Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat 'n pak
Wat 'n pak [boodskap #8690] So, 02 Maart 1997 00:00 na volgende boodskap
ame  is tans af-lyn  ame
Boodskappe: 20
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek moet sê Hansie en sy manne het 'n helse pak
gekry.

Ek gaan maar net rugby kyk

ame
Re: Wat 'n pak [boodskap #8716 is 'n antwoord op boodskap #8690] Wo, 05 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
In Article, writes:

> Ek moet sê Hansie en sy manne het 'n helse pak
> gekry.
>
> Ek gaan maar net rugby kyk
>
> ame

Seker die dat die Munitoria gebou in Pretoria in swart gehul is!

Cheers
Lou
Vorige onderwerp: Is Afrikaner-wees sonder die histories-politieke bagasie van Suid-Afrika moontlik?
Volgende onderwerp: Is Afrikaner-wees sonder historiese bagasie moontlik?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 14:34:11 MGT 2024