het nie behandeling nodig nie, ek kan dit los net wanneer ek
>> wil, OK?
>
> Ek kan dit ook los wanneer ek wil.. Maar miskien is daardie
> behandeling tog interessant!? Annette moet maar vir ons vertel
> waaruit die behandeling bestaan!
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
Re: Pornografieverslawing [boodskap #87250 is 'n antwoord op boodskap #87236] Di, 18 November 2003 07:57 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 17 Nov 2003 20:05:43 +0200, "Annette" wrote:

> Ek dink dis 'n hands-on behandeling:))

Jy bedoel praktiese oefening, Annette?
Mooi! Ek is ondertussen al baie teoreties geskoold!

Groete uit Vlaandere

Norbert
Vorige onderwerp: Toets..........
Volgende onderwerp: Toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:57:41 MGT 2024