Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: New SA Peer 2 Peer server...
Re: New SA Peer 2 Peer server... [boodskap #86720] |
Tue, 04 November 2003 17:46  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wie't die ene al probeer - terugvoer asseblief....
"Quintin Haasbroek" skryf in boodskap news:bo8ld2$160$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> get dc++ from http://zahub.kicks-ass.net and connect to the south african
> chat and file sharing server: zahub.kicks-ass.net
>
|
|
|
|
Re: New SA Peer 2 Peer server... [boodskap #86737 is 'n antwoord op boodskap #86736] |
Tue, 04 November 2003 20:26   |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 04 Nov 2003 22:21:19 +0200, DD wrote:
> On Tue, 4 Nov 2003 19:46:32 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Wie't die ene al probeer - terugvoer asseblief....
>> "Quintin Haasbroek" wrote in message
>> news:bo8ld2$160$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> get dc++ from http://zahub.kicks-ass.net and connect to the south african
>>> chat and file sharing server: zahub.kicks-ass.net
>
>
>
> 'kay, ek sal dit gaan try, Jonas.
>
> DD
>
Kazaa (die ligte weergawe natuurlik:-) is somtyds
'n bron van kieme. Dit sal uiters waarskynlik hier
ook die geval wees, en indien nie onmiddelik nie,
sal dit volg, so hou jou rekenaar beskermd
as jy dit gebruik.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: New SA Peer 2 Peer server... [boodskap #87367 is 'n antwoord op boodskap #87362] |
Sat, 22 November 2003 10:02  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Dankie Paul, maar 'n feit is dat ek Kazaa lite (virusse die lot) al
> gebruik sedert 3 September 1979 ... (of daar êrens:-)))
"Annette" wrote:
> Ho Nou!!! 1979 is bietjie te dik aangeplak:))
Ja'a, maar ek het mos gesê (of daar êrens).
So ek het ruimte gelaat vir 'n dekade of twee:-)
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:11 UTC 2025
|